English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 638
topics: 778
replies: 6 344
views: 2 393 196

CAMPMASTER 72 LITER FRIDGE / FREEZER COMBO

replies: 9
views: 243
30 Aug 2020 @ 12:47:03 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

For sale r7500 Immaculate 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2020 @ 17:56:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Plaas n foto van hom ook dat mense kan sien.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2020 @ 18:05:35 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2020 @ 07:38:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die versekering het my vroeer vanjaar n 80l Snomaster uitbetaal. Ek het hom ook adverteer, maar op die ou einde maar besluit om te hou. Die dag as jy so iets gaan nodig kry, is hy goud werd.....ons wil hom gebruik as ons met tente kamp daar waar ek nie my Expo wil sleep nie....en op KNP trips waar goeie winkels nie altyd naby is nie. Vandag baie bly oor daai besluit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2020 @ 10:04:50 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 614
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

Die versekering het my vroeer vanjaar n 80l Snomaster uitbetaal. Ek het hom ook adverteer, maar op die ou einde maar besluit om te hou. Die dag as jy so iets gaan nodig kry, is hy goud werd.....ons wil hom gebruik as ons met tente kamp daar waar ek nie my Expo wil sleep nie....en op KNP trips waar goeie winkels nie altyd naby is nie. Vandag baie bly oor daai besluit

Stem 100% saam - dit bly 'n bate en uiters handig as jy dit benodig - maar nou ja elke ou besluit vir himself na gelang van sy persoonlike omstandighede.

Ek is bly ek het nie my kamp ys/vrieskaste verkoop nie - slegs onlangs een opgegradeer, maar dit was meer jeuk as noodsaaklik (sjjjjj..t) sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2020 @ 14:32:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het ook die dubbel deur, beste waarde ooit.

Iemand by werk het belang gestel, dis hoekom ek vir foto gevra het.

Jammer hy stel nie meer belang nie.

Dankie

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2020 @ 19:28:50 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Dankie vir julle raad - dis maar n besluit van karavaan het sy eie yskas en ons het reeds n ander yskas / vrieskas kombinasie en het gedink om hom te verkoop en n kleiner model aan te skaf vir bakkie wanneer ons nie sleep nie.  Ons boswa verkoop aan iemand wat reeds een besit het daarom is hy wat spasie aanbetref so bietjie oorbodig maar ek dink jul het ons oortuig om spasie te maak.   N forum lid het my ook sommer gebel en mooi die positiewe van hom hou verduidelik !   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2020 @ 20:05:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wyse besluit, gee hom n groot sny koek.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2020 @ 09:38:07 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Hou daai yskas erens gaan jy hom wel gebruik

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2020 @ 10:02:48 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek het 'n Edesa in 'n puik toestand - "three way" , 220 volt, 12 volt en gas. Ek verbeel my dit is 'n 38 liter model. Ek het selfs nog die oorspronklike handleiding.

Die ding neem nou net spasie op in die motorhuis. 

Wat is dit werd?

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za