English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 994
Total Replies: 243 527
Total Views: 82 960 593
topics: 11 234
replies: 132 989
views: 39 178 833
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bosveld Oase

replies: 26
views: 427
02 Oct 2019 @ 18:58:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Staanplek beskikbaar die naweek 4 tot 6 Okt 19.

Skakek vir Geert ssm.

Dis hul kerk kamp en ek kan nie meer gaan nie.

My seun van Frankryk en sy vrou het my kom verras vandag na 17 jr wat ons mekaar nie gesien het nie na my skierlike siekte. 

Emosies is hoog en ek is blyer as ooit.

Help vir Geert asb en Jammer maar dis die beste geskenk ooit.

Ek voel soos n st 6 op sy eerste date.

Meer later oor die verrassing.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 19:14:28 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 587
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Jin, ek kan dink jy het seker behoorlik uit jou vel gespring van blydskap. Julle moet die kuier baie geniet.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 20:42:03 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3050
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Geniet hulle!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 22:12:19 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 161
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Geniet dit , dis baie spesiaal    Neem fotos dis herinneringe wat vir lank  onthou moet word.   Baie bly vir jou

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 22:16:22 pm
Anonymous

Dis vir my die ergste, baie mense verlaat die land en laat ouers agter, en jy sien jou kleinkinders nie maklik weer nie, geen drukkies en soentjies, geen oupa wat gou oorkom ens nie. Jin, geniet dit, want magtag ek het soveel kanse om oorsee te gaan maar laat nie my ouers agter sonder kleinkinders en laat nie my kinders sonder hul oupa en ouma nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 22:27:31 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 161
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Dis vir my die ergste, baie mense verlaat die land en laat ouers agter, en jy sien jou kleinkinders nie maklik weer nie, geen drukkies en soentjies, geen oupa wat gou oorkom ens nie. Jin, geniet dit, want magtag ek het soveel kanse om oorsee te gaan maar laat nie my ouers agter sonder kleinkinders en laat nie my kinders sonder hul oupa en ouma nie.

Brommer my kinders is al 19 jaar en 17 jaar onderskeidelik oorsee en na die afsterwe van my man bly ek ook nou oorsee en ek kuier nou lekker in Duitsland by my suster    Mens wik maar God skik dalk moet jy maar jou opsies oop hou ‘n mens weet nooit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 22:49:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15661
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geniet dit Jin.....hierdie spesiale tye is min....ons kamp n ander keer weer saam!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 06:10:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15797
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geniet die kuiertjie ou maat. Laat nagte om tyd op te maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 07:24:41 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4218
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Yeah my son now lives overseas and I fortunately get to see my granddaughter at least every second year. However the costs to do so are horrendous so I don't know how much longer this will happen. My grandchildren on PTA I at least see two or three times a year. Thank goodness for video calling otherwise I would be out of my mind.  

Jin enjoy every moment I know just how precious these time are.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 08:19:12 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Staanplek beskikbaar die naweek 4 tot 6 Okt 19.

Skakek vir Geert ssm.

Dis hul kerk kamp en ek kan nie meer gaan nie.

My seun van Frankryk en sy vrou het my kom verras vandag na 17 jr wat ons mekaar nie gesien het nie na my skierlike siekte. 

Emosies is hoog en ek is blyer as ooit.

Help vir Geert asb en Jammer maar dis die beste geskenk ooit.

Ek voel soos n st 6 op sy eerste date.

Meer later oor die verrassing.

 

 

Geniet dit ek verstaan die gevoel. Ek glo jou seun voel net soos jy!

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 09:02:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15661
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Staanplek 7.....R700

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 09:19:56 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 28 Feb 2018

So Chuck is not THAT tough, enjoy family time, it is always special

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 09:40:23 am
Anonymous

Brommer my kinders is al 19 jaar en 17 jaar onderskeidelik oorsee en na die afsterwe van my man bly ek ook nou oorsee en ek kuier nou lekker in Duitsland by my suster    Mens wik maar God skik dalk moet jy maar jou opsies oop hou ‘n mens weet nooit

Ek glo my God het my hier geplaas en my voorvaders in hierdie land geplaas met die doel om hier te lewe, te groei, kinders groot te maak en te geniet en te sterwe en om nooit vlugtelinge van enigiets te wees nie. As Hy my wil laat verhuis, sal Hy dit vir my openbaar.

