English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 958
Total Views: 82 558 271
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 324 269
Share all those nice recipes with everybody...

Braai broodjie noem sloppy toast

replies: 7
views: 3572
17 Aug 2016 @ 23:33:34 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
500gr bees maalvleis
kwart koppie fyn gekapte uie
1-2 eetlepels mosterd na smaak
kwart koppie tamatie sous
kwart koppie bruin duiker
teelepel wostersous
gerasperde kaas
snye brood
margarine
braai die uie in pan tot lekker sag en verkleur gooi maalvleis by en braai of kook tot gaar
gooi mosterd, tamatie sous, wostersous by die maalvleis en roer deur en kook vir nog so 5 minute tot lekker deur gekook is
botter sny brood eenkant strooi gerasperde kaas op en skep die maalvleis op die brood en sprei eweredig op brood plaas ander sny gesmeerde kant aan buitekant druk plat
olaas in pan en braai draai nou en wan om sodat eweredig bruin kan word en kaas smelryt kan ook op kole gemaak word geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2016 @ 08:36:08 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dankie vir al jou lekker resepte Herman.  Alles klink baie lekker en wys hoe mens iets anders as die gewone spesiaal kan maak.   Ek dink ek gaan 'n boek opstel, "Herman se resepte" dan kan ek dit nie vergeet nie.laughing  Ons gaan die einde van die jaar saam met die kinders en kleinkinders kamp, dan sal dit handig te pas kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2016 @ 08:57:58 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Dit klink baie lekker. Gaan dit die naweek maak.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2016 @ 09:04:07 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Lekker Colin wat jy eintlik vir my wil se ek soek nog ek het ook so n boek wat ek in my karavaan het en wanneer ek gaan kamp gebruikek dit gereeld
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2016 @ 09:26:05 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Lekker vir Jaffels ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2016 @ 10:39:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lekker vir Jaffels ?


Goeie idee...dan kan die mince ook nie heeltyd uitval as jy hom omdraai nie😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2016 @ 10:41:20 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Ek stem sal ook lekekr in n jaffle wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2016 @ 10:24:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Dis nou vir die Kaapenaars wat nie pap eet nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required