English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 981
Total Views: 83 205 440
topics: 11 525
replies: 138 748
views: 39 321 583
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Brand se Baai

replies: 6
views: 196
08 Jan 2020 @ 11:34:37 am
Maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 83
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 58 years

Kan iemand my enige inligting gee i.v.m. Brand se Baai? Dit lyk vir my of my navrae oor enige oornagstaanplekke tussen Beaufort- Wes en Aberdeen verlore gegaan het! Miskien weet iemand van n plekkie. Baie dankie. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 16:52:14 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Ken nie Brand se Baai nie,maar het al van die plek gehoor.

Steenbokkie Karavaan Park is Oos van Beaufort-wes en wat ek sal voorstel.

Net bietjie verder, en langs die N1 is Wagon Wheel of so iets, maar dis nader aan die N1 verkeer segeraas, en die plek is baie stowerig.

Glo nie daar is iets by Aberdeen nie of intussen die twee dorpe, behalwe Steenbokkie...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 16:59:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My broer is daar in die karoo en hy het hom ook nog nie raak gery nie.

Ons soek ook nog die plek.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 21:12:31 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 532
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years

Brand se Baai is op die Wes kus  Dit is n klein myn dorpie waar mens n permit noodig he on daar in te gaan  Geen karafaan  park  nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 07:29:42 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Brand se Baai is op die Wes kus  Dit is n klein myn dorpie waar mens n permit noodig he on daar in te gaan  Geen karafaan  park  nie

Dankie Oom Benkie.

Sal hom sê.

Naby watter dorp.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 08:41:25 am
Anonymous

Sit "Tronox Namakwa Sands" in op Google Maps, dit sal jou neem na die Brand se Baai. Dit sal van die N7 bereik kan word, omgewing Lutzville, Lepelsfontein. Nuwerus.

Ek het net info op by Anti Google se niggie, Google Maps gesien, nie werklik so berese soos julle dink nie!!

Groete.

Frans Pretorius

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 08:44:52 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

1. Brand se Baai is 'n myndorpie  waar sand ontgin word en o.a. silika gemyn word. (Silika word gebruik vir silikon en ook, glo dit as jy wil, in tandepasta) Was baie daar (vir besigheid).

Eintlik, jammer om te veel te dwaal op die onderwerp, 'n fantastiese plek - foto's word geneem (uit alle hoeke) van die duin wat ontgin sal word VOOR die werk begin. NA die ontginning, word gras, struike ens. teruggeplant om PRESIES weer te lyk soos voor die werk. Foto's van die voor en die na is feitlik identies ... pragtig. Daar was wel akkommodasie vir die werkers maar geen alternatiewe kampplek nie.

2. Steenbokkie park is aanvaarbaar, maar slegs as 'n oornag plek. Ablusies is so-so, maar skoon. Onthou ASSEBLIEF om NIE die eerste afdraai (sowat 8 km voor Beaufort Wes) te neem nie - dit is 'n sinkplaatpad wat skrik vir niks - "terrible". In die dorp, net na die eerste sirkel (by die garage) is 'n teerpad wat uitdraai na Steenbokkie toe - baie beter!

Indien moontlik, sou ek eerder buite Beaufort Wes by die wild reservaat gaan oornag (of eerder langer - baie mooi daar!)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za