English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 689
Total Replies: 237 590
Total Views: 82 729 394
topics: 4 440
replies: 30 106
views: 17 394 923
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 399
replies: 220
views: 15 782
topics: 3 916
replies: 57
views: 21 973
Bosveld Oase
North-West, Brits
101
Total Ratings: 101
97   
4
Rated: 07 Jan 2020
Type of Resort:
Family with children: 4
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Bosveld Oase terugvoering

replies: 30
views: 763
15 Oct 2018 @ 23:18:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek was bietjie meer as 2 jaar laas by hierdie oord gewees tot afgelope naweek. Ek was verstom om te sien hoe mooi word hierdie oord onderhou. Die grasperke en amper alle staanplekke is heerlik groen...nie eers nodig om grond seile uit te gooi nie. Dis een van min oorde wat ek van kan getuig dat hul hul staanplekke is so n mooi kondisie hou. Dankie aan die oord eienaars en bestuur...welgedaan! Personeel was oral baie vriendelik...sekuriteit was goed...badkamers was heeltyd skoon en genoegsaam (het nooit in n ry gestaan om geriewe te gebruik nie) Ontspannings fasiliteite ook in puik kondisie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 23:24:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Areas by ontspannings areas ook baie goed versorg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 23:28:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons was met n groep hier en het ook die chalets en room complex gehuur...ook baie nice kondisie...almal het dit geniet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 23:32:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die area waar mens wild besigtig is bietjie klein....tog lekker om bietjie in die veld te kan stap.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 06:07:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit het gelyk of n haelstorm ons kon tref Saterdag ....maar gelukkig gemis...net goeie reën gehad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 06:24:32 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 836
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek geniet self Bosveld Oase. Ek was al 3 keer hierdie jaar daar.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 06:35:10 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 697
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

hoe kry party oorde dit reg om sulke groen gras te he, maar die res glad nie?

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 06:37:40 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 836
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

hoe kry party oorde dit reg om sulke groen gras te he, maar die res glad nie?

Baie water en jy kan net naweke daar kamp behalwe skoolvakansies.

Hulle is ook, ek dink, 2 weke toe in die Julie/Aug. Kan dalk langer wees.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 06:46:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie vir die fotos Geert.

Dit maak mens lus om weer soontoe te gaan.  Sal baie graag my volgende kamp weer daar wil gaan afsaal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 07:18:07 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 836
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Die lekker is dat jy 8:00 op 'n Vrydag oggend al kan "inklok".

Ek het self met my vorige kampe nie eers 'n grondseil uitgesit nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 07:38:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Shoe dit is puik. Dit maak dat mens eintlik 'n ekstra kamp dag het met 'n kort naweek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 07:40:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die lekker is dat jy 8:00 op 'n Vrydag oggend al kan "inklok".

Ek het self met my vorige kampe nie eers 'n grondseil uitgesit nie.

.....en jy hoef Sondag eers 4pm uit te wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 07:42:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Met sulke reelings gaan mens mos eerder daar kamp as by enige ander plek. En dan is die oord opsig self ook altyd so aanloklik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2018 @ 09:41:56 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5268
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Dit het gelyk of n haelstorm ons kon tref Saterdag ....maar gelukkig gemis...net goeie reën gehad

Het baie rof gelyk ;-) Gelukkig gemis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2018 @ 07:54:31 am
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 10 Mar 2015

Baie dankie vir die mooi fotos Geert.

Bly die hael het julle gemis!

Ons bly in Pretoria en dit is eintlik n skande dat ons nog nooit daar was nie, sal moet plan maak. Al baie daaroor gepraat, net nooit daar uitgekom nie.

Ek lees dat hulle n beperkte aantal dagbesoekers by die glybaan gedeelte toelaat? Ek neem aan dit is om met die "operating costs" te help, maar is bietjie skepties oor dagbesoekers by oorde. Ek praat nie van gaste by kampeerders nie, al kan dit ook soms maar luidrugtig raak, maar spesifiek van dagbesoekers by die geriewe by kampplekke.

Dit lyk darem asof die dagbesoekers nie toegang tot die kampeerterrein het nie?

