English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 671
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 664
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

CAMPING CHAIRS AND COMFORT

replies: 7
views: 288
14 Aug 2020 @ 21:31:51 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Wie van julle het n lekker kampstoel vir sit relax eet by n tafel boeklees en ogies skelm te laat rus.  Daar is soveel op die mark en in die winkel sit almal lekker tot jy een koop.  Die ronde mushroom tipe het nogal n lang lewensduurte maar nie perfek nie. Outydse toevou strandstoele hou vir ewig as jy regop wil sit.  Algemene tipe 4 been spinnekop raak nou boring as jy elke keer die pote ten duurste moet vervang.    Stuur asb fotos en name van jul gunstelinge.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2020 @ 08:12:39 am
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Kyk ook asb op classifieds - ek het paar kamp items om te verkoop in Pretoria

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2020 @ 10:33:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie is tans my gunsteling

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2020 @ 10:59:30 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons het verskillende stoele vir somer en winter tyd wat Khuffmann is.

Asook die Meerkat wat ek in die somer gebruik.

Hulle slaap gemaklik vir so halfuur.

Kan darm n skindbord met bord kos op my skoot sit.

Het plek vir my glas druiwe sap.

Goedkoop Koop is duur Koop.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2020 @ 12:52:52 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Hierdie is tans my gunsteling

Het dieselfde en kan lank in hom sit. Baie gemaklik en pas onder wa se bed as ons ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2020 @ 07:08:44 am
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

Hierdie is tans my gunsteling

We have the same as these. Highly recommend. I can sit all day and look at the view in comfort.

Also bought from Makro at the same promotion price.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 16:39:44 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

Ek wil vir ons twee van die reclining chairs kry met uitskop vir voete.  Sit baie lekker regop en heerlik as jy bietjie wil uitskop en ontspan. cool

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 16:42:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wil vir ons twee van die reclining chairs kry met uitskop vir voete.  Sit baie lekker regop en heerlik as jy bietjie wil uitskop en ontspan. cool

Meerkat sin is lekker stewig teen n billike prys

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za