English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 099
topics: 10 832
replies: 125 034
views: 38 863 062
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Brackets for Jacks

replies: 19
views: 389
18 Jul 2019 @ 15:43:12 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

My swear het vir my brackets vir my Adendorf elektriese jack (1.5 ton) gemaak. Die brackets is naby die as van die karavaan geïnstalleer en die punt waar die jack teen die bracket druk is 290mm van die grond af. Dit gee die jack genoeg krag om die Gypsey Regal maklik op te lig. Selfs met 'n pap band behoort die jack nie te veel te sukkel nie.

In al die jare wat ek karavaan sleep het ek nog nooit 'n pap band gehad nie (ek hoop dit hou so aan), die jack is dus primêr om die karavaan van links na regs waterpas te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 17:08:32 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

I also use a jack to level the van sideways. (Scissor Jack.)

If anyone wants the yellow ramp that I tried to use once, they are welcome to collect in Benoni.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 21:42:25 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Johan, looks like a good and neat job.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 22:05:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie netjies gedoen! Ek gebruik nog daai geel blokke, maar kan glo dat mens kan sukkel om jou wa daarop te kry as jy nie movers het nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 08:17:40 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Is die braket nie baie swaar vir die karavaan? lyk na n 12 duim staal

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 08:27:10 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ek dink dit is 50mm x 6mm “flat iron”, defnitief nie te swaar nie, maar sekerlik sterk genoeg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 08:37:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie netjiese idee.

Dit kan verseker goed werk veral met die dat die jack eers oopmaak sodat dit by die top krag kurwe kom voordat dit in werklikheid begin werk.

Ek het ook brackets om die Adendorf jacks permanent onder die wa te monteer.  Tans is die enigste probleem dat die jacks se motor en meganiek is nie water dig nie. So met tyd gaan mens skade kry as jy in die reen of nat pad ry.

Ek werk nog aan 'n plan om dit geseel te kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 16:09:47 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1892
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Baie netjiese idee. Ek het vroeer vanjaar vir die eerste keer sedert ek karavaan sleep (sedert 1974 my eie) n band gebars duskant Colesberg. My eerste probleem was dat die bottel jack nie onder die as kon in nie omdat met die gebarste band die karavaan te laag gesak het. Gelukkig het ek onthou dat iemand lank gelede op hierdie forum gese het hy sit sy geel blok onder die gebarste wiel en trek hom dan met sleepvoertuig op die geel blok. So gedoen en "Bobs jour uncle". Jack gaan nou in en lig die wiel en verwyder die geel blok en sit spaar op en laat sak. 

Ek hou egter van Johan se idee. Weet iemand per toeval wat daardie elektriese jack kos. Ek het die gewone 2 ton trollie jack maar hy is te swaar om saam te karwei.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 20:37:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die pryse verskil so nou en dan. Party keer op 'n special by Adendorf.  As ek reg onthou so R1295 vir die 2000Kg een.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 20:43:12 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis is die Mac Afric maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 20:43:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die 1000kg jack is R1095

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 06:54:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie netjiese idee.

Dit kan verseker goed werk veral met die dat die jack eers oopmaak sodat dit by die top krag kurwe kom voordat dit in werklikheid begin werk.

Ek het ook brackets om die Adendorf jacks permanent onder die wa te monteer.  Tans is die enigste probleem dat die jacks se motor en meganiek is nie water dig nie. So met tyd gaan mens skade kry as jy in die reen of nat pad ry.

Ek werk nog aan 'n plan om dit geseel te kry.

As jy gewone "scissor jacks " onder jou wa monteer en dan waar jy hom op/af jack n socket fitting opweld....dan kan jy hom met jou koordlose boor wat jy op steadies gebruik ook gebruik om wa te lig. Sal so iets kan werk?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 14:48:45 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ja dit sal bepaald met sekere koorlose bore werk as dit genoeg torsie het. Sou die boor sukkel dan moet mens so 10sek voor hy uitbrand eerder die stutte se slinger gebruik. Dan sal daar ook bore wees wat 'n beskermings stelsel het wat die boor afsit as hy te swaar trek veral as jy alreeds so ent opgedomkrag het en jy wil he die boor moet onder 'n swaar las begin draai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 15:15:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As jy gewone "scissor jacks " onder jou wa monteer en dan waar jy hom op/af jack n socket fitting opweld....dan kan jy hom met jou koordlose boor wat jy op steadies gebruik ook gebruik om wa te lig. Sal so iets kan werk?

