Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21828 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17659 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6075 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5153 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2502 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2141 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1978 |
Swanie | 1854 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1745 |
steamer | 1690 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1664 |
Dansan | 1528 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1211 |
Louvan | 1197 |
RichardJ | 1111 |
Gerden | 1093 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 838 |
JohanMarais | 819 |
Fanie | 746 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 588 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Harv | 424 |
Willie54 | 422 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 408 |
LEEN | 379 |
Kamp is Koning | 369 |
1Pierre2 | 355 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Fienie | 229 |
Buying of camping equipment
Does the buying of camping equipment ever stop ? Do you ever get to a point of having everything suitable for your camping style? Do you do down scaling at a later stage ?
I think if you roam amongst other campers and chat about their setup, I believe you will always see something that you "Really need"
This never STOP.
We are into the "Permie World" for nearly 5- years and there is always something in need.
We go by the motto , less is more
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Ek het gister weer kampgoed gekoop. Battery Ingco hand stofsuiertjie, Ingco impact wrench om wiele te ruil en n Ingco hand compressor om wiele te pomp. Miskien word van dit ook weer wit olifante
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek dink dit hou nooit op nie. Dit word net minder.
Ons het nou all n’ hele paar dinge wat tuis bly want hulle ry net saam.
Groete,
Paul
Ek deel George se siening maar ons dra ook maar goed saam wat nooit gebruik word nie. n Goeie idee is miskien om so eenmaal per jaar alles deur te gaan en enigiets wat nie die afgeope 12 maande gebruik is nie, uit te haal. Noodsaaklike goed soos n domkrag en wielmoersleutel moet natuurlik bly want al lê dit ongebruik vir tien jaar kan jy seker wees jy gaan dit nodig kry kort na jy dit uitgehaal het. Met nuwe items wat jy oorweeg, dink ek jy moet net koop as jy werklik oor n gevind het jy het n behoefte daaraan. Daar is net te min plek vir impulsiewe aankope en geen vir 'nice to haves' nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek dink vir solank nuwe produkte op die mark kom en mens se behoeftes verander gaan jy koop. Dit is so dat mens van tyd tot tyd moet afskaal of n streep moet trek wat nie maklik is nie. Mens eindig dalk weer op met n groter karavaan en dan is dit weer n ander sleep voertuig. Dit klink vir my nimmer eindigend.
Ek dink baie Boys se Toys Sal altyd Nodig wees, hang net af van hoe dik jou beursie is.
[quote]1012,250213230[/quote
agree 100%
Never too old to have a happy childhood
Ons het so oor die jare ons self goed uitgesorteer met dit wat ons nodig het en dit wat eintlik net lekker is om te hê.
Meestal koop ons so dat iets vir meer as een doel kan dien want pak plek is maar beperk in die wa.
Maar ja weens die vinnige verandering van tegnologie is dit maar altyd seker nodig om te "Op Gradeer".
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons het so oor die jare ons self goed uitgesorteer met dit wat ons nodig het en dit wat eintlik net lekker is om te hê.
Meestal koop ons so dat iets vir meer as een doel kan dien want pak plek is maar beperk in die wa.
Maar ja weens die vinnige verandering van tegnologie is dit maar altyd seker nodig om te "Op Gradeer".
Leon, gebruik jy nog daai klein braaiertjie.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Jy gaar net Wit Olifante op.
Jy koop, maar in werklikheid nie nodig nie: "Nice to have" of jy weet jy het waarna jy soek, maar nie geduld om te soek nie.
Ek het my Rally opgesit waaronder my Stoor 2x man tent gestaan het.
Die hittige Noorde het my tentjie stukkend gebrand.
Ek het hom vervang met 2x Groot kratte.
Soos ek uitpak, kom ek op goed af waarvan ek nie eens gedink ek het nie: Bv: Gazebo, maar die seil was alreeds op "Aftree" wat toe eindig in vullis drom.
Onder andere gereedskap wat ek voorspel het as onvoldoende.
2x Vacuum Cleaners wat ek vir skoonmakers gegee het en so kan ek eindig tot in Jannie se "Boontjie Land".
Met die Kratte werk dit goed: Ek weet presies waar is elk wat ek gereeld gebruik.
Die 2de Krat is vir die pad voorentoe?