English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 503
Total Replies: 234 912
Total Views: 82 549 968
topics: 725
replies: 5 906
views: 2 375 481

Bosveld Oase bespreking

replies: 49
views: 1359
02 Oct 2017 @ 08:56:29 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 691
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Ongelukkig kan ons nie meer gaan die week in desember nie.  EK moet ongelukkig kanseleer maar dan verloor ek helfte van wat ek reeds betaal het.  Is daar iemand wat dalk sou belangstel om dit oor te vat? dan hoef ons dit nie te kanselleer nie, en kan ek net my deposito terug kry wat ek betaal het. Die deposito is R2000 en dan moet die uitstaande net nog later betaal word.

Dis vir die 11de tot 18de Desember.

Kontak my asb indien enige iemand belang stel

0827867245

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 11:14:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
50% kanselasie fooi so ver vooraf is baie.....het al voorheen van hulle kanselasies gelees...."no mercy". Ek glo jy behoort iemand te kry wat sal oorneem...ek hou my ore oop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 11:39:31 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 691
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

50% kanselasie fooi so ver vooraf is baie.....het al voorheen van hulle kanselasies gelees...."no mercy". Ek glo jy behoort iemand te kry wat sal oorneem...ek hou my ore oop.

ja seeliefhebber, het gevra vir mercy...but to no avail.lol

seker ook my eie skuld, het nie mooi gelees nie.  kom ons kyk maar of iemand dit wil oorvat.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 12:37:54 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 886
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years
Bosveld Oase het enkele jare gelede vir ons as maatskappy ook 'n koue skouer gegooi toe ons weens omstandighede nie meer die betrokke naweek kon gaan nie. Ons het meer as 'n maand voor die tyd versoek of ons die datum kan uitstel. Ons versoek is summier geweier en hulle was ook geensins tegemoetkomend t.o.v. ons deposito nie. Ons moes die uitstaande balans met aankoms betaal. Ons het net besluit om weg te bly sonder om hulle in kennis te stel dat ons nie gaan opdaag nie. Ons het dus ons deposito verbeur en hulle het die uitstaande 50% verbeur. Bosveld Oase is klaarblyklik bekend vir hulle uiters ontegemoetkomende beleid t.o.v. deposito's. Klaarblyklik 'n puik oord, maar 'n gagga arrogansie wat deposito's aanbetref.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 12:43:29 pm

Ek verwys juis na daai ou mense wat net voor Bosveld Oase hul karavaan afgeskryf het...hulle het blykbaar nie geld teruggee nie...vir die mense gesΓͺ hul moet maar hoor of iemand anders in hul plek kan gaan. Hul reΓ«ls sΓͺ: NO REFUNDS!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 12:46:15 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 691
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Ai tog ja dis jammer.  ja mens moet die reels lees en dit seker daar vir 'n rede, ek voel net as dit regtig 'n situasie is wat mens nie kan help nie, kan hulle so bietjie meer flexible wees.  Dis nie asof hulle nie baie vinnig weer daai bespreking sal kan vul nie, so hulle gaan nie verloor nie.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2017 @ 12:18:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ai dis darem "bad" as mens van sulke dinge hoor.  Dit is voorwaar n lekker oord om by te kamp maar as mens sulke dinge hoor maak dit die lus om daar te kamp so bietjie minder.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2017 @ 12:32:45 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 811
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ai dis darem "bad" as mens van sulke dinge hoor.  Dit is voorwaar n lekker oord om by te kamp maar as mens sulke dinge hoor maak dit die lus om daar te kamp so bietjie minder.

Ons geniet dit net so daar, maar hierdie stories maak 'n mens skrikkerig.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2017 @ 12:48:55 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2608
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

So 'n houding is bietjie onredelik. Ek ken nie die oord nie, maar waarskynlik is hulle vol oor Desember en daar is altyd laat besprekings sodat hulle weer die plek sal kan verhuur, dus maak hulle 50% meer op staanplekke wat gekanselleer word.  Dit sou m.i. redelik wees as hulle die 50% behou indien hulle nie die staanplek kan verhuur nie.  As hulle sê 10% terughou vir administrasie met her-verhuring indien dit wel weer verhuur word, dink ek almal sou tevrede wees.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2017 @ 16:53:34 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5203
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek stem, met kan jou kliente bietjie tegemoet kom op so plek wat dadelik weer gevul kan word.. ek betaal ook nog nooit depositos nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2017 @ 19:21:42 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Sjoe, dit is 3 maande voor die tyd wat jul kanselleer.   Om die volle 50% terug te hou is bietjie kwaai.   As hul wel die plek verhuur gaan kry, wat seker sal gebeur, is dit darem baie onredelik van hulle.

Ai, Kitty, so leer 'n mens.  Almal moet vroegtydig besprekings maak om verseker te wees van 'n plek maar dinge kan verkeerd loop dat jy nie kan gaan nie.   En dan kos dit jou!   Jammer, vir jul verlies, my mensie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2017 @ 07:03:03 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 691
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Sjoe, dit is 3 maande voor die tyd wat jul kanselleer.   Om die volle 50% terug te hou is bietjie kwaai.   As hul wel die plek verhuur gaan kry, wat seker sal gebeur, is dit darem baie onredelik van hulle.

Ai, Kitty, so leer 'n mens.  Almal moet vroegtydig besprekings maak om verseker te wees van 'n plek maar dinge kan verkeerd loop dat jy nie kan gaan nie.   En dan kos dit jou!   Jammer, vir jul verlies, my mensie.

