English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 830
Total Replies: 240 353
Total Views: 82 831 177
topics: 414
replies: 4 043
views: 1 481 786
Talk about the current road conditions throughout the country

Bultfontein na Kroonstad

replies: 3
views: 1535
14 Apr 2017 @ 13:45:00 pm
Schlenter
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 66 years
Enige iemand wat weet hoe is die pad van Bultfontein na Kroonstad ?
Moet jy deur Welkom gaan of sny direk na Odendaalsrus. Ek het nie op hierdie paaie gery vir 40 jaar nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2017 @ 09:55:19 am
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 33 years
Nou net met n persoon gepraat en uitgevind. Ry eerder Welkom om. Daai kort sny paadjie is lanklaas onderhou. Bultfontein na Welkom sommer reguitdeur met Staatsweg tot by Koppiealleenweg links en dan reguit na Kroonstad. Onthou net 'om' die sirkels en nie 'oor' die sirkes nie. Mooi ry.
'n Glimlag is gratis!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2017 @ 11:45:19 am
Schlenter
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 66 years
Dankie Piet
En ek aanvaar die pad van Bultfnt. na Welkom en dan na Kroonstad is ook goed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2017 @ 15:58:31 pm
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 33 years
Jip. Butfontein na Welkom goed en Welkom na Kroonstad. Baie goed. Jy kan met rustigheid ry. Geniet dit.
'n Glimlag is gratis!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First