1 pak klaar aan gemaakte deeg koop by Spar of ander winkels
2 pakkies potato bake
250ml volroom
een en n halwe koppie gerasperde kaas
200g poeier biltong
1 ui fyn gekap
1 koppie melk
oondbak gesprei met cook en slray
Rol die deeg in balletjies en plaas in oondbak
Meng al die bestanddele behalwe die kaas in n meng bak en roer goed deur.
Gooi die mengsel oor die deeg in die oondbak en strooi die kaas oor.
Bak in die oond vir ongeveer 30 minute teen 150g C.
Lekker bruin bo op haal uit en sit voor saam met die braaivleis.
Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 08:09:36 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years
My seun bak ook graag so 'n brood. Hy sit nie biltong by nie, sal hom daarvan sê. Selfs fyn gesnyde biltong sal lekker wees, sodat jy die stukkies sien en kou.