Wat was julle ervaring met betrekking tot die dagbesoekers?

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2018 @ 08:01:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie dankie vir die mooi fotos Geert.

Bly die hael het julle gemis!

Ons bly in Pretoria en dit is eintlik n skande dat ons nog nooit daar was nie, sal moet plan maak. Al baie daaroor gepraat, net nooit daar uitgekom nie.

Ek lees dat hulle n beperkte aantal dagbesoekers by die glybaan gedeelte toelaat? Ek neem aan dit is om met die "operating costs" te help, maar is bietjie skepties oor dagbesoekers by oorde. Ek praat nie van gaste by kampeerders nie, al kan dit ook soms maar luidrugtig raak, maar spesifiek van dagbesoekers by die geriewe by kampplekke.

Dit lyk darem asof die dagbesoekers nie toegang tot die kampeerterrein het nie?

Wat was julle ervaring met betrekking tot die dagbesoekers?

Dankie

Daar was geen dagbesoekers afgelope naweek gewees nie....miskien oor die reen weer wat voorspel was. By vorige geleenthede was dit ook baie rustig omtrent dit....hulle is bitter min....jy gaan nie eers weet van hulle nie. Dis nogal duur as dagbesoeker....as julle 4 is, is dit goedkoper om te kamp. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2018 @ 08:16:31 am
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 10 Mar 2015

Dankie, sal plan plan maak en gaan kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2018 @ 12:12:49 pm
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 21 years

Hi All

 

Must admit ibdid enjoy it there although was ther a year ago

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2018 @ 15:44:19 pm
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 270
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 7 years

Wow, 

Thank you for the feedback. Definately going to make a plan to go there.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2018 @ 17:34:14 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4595
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert dankie vir die goeie terugvoering en die mooi duidelike fotos. Sal self 'n plan moet maak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2018 @ 06:46:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis nogal 'n manier om dagbesoekers te hanteer.  Maak die prys baie hoog dan is hulle automaties minder. En sou iemand dit betaal is dit 'n bargain. Ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2018 @ 08:57:29 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5268
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Dis hoe dit werk... Jy sorg dat jou teikenmark jou mark bly....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 08:16:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geert wil net weet waar is die kantoor by Bosveld Oase.

Laas wat ek kan onthou as jy oor die kanaal deur die hek ry volg jy die grondpad links.

Ry dan op 'n stadium verby die dammetjie (regter kant) en dan links van die pad reg oorkant die saal was die kantoor.  Is dit steeds so?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 08:19:20 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 836
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Nee Leon, Jy gaan nogsteeds oor die kanaal en dan is daar 'n wag by die hek. Daar is nou 'n pad reguit aan en die nuwe kantoor is waar die nuwe buiteswembaddens en putt putt nou is.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 08:34:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie Hennie.

Ek het vermoed dat die opset verander het saam met die nuwe ontwikkelinge.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 12:03:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle gebruik blykbaar daai pad waar jy nou van praat as uitgangshek tydens vakansie tye...one=way in en 1=way uit. Watter staanplek het jy gekry Leon?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 14:22:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons is drie karavane. 

97, 98, 99 of

21, 23, 24

Vriende het bespreek ons gaan net saam. Sal sien as ons daar kom.

Al die staanplekke het maar min koelte.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 06:09:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons is drie karavane. 

97, 98, 99 of

21, 23, 24

Vriende het bespreek ons gaan net saam. Sal sien as ons daar kom.

Al die staanplekke het maar min koelte.

Ahhh lekker...julle moet dit geniet Leon!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 06:13:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Gaan verseker dit geniet, Al speel die weer nie saam nie. Makki sakki.

Net om met die wa weg te kom maak daai naweek "Chapperig"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 14:15:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Leon....was julle toe die naweek by Bosveld Oase gewees? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 20:06:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons Kerk het weer afgelope naweek hul jaarlikse gemeente naweek hier deurgebring. Almal het dit weereens baie geniet. Dit bly n groot plesier om by hierdie goed versorgde park jou tent penne te kom inslaan. Skoon badkamers steeds n groot pluspunt. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required