English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 260
Total Replies: 229 989
Total Views: 82 375 569
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 360
Share all those nice recipes with everybody...

Botterskorsie sop

replies: 4
views: 186
25 Jun 2018 @ 21:23:12 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years

Net reg vir die winter aande 

2 middelslagbotterskorsies geskil en in blokkies gesny

2 appels geskil en in blokkies gesny

1 groot ui fyn gekap

4 eetlepels margarien of botter

een en half teelepel matige kerrie

4 eetlepels koekmeel

halwe teelepel gemaalde neutmuskaat

2 blollies hoenderekstrak in 750ml kook water opgelos

2 koppies melk 

eenen halwe teelepel sout 

soteer die fyn ui in n groot kastrol op die stoofin die botter of margarien

voeg die kerriepoeier by en braai diemengsel liggies

voeg die botterskorsies en appel stukkies by en braai dit n rukkie saam roermaar gedurig deur 

voeg die koekmeel en neutmuskaat by en roerbraai die mengsel 

voeg nou die res van die bestanddele by en roerdit goeddeurkook die mengsel oor matige hitte en roer so nou en dan die mengsel deur 

toets die appel en botterskorsies tot sag is en verpulp die mengsel tot glad 

die kleur van die sop sal so goudbruin wees en romerig 

sit dit warm voor 

kan n kannetjie volroom vat en daarvan oor die sop gooi net so n klein bietjie en dit saam met die sop eet 

geniet 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2018 @ 22:42:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie Herman...ek is lief vir my sop in die winter maande

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2018 @ 02:19:40 am
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 14 years

Net reg vir die winter aande 

2 middelslagbotterskorsies geskil en in blokkies gesny

2 appels geskil en in blokkies gesny

1 groot ui fyn gekap

4 eetlepels margarien of botter

een en half teelepel matige kerrie

4 eetlepels koekmeel

halwe teelepel gemaalde neutmuskaat

2 blollies hoenderekstrak in 750ml kook water opgelos

2 koppies melk 

eenen halwe teelepel sout 

soteer die fyn ui in n groot kastrol op die stoofin die botter of margarien

voeg die kerriepoeier by en braai diemengsel liggies

voeg die botterskorsies en appel stukkies by en braai dit n rukkie saam roermaar gedurig deur 

voeg die koekmeel en neutmuskaat by en roerbraai die mengsel 

voeg nou die res van die bestanddele by en roerdit goeddeurkook die mengsel oor matige hitte en roer so nou en dan die mengsel deur 

toets die appel en botterskorsies tot sag is en verpulp die mengsel tot glad 

die kleur van die sop sal so goudbruin wees en romerig 

sit dit warm voor 

kan n kannetjie volroom vat en daarvan oor die sop gooi net so n klein bietjie en dit saam met die sop eet 

geniet 

Ek probeer Herman se Botterskorsie sop resep print maar dit wil nie. Kan iemand help asb.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2018 @ 05:33:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek probeer Herman se Botterskorsie sop resep print maar dit wil nie. Kan iemand help asb.

Highlite die resep.....copy.....en paste in MS Word en print vanaf daar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2018 @ 07:48:41 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ons kry baie skorsies van die plaas gaan dit probeer dankie.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required