.
Are you still looking for a recipe? If so then decent curry is built up slowly and is totally worth it. I can share a recipe I managed to get from a Muslim lady, it is their basic home curry recipe. I double the "gravy" ingredients as the bread soaks up the gravy and if there is not enough then the bunny gets very dry.
If you want to spend some time making a curry then message me with your mail address and I will forward the recipe to you.
Only one meat for a bunny in my opinion, lamb or mutton.
Ek was lus vanaand vir iets anders en bunny chow is op die spyskaart. Enige nuwe idees?
Slaan jou gunsteling skaap kerrie stew aanmekaar met groente.
( ontbeende skaap vleis ). Maak seker nie te souserig. Gebruik n tuis gebakte brood.
Tuisgebakte brood se kors is baie harder as winkel brood en bly ferm, ook baie lekkerder. Ek maak seker ek kry vars en ordentlike crispy slap chips om saam te bedien.
Bel my om saam te kom eet.
Ons het sommer baie eenvoudige resep gedoen. Gemaak in n 3-Been potjie kos pot.
1x ui gebraai.
1kg beef goulash bruin gebraai.
1x Pak curry cook-in-sauce bygegooi en vir so 80minute laat prut
2x blikke groente in curry sous bygevoeg tydens die laaste 20minute
Bedien met wit brood.....
Are you still looking for a recipe? If so then decent curry is built up slowly and is totally worth it. I can share a recipe I managed to get from a Muslim lady, it is their basic home curry recipe. I double the "gravy" ingredients as the bread soaks up the gravy and if there is not enough then the bunny gets very dry.
If you want to spend some time making a curry then message me with your mail address and I will forward the recipe to you.
Only one meat for a bunny in my opinion, lamb or mutton.
Hi Andrew, could you please forward me the recipe? Would like to try a real indian curry for a change. Many thanks!
Andrew, my email address: joestieger@telkomsa.net
Appreciate!
Andrew, another e-mail address for your recipe please:
nicow039@gmail.com
Thank you in advance!!
Hallo Andrew, please also send the curry recipe to hein@10uit10.co,za
Regards
To me as well please Andrew.
alan.eveleigh@gmail.com
Thanks
Sjoe Geert, dit lyk lekker. is stout oor hoender lewertjies. Gaan hom beslis toets.
Wag nou nog vir Andrew se kerrie resep...seker maar van ons vergeet...
Ek het laasjaar n boksie gekoop waar mens al die spices ook by kry. Dis n plat geel boks...A5 grootte. Die boksie het n vorm van Afrika wat uitgesny is waar mens dan die verskillende lae speserye in sien en resep agter op boks. Weet iemand van dit en wat is naam van verskaffer?
Die beste "Bunny Chow" is Weermag styl uit ń "Dieksie".
Ek maak myne soos volg, afhangende hoe die gaste dit verkies. Tussen Ma en my is dit so:-
- 1x Onsgenyde brood (Bruin of Wit).
- 1x Blikkie "Name Brand Bully Beef".
- Smoor uie en tamatie volgens jou eie keuse.
- Maak "Bully Beef" met geen speserye.
- Meng uie en tamatie saam met die "Bully Beef".
- Sit bietjie gerasperde kaas by. Moet nooit dat dit droog kook nie.
- Somtyds sit ek ń blikkie gemengde kerrie groente by die mengsel.
- Ek sny gewoonlik die brood in 1/4's.
- Gooi eers sous sodat dit "Paar" met die brood.
- Gooi mengsel oor met nog sous.
: "Bliksem" dit is Vrek lekker.
: Jy kan rond speel met enige vleise.
My gunsteling is: Bully Beef, Gemaalde Vleis, Beef Potjie vleis of Skaap Potjie vleis.
"Bliksem", NOU is ek HONGER.

So ook: Skaap of Bees lewer as jy weet hoe om dit voor te berei.
Myne laat Lê ek in room of melk vir 12-ure voor die gaar maak proses.
Die melk of room trek die Wild uit die lewer.
Ek het laasjaar n boksie gekoop waar mens al die spices ook by kry. Dis n plat geel boks...A5 grootte. Die boksie het n vorm van Afrika wat uitgesny is waar mens dan die verskillende lae speserye in sien en resep agter op boks. Weet iemand van dit en wat is naam van verskaffer?
Dis dieselfde as hierdie idee met al die speserye in, maar dan vir bunny chow
Dennis, hou van die idee om dit met Boeliebeef te probeer .... klink goed.
Ons het 'n restaurant hier in Parys ("Krugerskroon") wat die heerlikste Bunny Chow maak met maalvleis, maar ek gaan beslis jou resep ook op die proef stel .....
Boeliebief is nou iets wat ek van jongs af nie in my lyf kan kry nie. Selfs in die army as ons ratpacks gekry het en daar was bulliebief in, het ek gou uitgeruil.....gelukkig was daar altyd baie wat dit graag wou gehad het

En daai pickled fish....ook gou uitgeruil