English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 427
Total Replies: 233 027
Total Views: 82 457 341
topics: 84
replies: 1 538
views: 185 927
Share your best or worst experiences to help others out.

Brandstof Pryse

replies: 25
views: 2345
17 Jan 2017 @ 12:27:51 pm
Anonymous
Ek plaas hierdie onder die "Worst Experience" topic waar dit mos pas.

Fuel prices are set for another hike at the end of January, says the Automobile Association (AA), commenting on unaudited mid-month fuel price data released by the Central Energy Fund (CEF).

The AA is predicting that petrol is set to jump by 44 cents a litre, diesel by 37 cents, and illuminating paraffin by 31 cents.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2017 @ 12:37:05 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Sjoe, eina. Hoe kry ek dit nou eerste rangs vir my februarie vakansie.
Nou moet jy weet wat gaan die ander lewenskostes se pryse heen.
Is besig om my jeep reg te kry vir vakansie en kry toe nog n skok. Agterste remblokkies moet vervang word een of ander tyd. By agente. R3300. Sorry oom dis maar die prys, die goete word ingevoer.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2017 @ 12:46:15 pm
Anonymous

Ja oom Koos elke sport het maar sy beserings

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2017 @ 12:46:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sjoe, eina. Hoe kry ek dit nou eerste rangs vir my februarie vakansie.
Nou moet jy weet wat gaan die ander lewenskostes se pryse heen.
Is besig om my jeep reg te kry vir vakansie en kry toe nog n skok. Agterste remblokkies moet vervang word een of ander tyd. By agente. R3300. Sorry oom dis maar die prys, die goete word ingevoer.

Probeer SupaQuick. Hierdie een naby my kan jy jou eie remblokke bring...dan sit hulle dit in vir R250....laas met Ferodo Ceramics minder as R1000 weggekom
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2017 @ 14:30:37 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Probeer SupaQuick. Hierdie een naby my kan jy jou eie remblokke bring...dan sit hulle dit in vir R250....laas met Ferodo Ceramics minder as R1000 weggekom

Dorp rond gery en by Grand mark gekry vie R550. Aotozone R1200. En dis al wat gehad het.
Toe my skills geoefen en soos hulle s dis soos bycicle ry, as jy weet dan weet jy. My n uur gevat om te ruil. Oues was so te s op. Een mm. oor.

Nou wonder ek wat sou agente my gevra het vir instalasie. Nog twee ure. Dws R1600 vir werk plus R3300 vir onderdelele. Nog n paar rand vir die ma-ken-niks om sy hande ook te was... is nogal n swart-stowwerige joppie en die boepens oom sukkel om te buk.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2017 @ 18:19:09 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Rond shop en self doen bly maar n wenner.
You only live once on earth, live life as if there is no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2017 @ 18:19:10 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Rond shop en self doen bly maar n wenner.
You only live once on earth, live life as if there is no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2017 @ 20:30:12 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2738
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Mooi Johan.
Nou kan die winste vir brandstof gebruik word.
Vakansie gaan nou meer geniet word...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2017 @ 21:07:15 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Ek plaas hierdie onder die "Worst Experience" topic waar dit mos pas.

Fuel prices are set for another hike at the end of January, says the Automobile Association (AA), commenting on unaudited mid-month fuel price data released by the Central Energy Fund (CEF).

The AA is predicting that petrol is set to jump by 44 cents a litre, diesel by 37 cents, and illuminating paraffin by 31 cents.

Gaan mos nou die dag om brandstof in te gooi sien toe ek het my beursie by die huis vergeet maar het gelukkig R100 in my sak .Vra die petrol joggie vir R100 se petrol hy sug en staan op en loop.Ek vra hom Waar gaan jy nou heen? .Meneer se hy ek gaan net gou n teelepeltjie haal om meneer se branstof te meet wat ek moet ingooi

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2017 @ 21:26:16 pm
Anonymous

Gaan mos nou die dag om brandstof in te gooi sien toe ek het my beursie by die huis vergeet maar het gelukkig R100 in my sak .Vra die petrol joggie vir R100 se petrol hy sug en staan op en loop.Ek vra hom Waar gaan jy nou heen? .Meneer se hy ek gaan net gou n teelepeltjie haal om meneer se branstof te meet wat ek moet ingooi

 

 

Ons is naby dit, Maart styg dit mos met die anc se 30c heffing Plus

"In the first half of February, international petroleum prices increased by the equivalent of ten to twelve cents a litre, while the rand firmed by about seven cents against the US dollar," the AA said. "As a result, the current data suggests a very modest fuel price increase of between three and four cents a litre for vehicle fuels, and a drop of around three cents a litre for illuminating paraffin." 