Hier in SA het my voorvaders geveg en baklei om lewe te he, so ons maak aanspraak daarop en vlug nie vir vyande nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 11:36:12 am
EstelleJ
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 85
Joined: 16 Jul 2013
Experience: 10 years

Geniet elke oomblik van die kuier Jin!!!!! Dis so 'n voorreg om tyd saam met kinders en kleinkinders (veral!!!) te spandeer. Ek is SO bly vir jou en vroulief!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 12:03:59 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ja Brommer jy raak 'n topic aan wat sekerlik wye reaksie kan ontlont as 'n aparte forum. My kinders sit ook oorsee, Mauritius. Dis nie lekker vir ons nie. En na alles moet 'n mens jouself afvra of dit werklik tot hulle voordeel is.

MAAR daar is steeds nog net een verskil tussen 'n emigrant en 'n vlugteling : Sy tydsberekenig.

As jy NOU die land verlaat verwelkom die wêreld jou, maar as jy die land verlaat wanneer alles in vlamme is is jy 'n vlugteling wat niemand wil hê nie.

Geniet maar die kampe en toere saam met ONS mense.   

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 14:21:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15661
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Staanplek 7.....R700

Sold

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 14:24:00 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15797
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daars hy, ......... sommer tjoef tjaf en die staanplek is opgeraap.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 21:12:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie Geert. 

R700. Skande.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 20:09:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kinders is terug Parys (Paris) toe.

Het 18h50 gevlieg.

Wat n lekker naweek. My ouers was ook die naweek hier. Wat n vreugde.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 20:12:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15661
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Eks bly julle het lekker gekuier Jin....kan glo dit moes n besondere naweek gewees het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 20:28:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Eks bly julle het lekker gekuier Jin....kan glo dit moes n besondere naweek gewees het

Dis was inderdaad.

Verstaan julle het dit ook geniet.

Het nou 14 mde omte kamp.

Hulle kom Desember 2020 weer vir Kersfees dan kom die twee klein kinders saam.

Kannie wag nie.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 00:15:47 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1757
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Kinders is terug Parys (Paris) toe.

Het 18h50 gevlieg.

Wat n lekker naweek. My ouers was ook die naweek hier. Wat n vreugde.

 

Bly jy het dit geniet Jin.

Dis sulke familie kuiers wat mens se sakkie 'memories' volmaak.

Met jou ouers ook daar is dit 'n seën.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 08:09:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15797
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek wil net sê................................ julle het uitgemis hoor.  Ek het baie lekker saam met Geert hulle gekamp.  Ons het baie gesels en oor die stories hier op die forum gelag.

N.S.

Ek het foto bewyse waar grys water om bome uitgegooi word.

So shuuuuuuuuuuuuut moet vir niemand sê nie maar almal doen dit hoor.

 

Dankie Geert die reelings vir die naweek was Chapperig gewees. Ons het dit terdee geniet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 08:19:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15661
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.....en daar was n ou met n drone🀫

......en my setup is nie 15min oppak nie.

 

Ons het ook weer Leon en Lindy se aangename geselskap en kuier baie geniet. 

.....net jammer ek moes alleen by die super tube afgaan😜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 11:39:21 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek wil net sê................................ julle het uitgemis hoor.  Ek het baie lekker saam met Geert hulle gekamp.  Ons het baie gesels en oor die stories hier op die forum gelag.

N.S.

Ek het foto bewyse waar grys water om bome uitgegooi word.

So shuuuuuuuuuuuuut moet vir niemand sê nie maar almal doen dit hoor.

 

Dankie Geert die reelings vir die naweek was Chapperig gewees. Ons het dit terdee geniet.

Dink nie dit kon lekkerder as my naweek gewees het met my kinders wat ek 17 jr laas gesien het nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 13:40:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My Ex vrou het ook eenkeer vir my gesê.

You mis me.

Toe sê ek vir haar, ek mis fokall dit was net n waarskuwing skoot.

Take note.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za