As ek so kyk na die Black&Decker en DeWalt koordlose bore wat ek nou het glo ek nie dit gaan werk nie.

Enigste rede hoekom ek dit se is ek vergelyk die krag van die bore met die Adendorf Jacks wat ek het.

Enige van die twee bore wat ek genoem het sal nie daai jack lig nie.  Maar probeer is die beste geweer of Proof of the pudding lies in the eating.

So mens moet baar eers probeer.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 15:34:10 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Eintlik heel maklik. Gebruik 'n trekskaal as die domkrag nou lekker hard werk en meet hoeveel kilos om die slinger te draai en maal dit dan met die afstand v d domkrag se slinger in meter om by Nm uit te kom. Ons weet party v d huidige bore ontwikkel maklik meer as 35Nm. Al werk die boor net vir die 75% wat die vrag laag is is dit steeds die moeite werd. Die boor en domkrag word in my geval bymekaar gestoor.

Ek kan net noem vir die 75% v d beweging wat die Toyota draai domkrag nie baie vrag vat nie gebruik ek my koorlose boor. Sodra jy moet harder draai dan sit ek die normale slinger op. So draai ek ook my wielmore af sodra ek almal geskiet het. Dit help vir die ouer spiere coolcool

Net 'n gedagte. Afhangende van die ontwerp v d bestaande slinger kan mens dalk met buispyp iets aanmekaar slaan. In my geval haal ek net die sok uit die alum vierkantsbuispyp en druk my bestaande voorste deel v d slinger in en gebruik die boor.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 11:39:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is reg soos wat Danie se.

As iemand dit gedoen het gee terugvoer hier hoe werk dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 13:03:46 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon ek kan bevestig dat my draaidomkrag net 23Nm torsie nodig het om die woonwa se wiel in die lig te kry en dit op 'n 1300kg woonwa. Dit is 'n lesing van 13kg op 'n skaal.

Ek draai my stutte met die vingers as ek 'n sok op die moer sit. Dus sonder grond en roes sal mens seker minder as 8Nm benodig om stutte te draai.

Ek glo nie die ou B&D sal die pyp rook nie. Ek glo ook nie daar is baie 12V bore wat veel kan help maar wel die 18V met 'n vol battery. Ja my 4 jaar oue 12V Ryobi sal ook net help totdat dit moet begin lig.

Lank terug het oom Jeep verwys na 'n 28Nm boor wat hy wou koop by Makro. So hierdie boor behoort die woonwa lekker te kan lig as dit 'n draai domkrag is. Ek het seker in 20jr nie 'n sker domkrag gebruik en kan dus nie se of mens meer torsie sal nodig he nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 13:14:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Leon ek kan bevestig dat my draaidomkrag net 23Nm torsie nodig het om die woonwa se wiel in die lig te kry en dit op 'n 1300kg woonwa. Dit is 'n lesing van 13kg op 'n skaal.

Ek draai my stutte met die vingers as ek 'n sok op die moer sit. Dus sonder grond en roes sal mens seker minder as 8Nm benodig om stutte te draai.

Ek glo nie die ou B&D sal die pyp rook nie. Ek glo ook nie daar is baie 12V bore wat veel kan help maar wel die 18V met 'n vol battery. Ja my 4 jaar oue 12V Ryobi sal ook net help totdat dit moet begin lig.

Lank terug het oom Jeep verwys na 'n 28Nm boor wat hy wou koop by Makro. So hierdie boor behoort die woonwa lekker te kan lig as dit 'n draai domkrag is. Ek het seker in 20jr nie 'n sker domkrag gebruik en kan dus nie se of mens meer torsie sal nodig he nie.

Het jy dit nou fisies getoets Danie? 

Ek sien op daai draad word selfs melding gemaak van n 38nm boor teen R2500...link na daai draad: https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Koordlose-boor-vir-steadies.htm?forumaction=1&loadcategory=1022&loadpost=250051595&highlight=Koordlose%20boor%20vir%20steadies#ForumsAnchor

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 13:37:15 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Geert ja myne is getoets met 'n skaal en dit het op 13kg die slinger kon draai met die wiel in die lug waar dit die swaarste werk en ek na die krake luister in die karavaan. Ek het al agtergekom my deur is baie sensiteif vir hoe die karavaan staan. By tye sukkel dit met die boonste punt wat teen die alu raam skuur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 18:07:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek glo nie my DeWalt sal daai jack draai nie.  Het seker maar 'n dudd gekoop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required