Kan iemand vir my die nodige tekeninge stuur hoe om n broeikas te maak vir die Ringneck hier by ons vra hulle R250.00 net vir een kas by die troeteldier winkels
Groete hier vanaf n winderige baai
Ek weet nie of hierdie persoon info dal deel nie....
Miskien info wat jou intereseer.
https://www.netwerk24.com/Weg/Reis/die-wereld-van-wedvlugduiwe-20170412
Miskien kan jy hulle kontak vir info