English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 691
Total Views: 82 536 753
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 322 911
Share all those nice recipes with everybody...

Bully beef noodle gebak

replies: 3
views: 2029
25 Aug 2016 @ 19:43:27 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
1 blik bully beef en blokkies gesny
1 pakkie gedraaide of elbow noodles
1 blik room mushroom sop
1 blik room hoender sop
1 koppie kaas greasper
Kook die noodles soss beskryf
sny bully beef in blokkies
Meng die 2 blikke sop en die bully beef saam
meng die kas liggies in
Sprei n oondbak met cook en spray en gooi die mengsel in die bak en strooi nog kaaas oor
Bak in die oond teen so 200g C tot kaas lekker gesmelt en bietjie bruin bo
Haal uit laat n bietjie afkoel en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2016 @ 21:37:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14485
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Klink lekker....en maklik! Dankie!👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2016 @ 09:13:44 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8375
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ook n Army een, thanks.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2016 @ 09:56:07 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Lekekr een en baie maklik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required