English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 380 000
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 525
Share all those nice recipes with everybody...

Broodslaai

replies: 3
views: 2530
08 Dec 2016 @ 21:52:09 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Ek dink almal ken broodslaai baie lekker saam met jou braai
Slaaisous
4 eiers
60 ml wit suiker
15 ml mosterdpoeier
25 ml water 50 ml wit asyn
125 ml mayonnaise
30 ml room

Slaai bestanddele
8 snye brood sny korsies af en sny brood in blokkies
kookolie vir diep braai
koppie cheddar kaas in blokkies gesny
Klits eiers tot skuim in n bak.
Klits suiker lepelsgewys by.
Meng mosterdpoeier met n bietjie water en voeg asyn by.
Voeg by eiermengsel en klits goed.
Roer oor matige hitte totdat sous begin verdik.
Klits sosu nou met n eierklitser. Verwyder van hitte en laat afkoel. Voeg mayonnaise en room by en meng.
Braai broodblokkies in warm olie tot goudbruin en dreineer. laat afkoel.
Plaas broodblokkies in slaai bak en voeg die cheddar kaas stukkies by en gooi slaaisous oor en meng
geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 13:00:21 pm
PietL
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 189
Joined: 06 Jun 2016
Experience: 54 years
Sit ook agurkies in kein stukkies gesny by. Dit maak hom net ekstra lekker maar eet gou. As dit staan word die brood pap.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2016 @ 12:39:42 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Kom maak dit hier.
Gewaarborg ...sal nie oud word nie.
My kanada dogter kon dit lekker maak. Nou alagt jaar terug.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2016 @ 17:14:05 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Ja eet die slaai want word pap maar lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required