Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Braai broodjies
Ek is baie lief vir braai broodjies. Wat sit julle op wat ons miskien kan probeer!
Goeie vraag See, sal ook graag wil weet. Mens raak maar bietjie moeg vir dieselfde ou tamatie (en/of kaas) en uie broodjies al die tyd. Iemand met goeie idees is Herman. Miskien sal hy vir ons 'n paar goeie idees/wenke kan gee.
Smeer een kant van die brood met blatjang vir bietjie soetigheid en gebruik ook bietjie knoffel.
Indien daar nie bladjang is nie gebruik ek bietjie suiker op die tomatie met die aromat en pepper. Ek gebruik ook die rustic garlic and herb wat makliker en gouer is as om met die knoffel te werk.
Die ruztic garlic and herb gebruik ek ook op die vleis. Gebruik baie van die blaar tipe herbs, wat nie so sterk as die stokkies tipes is nie...
On The Road Again
Gebruik saam met die tamaties, kaas en uie gerus stukkies piesang, dit gee heerlike soetigheid, of vervang piesang met skyfies pynappel (die geblikte produk werk goed).
Maak gerus sommer helfte van broodjies met piesang, en ander helfte met pynappel. Wat oorbly is volgende dag EERS LEKKER!!!!
Frans
Daai blatjang op die broodjie is 'n wenner.
2005 Jurgens Xplorer
Toyota Fortuner 3.0 D4D 4X4

Cream cheese (simonsberg se sweet chillie), ham, peppadews...yum
Cheese and jalapeno, meng mozarella en chedder, met opgekapte jalapenos
As long as everything goes my way...I'm totally flexible
Hierdie resep het Herman n ruk terug geplaas. Kaas .. Ham .. pynappel .. ...lekker Hawaiian.

Nou maak julle mens honger
In uitgawe 98 of 99 van die Wegsleep tydskrif is 'n man wat as die braaibroodjie (ons noem hulle Liewe Heksies) kampioen gekroon is.
Hy sit goed soos bacon op en maak baie moeite met so Liewe Heksie. Lyk my as hy klaar is eet jy net dit jy braai nie eers meer vleis nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Daar's niks fout met braaibroodjies wat kaas, tamatie en uie bevat nie - onverbeterlik, anders is dit nie 'n ware braai broodjie nie. Die fout lê nie by die braaibroodjie nie maar by julle wat nie die vleisbraai afwissel met lekker pap en tamatie-smoor nie !

Herman mag maar dit bly lekke die by kos saam braai
Haak daai wa kamp bly koning
Ek stem nogal saam met Lennie, net kaas, tamatie en ui, veral as jy dit saam met braaivleis eet. Dan soek ek nie smake soos bacon by nie. Soms los ek die kaas ook weg en sit net tamatie en ui, met baie peper. Stadig gebraai, die tamatie en ui moet warm wees en die kaas ook warm en gesmelt.
...................en Freda, daardie volgende oggend se braaibroodjie wat oorgebly het, amper lekkerder as gisteraand s'n !

Freda, lyk my ons kommentare het die ouens met die baster-braaibroodjie idee tjoepstil gemaak !

Lyk so, Lennie. Al my vriende en familie (en ek dink die meeste mense) hou maar by die tradisionele broodjie. My een vriendin glo jy moet die kaas dubbel opsit. Eers kaas, dan jou tamatie en ui en dan weer kaas. Ek moet sê, dit is nogal lekker "cheesy".
.

Ons het Vrydag wat verby is 'n braai broodjie met 'n twist ge-eet.
Als die normale kaas, tamatie en uie. Maar die een het dan ook so bietjie Blou kaas opgehad.
Dit was regtig baie lekker. Sal dit verseker weer doen.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Het hierdie raad ek dink op 'n Jan Braai program gesien. Ons doen dit ook nou: ipv chutney smeer Steers se Chilli sous op - nie te veel anders is dit te sterk. Dit maak ook 'n lekker broodjie, maar ons gunsteling bly maar die kaas, tamatie en uie een.
Kamp groete
Kobus & Ada
Hallo almal.Ons glo ook aan die normale manier van Kaas, tamatie, en uie, maar on sit mayonaise op albei broodjies, en botter aan die buitekant. Die Mayonaise smelt lekker saam met die kaas in
Ons gebruik ook net, tamatie, uie en kaas.
Plus sout en peper.
Baie van ons vriende toor meer met ander bestandele.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne

Julle resepte werk almal vir my.
Braai broodjie, pap tert met dun skaap wors, eish dan kan julle maar die pudding kry
ðŸÅªï¸ Worry ends where faith begins ðŸÅªï¸Â
