English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 275
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 639
Share all those nice recipes with everybody...

Braai.......

replies: 21
views: 5871
06 Nov 2015 @ 20:07:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 20:08:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 20:10:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Moet n ervaring wees om só n braai by te woon😁
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 20:15:37 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Wow, dit moet lekker wees. Paar Rand se vleis.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 20:23:30 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Nou waar in die wereld braai die manne so lekker ? Dis groot genoeg vir n army.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 20:41:11 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3665
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Erens in Suid Amerika. Jaar 2013?

Dalk verkeerd. Kom ons wag vir Geert se antwoord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 21:00:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Erens in Suid Amerika. Jaar 2013?

Dalk verkeerd. Kom ons wag vir Geert se antwoord.


Nee...ek weet nie...was nie genooi nie😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 21:10:22 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3665
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Nie 'n goeie vriend om sulke fotos vir jou te stuur sonder 'n uitnodiging nie Geert.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 21:37:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Imagine net watse hitte daai vuur aan die kant moet gee om vleis gaar te kry. Ek haal my hoed af vir daai braaier...ek glo nie ek sal dit kan doen nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 21:42:12 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 148
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 5 years
Dit is defnitief nie n skilpadbraai nie!!! (Bietjie vleis baie dop)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 21:48:56 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3665
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Eintlik is die fotos uit Asado Spitbraai se webtuiste Geert. Ek verstaan die geleentheid was vir 3000 gaste. Dit moet gedoen word!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 22:09:20 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 35 years
Hier is n ou op die forum wat n koroner gaan skiet as hy dit sien. Jis so n stuk gebraaide rib sal nou lekker wees
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2015 @ 07:10:50 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
As iemand so paar ou lammetjies wil skenk ve n braai ala hierbo.. sê net waar en die die hele caravanp...forum is daar.
Dis even lekker om net daarna te kyk.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2015 @ 07:43:41 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Sou graag wou sien hoe dit gelyk het toe die opsnyery en etery begin.  En dit lyk nogal soos boerewors. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2015 @ 07:55:59 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Die ou moet sy triek ken

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2015 @ 08:13:38 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Man my dokter se nou die dag ek mag nie meer groente eet nie meer vleis nou ja daai braai is vir n ou soos ek
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2015 @ 11:59:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die blerrie Poskantoor, nou eer my uitnodiging gekry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2018 @ 18:21:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Waar sal ek so n blaasbalk in Pretoria kry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 07:28:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sien die draad nou vir die eerste keer. Bo foto no2.  Sorry Geert weet nie van die blaasbalk nie, maar die manier van skaap braai is die Argentynse manier van skaap braai.

Soos op die foto kan sien bestaan die "Spit" uit 'n stuk staal wat 'n T stuk aan die bokant het en 'n lang staal pen aan die onderkant.  'n Los stuk 10mm roundbar vir by die blaaie.

Die pen kant van die spit word  diep in die grond gekap en dan toets jy dat die blaaie nie die grond raak as jy die "Spit" in die ronte draai nie. Ongeveer teen hoek van 50-55Grade.

Dan al wat jy doen is maak vuur onder die boude boonste T-gedeelte en krap die kole onder die blaaie in wat nader aan die grond is.

Ek was 'n Sersant in 1 SAI (MLV) toe ons een jaar ses skape so gebraai het vir 'n funksie. As ek dit nie mis het nie was Andre Smit ook daar gewees daai tyd.

Baie maklike manier van skaap braai en jy het nie spesiale draaiende spitte en uitrusting nodig nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 19:54:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sien die draad nou vir die eerste keer. Bo foto no2.  Sorry Geert weet nie van die blaasbalk nie, maar die manier van skaap braai is die Argentynse manier van skaap braai.

Soos op die foto kan sien bestaan die "Spit" uit 'n stuk staal wat 'n T stuk aan die bokant het en 'n lang staal pen aan die onderkant.  'n Los stuk 10mm roundbar vir by die blaaie.

Die pen kant van die spit word  diep in die grond gekap en dan toets jy dat die blaaie nie die grond raak as jy die "Spit" in die ronte draai nie. Ongeveer teen hoek van 50-55Grade.

Dan al wat jy doen is maak vuur onder die boude boonste T-gedeelte en krap die kole onder die blaaie in wat nader aan die grond is.

Ek was 'n Sersant in 1 SAI (MLV) toe ons een jaar ses skape so gebraai het vir 'n funksie. As ek dit nie mis het nie was Andre Smit ook daar gewees daai tyd.

Baie maklike manier van skaap braai en jy het nie spesiale draaiende spitte en uitrusting nodig nie.

Kan nie mooi op foto sien nie....maar wil voorkom of vleis {op 2de foto} nie gedraai word nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 08:11:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee ek glo hy word gedraai. Dis die rede waarom die pen redelik lank moet wees om in die grond in te kap.

Werk eintlik baie maklik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 08:29:47 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Wow, dit moet lekker wees. Paar Rand se vleis.

Ja nee, dit kan net lekker wees! Daai man/nne moet hul storie ken, staan seker lekker bont en hol rond tussen al daai vleis sodat alles mooi reg loop en nie brand nie. Jis, so 'n ou skaap ribbetjie met die vlieslappie oor sal darem nou goed afgaan! En natuurlik daai lekker skaap vetjie wat so drup hier teen die kant van die mond af!

 

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required