English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 783
Total Views: 82 283 767
topics: 585
replies: 3 590
views: 3 312 538
Share all those nice recipes with everybody...

Braai tang

replies: 21
views: 399
06 Apr 2019 @ 09:38:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie volg ook hierdie instruksies?😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 10:39:02 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Verseker. Dit is n " moet" om hom so paar klikke te gee voordat jy iets in sy bek sit. Dit is nie nodig om dit met enige ander braatang te doen nie. Net so terloops...........ma dwing my om so skulpietamg met rubberbek in haar mooi pan te gebruik, en dit is bepaald nie nodig om sy bek te "klik" voor gebruik nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 10:59:51 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1977
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Dit is 'n vereiste. Jy moet dit gedurig toets of dit nog reg werk. foot-in-mouth

In my jong dae is ons hare nog met die ou hand knippers gesny en die haarkapper het gereeld die knipper en skêr so geklik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 12:10:52 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Stem saam as jy nie die instruksies volg nie. Jaag jy net aan {almal weet wat}.  En weet jy niks van braai af nie.

As jy ook nog nie n skulpies braai tang het nie, sien ek swaarigheid vir jou kinders, want hulle braai opleiding gaan vir n "loop".

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 12:14:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal ook nie by jou kom braai nie, want die vleis val seker baie byy jou op die grond as jy so aansukkel sonder n skulpies braai tang

 

 

Ha ha ha 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 13:23:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7614
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek sal ook nie by jou kom braai nie, want die vleis val seker baie byy jou op die grond as jy so aansukkel sonder n skulpies braai tang

 

 

Ha ha ha 

Ek het nie een nie. 

Leon jy het al baie by my gebraai en het nog nie die vleis laat Val nie. Lol. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 15:19:52 pm
Anonymous

Ek presies dieselfde as die een op die foto.

Hy werk uitstekend om kole reg te skuif, maar sal ook nie vleis met hom aandurf nie, die goed is te duur om te laat val.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 20:07:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het nie een nie. 

Leon jy het al baie by my gebraai en het nog nie die vleis laat Val nie. Lol. 

 

 

Ha ha ha .......................... ekdreig al n jaar lank om een vir jou te koop

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 06:30:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het nie een nie. 

Leon jy het al baie by my gebraai en het nog nie die vleis laat Val nie. Lol. 

 

 

Het een van "Verseker" versekeraars by die skou gewen in Feb.  Toe gee Lindy hom vir my Seun. Sorry jy het uitgeloose.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 06:32:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gebruik hulle as 'n kole tang ook.  Koop 'n nuwe vir die vleis en ou vleis tang word kole tang. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 06:37:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het een van "Verseker" versekeraars by die skou gewen in Feb.  Toe gee Lindy hom vir my Seun. Sorry jy het uitgeloose.

 

BINGO.....πŸ™‚

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 06:39:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dan het ek ook verskeie van die skulpie tange. 

Lang een as die vuur erg warm is vir steak braai.

Medium lengte een vir gewone braai.

Dan 'n kort een wat nou wel nie skulpie punte het nie maar twee plaat lyk soos eierspaan punte wat ek gebruik om braai broodjie mee om te draai. (Broodjie braai tang)

 

Ek gebruik nie die met die swart plastiek skulpie punte vir vleis braai nie. Die knyp vermoë raak verlore deur die plastiek wat buig.  Dan kan jou "Blou Bull Steak" op die grond val.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 06:47:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het een van "Verseker" versekeraars by die skou gewen in Feb.  Toe gee Lindy hom vir my Seun. Sorry jy het uitgeloose.

 

BINGO.....πŸ™‚

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 06:52:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis hy daai Geert. As JIN dalk by my uitgekom het of ek by hom kon hy 'n trotse eienaar gewees het van 'n verseker braai tang.

 

 

 

Toe spring my vrou ons voor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 10:06:39 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 124
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Ek gebruik nou al baie lank Goodnell tange, vervaardig uit vlekvrye staal. Ek sukkel glad nie met vleis wat val nie, en sal 'n leeftyd hou. Dis ook nie so baie duurder nie.

