English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 775
Total Replies: 269 564
Total Views: 83 853 269
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 219

CAMPMOR SNR GAZEBO

replies: 4
views: 203
30 Aug, 2020 @ 12:40:39 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 249
Joined: 14 Oct, 2016
Experience: 12 years

Senior gazebo met vol agterpaneel asook een sykantpaneel.  Splinternuut 1 x opgeslaan vir n naweek.  Extra sterk teen windweerstand.  Oorbodig na boswa ingeruil is vir karavaan.   R2500 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug, 2020 @ 12:42:18 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 249
Joined: 14 Oct, 2016
Experience: 12 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug, 2020 @ 08:55:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Baie goeie water digte gazebo.  Ek het so een gehad. Vir die kinders gegee.

Pasop net die toue skeur uit die nate waarin hulle vasgewerk is as jy die toue te styf trek.

Ek het self versterkings ingewerk daarna 'n baie chap Gazebo gehad.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug, 2020 @ 19:34:11 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 249
Joined: 14 Oct, 2016
Experience: 12 years

Hy is beslis baie goeie kwaliteit en nie van hierdie op en afslaan sambreeltipe wat deur die wind geskep word nie.   Het ongelukkig regtig nie nut meer vir hom nie het karavaan gekoop met voltent en nog n rally voor hom.  Gazebo was iets wat altyd saam gegaan het met boswa as beskerming oor kinders se tente in geval van erge reen maar nooit gebruik - 1 x opgeslaan.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2020 @ 10:59:08 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5125
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Leen sit hom op OLX en gumtree

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required