Vanaf die AA se mid maand voor uit skattingsealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2017 @ 22:12:13 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Johann dit gaan rof met so baie van ons wat so te se op pension staan en gedog het dat die res van ons lewens uit kamp gaan bestaan gaan dit n  nugtere ontwaking wees .

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2017 @ 12:08:27 pm
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 20 Feb 2017
Sien die ander dag 'n foto op gesigboek waar die ou petrol in plastiek sak tap, aangesien dit goedkoper per sakkie as per liter is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2017 @ 15:27:19 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Weet enige iemand wanneer die diesel prys weer opgaan????

Ek haat dit on goedkoop diesel in my Hilux the gooi😁😁😁😁😁😁😁

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2017 @ 19:06:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Motoriste moet hulself gereedmaak vir ʼn petrolskok in September.

Petrolgebruikers sal die swaarste hierdeur getref word met ʼn geraamde styging van 61c per liter, en diesel sal na verwagting met 46c per liter styg en paraffien met byna 50c.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2017 @ 19:36:27 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5129
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Hulle begin voorberei vir Desember ;)


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2017 @ 19:36:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hoe motiveer hulle die verhooging as die olie prys steeds laag is. Of het ek die olieprys verhoging in totaal gemis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2017 @ 01:00:56 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hoe motiveer hulle die verhooging as die olie prys steeds laag is. Of het ek die olieprys verhoging in totaal gemis.

Ek het nog nooit probeer vasstel hoe die prys bepaal word nie maar ek kan bevestig dat die olieprys in Rand wel van 03-07-2017 tot 03-08-2017 met 7% gestyg het.

Ek sou dink dat daar nie na die prys gekyk word direk voor die nuwe prys aangekondig word nie. Dus die 46c styging vanaf R12.93 vir diesel slegs 3.55% is wat vir my na 'n baie billike styging lyk. Dit behoort eintlik 91c te wees. Die petrol styging van 61c op R13.12 is ook slegs 4.7%.

Die nuwe prys is slegs 13c meer as 7 maande gelede.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2017 @ 10:54:19 am
Anonymous

Mens mort nie net na die olie prys kyk nie, ons betaal met goud in dollar.

So, die olie prys, die goud prys en die rand wissel koers te same met politieke woelinge, bepaal die prys.

Dit is in kort hoe dit bepaal word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2017 @ 19:11:35 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Johann dankie vir die aandui dat die goudprys ook 'n rol speel.

Ek wou net wys dat die rand/$ en olieprys wel rede gegee het vir 'n styging. Hierdie is 'n deel van 'n artikel wat ek onlangs gelees het wat handel oor die bepaling van die brandstofprys.

Omdat daar genoem is dat daar baie faktore is sorteer dinge soos die goudprys en politieke woelinge dan onder ander faktore wat sal insluit versekering, pyplynkoste, winsmerge, stoorkoste.  Mens sou dink van hierdie kostes is baie dieselfde maand tot maand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2017 @ 08:00:58 am
Anonymous

.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2017 @ 16:35:49 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1902
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Jip petrol pryse lyk lelik. Ek dink die wereld maak reg vir n oorlog en geld moet bemykaar geskraap word vir dit. Dan help hierdie weer wat wereld wyd alles vernietig ook nie veel nie.

Maar kamp gaan ons kamp.

Kamp is soos brandewyn. Het nie brieke nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2017 @ 18:58:14 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

As daar bv gekyk word na die prys 2-4 weke voor maandeinde wat R692-R730 per vaatjie was en dit alreeds op R777 per vaatjie is kan ons maar regmaak vir 'n styging ook volgende maand. Die $ prys behoort te bly styg weens die winter wat op pad is in Europa en die VSA sowel as ander faktore.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2017 @ 20:40:20 pm
Anonymous
Deesdae loop ek waar ek kan. Dit is in elk geval gesonder.
Altyd was dit maklik om te noem, ek ry gou kafee toe.
Aikona, ek dink nou 2 keer vinniger.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2017 @ 21:56:25 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

As mens na die huidige olieprys in Rand terme kyk kan ons maar regmaak vir nog verdere stygings. Hier is die lys van pryse. In net meer as 'n maand se tyd het die prys alreeds gestyg van net onder R700 na R787 gister toe die rand redelik verswak het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2018 @ 19:41:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2018 @ 21:38:54 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dit gaan seker so wees maar daar is gesoek na die domain wat hierdie geplaas het en niks kon gekry word nie.

Verder is die domain verkeerd gespel.Bafana se epos adres is gespel sonder 'n "r" in petroleum.

So voorlopig lyk die spesifieke plasing as fake.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required