Ek hang gewoonlik my tange aan 'n stuk aluminium rod wat ek in 'n boom hang naby my braaier, maar die afgelope ruk vat ek dit maar liewer in wanneer ek dit gewas het want dit kan maklik wegraak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 11:20:23 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7614
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis hy daai Geert. As JIN dalk by my uitgekom het of ek by hom kon hy 'n trotse eienaar gewees het van 'n verseker braai tang.

 

 

 

Toe spring my vrou ons voor.

Sy het geweet ek kan braai. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 18:52:21 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1849
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Klink my n gevaarlikke tang. As jy dit so baie moet klik gaan die vleis mos op die grond val voordat jy dit in die skottel het........of se die instruksies ook die skottel moet langs die rooster staan sodat die vleis self in die skottel val as jy moet "klik".

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 08:18:31 am
Jakes
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 30 May 2016
Experience: 25 years

Beste braai tang ooit! Enigste tang wat die chops, wors, sosaties, hout, kole, potjie, tot die bakstene waarop jy braai, kan optel en rond skuif.

Dink daai "click" gewoonte kom saam met die tang, moeilik om nie te doen nie. Die ander ouens is maar net jaloers omdat hulle tange "stil" is wanneer hulle braai. Moet se ek het al gewonder hoeveel langer my tang sal hou as ek nie die "click" ding doen nie? smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 08:27:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Beste braai tang ooit! Enigste tang wat die chops, wors, sosaties, hout, kole, potjie, tot die bakstene waarop jy braai, kan optel en rond skuif.

Dink daai "click" gewoonte kom saam met die tang, moeilik om nie te doen nie. Die ander ouens is maar net jaloers omdat hulle tange "stil" is wanneer hulle braai. Moet se ek het al gewonder hoeveel langer my tang sal hou as ek nie die "click" ding doen nie? smile

Jakes ek dink dit is werklik waar die enigste braaitang wat 'n warm baksteen kan rond skuif.  mens kry nou die S/steel een wat ook die rubber/teflon skulpie punte het maar dit veroorsaak dat die tang sy knyp sterkte verloor daar voor op die punt.

Al wat dit is hy lyk dalk mooier met die swart punte.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 09:11:20 am
Jakes
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 30 May 2016
Experience: 25 years

Jakes ek dink dit is werklik waar die enigste braaitang wat 'n warm baksteen kan rond skuif.  mens kry nou die S/steel een wat ook die rubber/teflon skulpie punte het maar dit veroorsaak dat die tang sy knyp sterkte verloor daar voor op die punt.

Al wat dit is hy lyk dalk mooier met die swart punte.

 

Ek het van hulle ook in my versameling, maar stem saam met jou, hulle bly nou of in die slaaibak of by die huis.

My tange begin almal hulle braai loopbaan by die vleis en die rooster, dan kole toe, en dan tree hulle af in my tuin, om daai ander "worsies" op te tel. Jy moet net seker maak jy onthou wat se braaitange werk nog voltyds en watter is al op pensioen !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 19:34:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Stem saam die skulpie tange is te goed om sommer net weg te gooi.  MYne volg die selfde paadjie.  Braai tang, Kole tang ander tang dan is hy so oud hy kan maar asblik toe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 23:20:08 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1478
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Tong in die kies.

Leer ek nou hier 'n ding! Ek dog die tang is net vir oesters en sulke goed hanteer!

In my wêreld eet arm mense wie by die see bly viskos!

Ek is arm, maar ek bly nie by die see nie.

Kan mens die tangetjie regtig vir vleis gebruik?

 

Ps. Net om julle jaloers te maak, sit ek nou hier en luister hoe roep die hiëna hier in die willetuin in die Krokodilrivier, dis so 150meter van my soos die kraai vlieg! Kry sommer lekker hoendervleis so mooi is dit.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required