English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 240
Total Replies: 248 980
Total Views: 83 116 966
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 173
Share all those nice recipes with everybody...

Bullie beef wafel

replies: 0
views: 996
12 Dec 2016 @ 21:17:02 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
maak sommer so vinnig n bully beef wafel dit isnou nie n soet wafel nie
2 eiers
1 en n kwart koppie melk
1 lepel kook olie
1 en n halwe koppie koekmeel
knippie sout
2 tee lepels bak poeier
1 blik bully beef in fyn stukkies gesny
Voor verhit die wafel pan
In n bak meng die eiers, melk en olie klits goed deur
Meng di volgende in n ander bak meel, sout en bak poeier saam meng goed eur. Voeg die droee bestanddele by die melk mengsel en klits goed deur en maak n sagte deeg Voeg nou die bully beef by en meng deur
Gooi die deeg in die wafel pan maak die deksel toe en kook tot die wafels so goue bruin kleur het en haal uit smeer klontjies bottter op en geniet warm
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za