English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 541
Total Views: 82 528 680
topics: 141
replies: 2 175
views: 50 964
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Buite kragpunt

replies: 22
views: 745
26 Sep 2019 @ 18:33:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My "dekseltjie" van my buite kragpunt het afgelope week afgebreek tydens sleep. Het iemand syne al vervang? Moet mens die hele eenheid koop of is omhulsel apart beskikbaar? Enige tips is welkom....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 19:42:45 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5191
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Sover het ek almal heeltemal op die ander karavane vervang. Deesdae met 'n swart eenheid


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 19:45:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Toe ek en Leon by die expo was by zwartkop laas maand het hy die blou een gesoek met sy wa se deksel wat af is.

Moet nuwe een koop. Deksel kom nie los nie.

Tensy iemand een het by die huis wat kan help.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 20:06:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sover het ek almal heeltemal op die ander karavane vervang. Deesdae met 'n swart eenheid

Is die swartes sterker?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 20:11:21 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hier is die part nommer by Roadque vir die deksel alleen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 20:27:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hier is die part nommer by Roadque vir die deksel alleen.

Sjoe.....dankie Danie! Ek moet juis môre oggend daar baie naby 'n werkie gaan doen....so dis basies op my pad. Ek het nou nie eers aan hulle gedink nie.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 08:51:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis vreeslik jammer dat die krag punte op die karavaan nie deurgans wit bly nie.  Ek het dit op die wit Sensation en na drie jaar is daai wit plastiek nou al geel.

Dit steek bietjie af teenoor die wit kant van die wa.

Dink ek moet hom vervang met 'n swart een dan is dit naby aan dieselfde as die wielboë.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 10:09:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis vreeslik jammer dat die krag punte op die karavaan nie deurgans wit bly nie.  Ek het dit op die wit Sensation en na drie jaar is daai wit plastiek nou al geel.

Dit steek bietjie af teenoor die wit kant van die wa.

Dink ek moet hom vervang met 'n swart een dan is dit naby aan dieselfde as die wielboë.

Ja...my wa is n Nov 2015 model en as mens kyk na die foto hierbo, sien mens hoe geel hy al is....en hy staan nie gestoor in die son nie. Ek het nou n swart een gekoop....wit was uit vorraad....miskien beter as die wit wat geel word?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 15:20:53 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2049
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Het 'n deksel by 'n plek naby Hartenbos gekry maar een van die ogies het afgebreek en sal seker maar die hele ding moet vervang.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 15:57:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het 'n deksel by 'n plek naby Hartenbos gekry maar een van die ogies het afgebreek en sal seker maar die hele ding moet vervang.

Dieselfde by my....die ogie het uitgebreek.....moes toe n hele nuwe eenheid koop. Die een wat Roadque wys is net die dekseltjie self en nie die raamwerk saam met dit nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 17:06:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dié van julle wat in die toekoms julle sin gaan vervang....ek het paar tips gekry wat baie gehelp het. Die omhulsel is nie vas met enige skroewe nie....hy is slegs vas met silicon. Om hom uit te kry het hulle vir my gesê om met n fyn lemmetjie of patty mes versigtig agter die omhulsel die silicon te sny....wees maar versigtig om nie jou karavaan te krap nie. Dan vanaf die binnekant van karavaan kan jy die ander silicon afsny. Dan druk hy maklik uit. Maar net seker maak jy seel weer goed, want dis n maklike plek vir water om by jou hout uit te kom en houtvrot te veroorsaak.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 17:12:47 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1931
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Netjiese werk Geert. Ek sal jou laat weet as myne vervang moet word in die toekoms. Niks kom by ondervinding nie.!!!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 17:16:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Netjiese werk Geert. Ek sal jou laat weet as myne vervang moet word in die toekoms. Niks kom by ondervinding nie.!!!!!!!!!!!

Ek self het ook nie ondervinding nie....my 1ste keer. Het maar detail uitgevis by die manne wat weet en die kennis het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 17:21:59 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1931
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

My oorlede Pa het altyd gese jy kan nie tronk toe gaan vir "steel" met die oog nie. Daardie gesegde van hom het gemaak dat ek vir myself al baie geld gespaar het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 17:43:16 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2049
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Dankie Geert sal jou raad volg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 18:37:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Probleem opgelos.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 07:18:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie bly die joppie is gedoen.  Die swart lyk netjies.  Ek dink ook om die een wat ek het op die Maia met 'n swart een te vervang.

Huidige een het baie vergeel teenoor die wit van die karavaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 07:25:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Maar kyk waar het hulle n gat gemaak vir kabels. As ek reen gevang het op die pad, sou daai water daarin afgeloop het.....helfte tussen mure en ander in kas. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 08:04:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ai tog Geert. Duidelik is die gat se beplanning nie goed bedink nie.  So kom mens maar op klein foute af wat Jurgens se naam 'n erge knou kan gee as daar water sou inkom.

Ek glo darem hy is nou reg met die nuwe Multi prop se passing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 07:47:30 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het myne se deksel vas gesit met klein Brass skaniere en doutjies en hou nou al vir baie jare.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 10:18:55 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5191
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Maar kyk waar het hulle n gat gemaak vir kabels. As ek reen gevang het op die pad, sou daai water daarin afgeloop het.....helfte tussen mure en ander in kas. 

Ekt nog nie die gat gesien nie. Gewoonlik is die gat links bo....

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 12:53:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ekt nog nie die gat gesien nie. Gewoonlik is die gat links bo....

 

Daar is n gat links bo....maar hulle het daai gat ekstra daar gemaak....weet nie hoekom nie, lyk my kort roete ondertoe waar draad vandaan kom. Ek het drade nou verleng en die gat linksbo gebruik soos jy hom ken

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 13:59:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dalk was die plug bedoel vir 'n ander wa en het toe padgevind tot by jou wa met die bou daarvan.

Wat ookal. Bly die ding het nie ander issues totgevolg gehad nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required