English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 318
Total Views: 83 151 148
topics: 599
replies: 3 868
views: 3 350 653
Share all those nice recipes with everybody...

Botterbroodjie in n pan

replies: 2
views: 2099
08 Sep 2016 @ 16:39:12 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
1 eier
drie kwart koppie water
3 eetlepels kookloie
1 koppie meel
2 eetlepels bakpoeier
sout na smaak
steek vuur aan of kan oor stoof of gas stoof gemaak word.
Klits die eier, water en kookolie goed saam.
voeg die meel, bakpoeier en sout saam en meng goed deur.
Voeg nou die meel mengsel bietjies vir bietjies by die eier mengsel en klits goed deur sodat daar nie klonte gevorm word nie.
Gooi nou n bietjie kooklolie in n diep pan wat n deksel op het en maak die olie warm op die vuur, stoof of gas plaat.
Ditis amper soos jy n pannekoek gaan bak.
Die broodjie is nie te dik nie moet dit net nie op n te warm stoof sit nie. gooi die mengsel in die pan en sit die deksel op en laat dit bak vir so ongeveer 5 minute haal deksel af en draai die broodjie om en plaas deksel terug en bak n verdere 5 minute. Haal deksel af en klop die broodjie om te hoor of dit gaar is n mens kan dit weer omdraai en nog n bietjie verder bak maar hou dit net dop.
Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2016 @ 10:43:50 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Gaan probeer, maar omdat ek nie bak nie, het ek gewoonlik net "self-raising flour" in die huis, sal seker ook werk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2016 @ 15:09:25 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Self raising meel sal ook werk gebruik net n bietjie minder
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za