English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 484
Total Replies: 234 555
Total Views: 82 529 872
topics: 1 128
replies: 11 543
views: 4 809 801
Jokes and everything else that makes you laugh

Brakpan

replies: 11
views: 1077
25 Jun 2017 @ 14:00:02 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years
In Brakpan is dit wragtig nou winter. Al die ouens vat hulle grassnyers Pawnshop toe om hulle heaters terug te kry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2017 @ 15:57:18 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ha-ha.  Nogal slim!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2017 @ 16:29:20 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Eish lekke brakpan
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2017 @ 11:21:32 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2764
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Die idees op hierdie forum is volop...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2017 @ 12:00:10 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 701
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

In Brakpan is dit wragtig nou winter. Al die ouens vat hulle grassnyers Pawnshop toe om hulle heaters terug te kry

Mens spot nie met die Brakpaners nie, hulle gaan jou uithaal met die waaier in die somer na hulle die heater terug gevat het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2017 @ 13:30:09 pm
Schlenter
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 65 years
Die winter gaan nog erger raak .
Hulle gaan hulle baadjies verpand om Old Brown Sherry te koop .
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2017 @ 21:22:48 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years
Die ou verdwaal in Brakpan en stop oorkant die pawnshop by 'n ou en vra hom "jong waar is die hospitaal".

Reken die perd hom "noem my net 'n D&&S pappie en jy is nou daar!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2017 @ 21:24:13 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years
Hoe herken jy die bruid op 'n troue in Brakpan?

Sy is die 1 in die wit sweetpak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2017 @ 20:44:59 pm
Gadgets
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 08 Jul 2014
Experience: 50 years
As jy blou oë in Brakpan wil hê, moet jy self daarvoor baklei.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2017 @ 21:22:24 pm
Anonymous
In die Vrystaat noem hulle ń shifting spanner ń Vrystaat Vernier.
In Brakpan noem hulle dit ń Moord wapen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2019 @ 19:07:32 pm
Anonymous
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2019 @ 07:05:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kom stadig nou mense kinders lees ook hier.............................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required