English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 732
Total Views: 83 279 659
topics: 11 618
replies: 139 802
views: 39 359 511
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bulletjie Rugby

replies: 15
views: 4254
11 Sep 2015 @ 09:03:47 am
Anonymous

My kleinseun, Adriaan, maak gereed om bulletjie rugby te gaan speellaughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 09:16:56 am
AllieCherokee
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 01 Mar 2015
Experience: 15 years
Too Cute Johann! Regte Bok daai een...LOL
Om te kamp, dis mos die lewe!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 09:30:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dalk moet jy hom by die Lughawe he vanmiddag dat hy saam die span kan oor vlieg, hulle gaan hom nodig kry daar ander kant.
Hy kan die kapteinskap oor neem.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 09:47:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Mag hy daai 3e inryg!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 10:40:51 am
AllieCherokee
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 01 Mar 2015
Experience: 15 years
Dink die afrigter het vergeet van hierdie tipe rugby...waar ons Bokke geslyp word.

Sal positief bly oor die span. "Chuck" is reg in die kol hoor....LOL
Soos Geert s, laat die dri floei vir jou klein seun!

Om te kamp, dis mos die lewe!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 10:51:22 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Baie oulik, en duidelik baie trots op sy springboktruilaughing   Wat het toe gebeur?  Is die ander kleinkind al gebore vanoggend?  Vertel alles.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 11:52:46 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

is die bulletjie rugby nie al verby nie jy praat seker vir volgende jaar

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 12:15:05 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Brian Habana pasop die bulletjie gaan jou n ding of twee wys geneit jou kleinseun johann
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 12:47:08 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Mooi man.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 13:07:08 pm
Anonymous

Plaaslike afrigter het week terug by ons kleuterskole begin met voorbereiding vir volgende jaar.

Oupa sal hom ondersteun, maar sy krieket gaan ek hom op die hande dra.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 15:07:52 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dis mos hoe ń oupa moet praat geniet dit Johann

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 18:34:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Die kinders leer vinnig al die tricks in krieket...was paar jaar betrokke by bev-krieket
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 18:39:56 pm
Anonymous

Geert, ek hoop regtig dat hy sal lief word vir kriekert, of te wete, Gentlemens sport. Ek gaan vir hom nog golf stokke ook kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 18:08:53 pm
Anonymous

Die laaitie is ernstiglaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2015 @ 15:02:57 pm
Anonymous

Vanoggend sy eerste "wedstryd" gespeel, gelyk op een drie vir elke kind, afrigter het sommer so hier en daar die oukies help om te gaan druk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2015 @ 16:29:02 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Mooi man

Geniet hulle. Bulletjie rugby is beter as enige Bok Game!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za