Is so Freda, hulle se mos life happens when you're making other plans. In die geval was dit kamp planne lol. In hulle defense, dit word baie duidelik gestel op die bespreking epos, dis net ek het nie mooi gelees nie, en het sommer as vanselfsprekend aanvaar dat as mens so lank voor die tyd kanselleer dit nie 'n probleem hoef te wees nie.  But alas, I was wrong.

Soos jy se, so leer mens.  Sal van nou af mooi uitvind voor ek depositos betaal.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2018 @ 19:20:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het n groeps bespreking by Bosveld Oase gemaak vir die naweek van 12-14 Oktober. Al die staanplekke wat ons bespreek het is nie opgeneem nie. Daar is 3x staanplekke beskikbaar teen R850 per staanplek vir die naweek. Laat weet asb as iemand sou belang stel.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2018 @ 19:36:29 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5203
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Sjoe dis nie sleg nie. Hel ek wens ek kon dit vat.. Hou ons op hoogte...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 07:08:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dêm................... ek sou eerder graag van die geleentheid wou gebruik maak maar is reeds by Almega bespreek.

Geert jy moes vroeer gepraat het MAN.

Die wat van die geleentheid gaan gebruik maak geniet dit! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 16:12:05 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Sherbet, Geert, eendag te laat. Het Maandag by Buffelspoort bespreek vir selfde naweek.

Jy het goeie prys en kamp plek. 

Eish, met eish, ja

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 20:23:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe dis nie sleg nie. Hel ek wens ek kon dit vat.. Hou ons op hoogte...

Dêm................... ek sou eerder graag van die geleentheid wou gebruik maak maar is reeds by Almega bespreek.

Geert jy moes vroeer gepraat het MAN.

Die wat van die geleentheid gaan gebruik maak geniet dit! ! !

Sherbet, Geert, eendag te laat. Het Maandag by Buffelspoort bespreek vir selfde naweek.

Jy het goeie prys en kamp plek. 

Eish, met eish, ja

Kon amper n forum naweek geword het!!!cool

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 21:03:05 pm
Anonymous

Kon gewerk het vir my, maar beplan Ε„ tent wegbreek Suid.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2018 @ 05:55:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Smaak my jy is bietjie laat met die een Geert.  Dalk is daar nog iemand wie weet.....

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2018 @ 18:32:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het n groepsbespreking gemaak by Bosveld Oase vir die naweek van 12-14 Oktober. Al die staanplekke is nie opgeneem nie en wil dit verkoop. Ons het R920 {R880 + R50 admin} per staanplek betaal.....maar is bereid om R700 per staanplek te aanvaar. Die prys sluit in 4x persone....kan tot 6x staan teen addisionele kostes. Staan plekke wat beskikbaar is: 44 45 46 47 en 100.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2018 @ 21:37:44 pm

Staanplek 100 is geneem

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2018 @ 21:10:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nog net staanplek 44 beskikbaar.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2018 @ 04:24:18 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Kan amper nie glo daar is nog n plek oor nie. 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2018 @ 21:09:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nog net staanplek 44 beskikbaar.

En 97

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2018 @ 21:25:37 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5203
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Sjoe ek mik en mik maar kan nie commit voor ek nie weet wat my week verder inhou nie. Was nounet terug van kamp van klein kariba en sal nou wragtag nie omgee om bietjie by bosveld oase uit te kom nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2018 @ 21:46:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe ek mik en mik maar kan nie commit voor ek nie weet wat my week verder inhou nie. Was nounet terug van kamp van klein kariba en sal nou wragtag nie omgee om bietjie by bosveld oase uit te kom nie

Ek het nog een lekker staanplek oop...97 Lekker skaduwee boom....R 700

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2018 @ 22:35:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe ek mik en mik maar kan nie commit voor ek nie weet wat my week verder inhou nie. Was nounet terug van kamp van klein kariba en sal nou wragtag nie omgee om bietjie by bosveld oase uit te kom nie

Vir jou epos gestuur......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2018 @ 22:40:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Click op hierdieL I N K vir oord plan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2018 @ 17:54:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit was n heerlike naweek by Bosveld Oase gewees. Ek was ook bly om uiteindelik vir Brommer (pieter) te kon ontmoed daar....n baie aangename en vriendelike gesin. Sal later bietjie terugvoering gee, maar kan solank noem dat dit vir my persoonlik een van die beste versorgde parke bly. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 06:07:18 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Bly julle het dit geniet Geert. Jy is reg, dit is n baie goed versorgde oord.

Het julle ook baie reen gehad Saterdag aand en Sondag oggend. By Buffelspoort het die water gevloei. Die effense stroompie by die rivier het goed spoed gevang en alles weer skoon gespoel.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 06:40:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dit is verseker 'n pragtige oord.  Met die water wurm en water glye raak hy baie gewild.

Ek sal hom weer besoek net in die stiller tye.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 06:51:13 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 811
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ja dit is verseker 'n pragtige oord.  Met die water wurm en water glye raak hy baie gewild.

Ek sal hom weer besoek net in die stiller tye.

Hulle is ook besig met 'n 25m x 25m buiteswembad daar in die area van die glybane en putt putt.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 07:48:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hulle is ook besig met 'n 25m x 25m buiteswembad daar in die area van die glybane en putt putt.

O....ek het daai groot gat gesien Hennie. Ek sien daai stuk veld onder by hul ingang waar die wild in is, is hulle besig om te ontbos. Weet jy wat hulle daar van plan is om te doen?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 09:16:50 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 811
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

O....ek het daai groot gat gesien Hennie. Ek sien daai stuk veld onder by hul ingang waar die wild in is, is hulle besig om te ontbos. Weet jy wat hulle daar van plan is om te doen?

Ongelukkig nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 12:53:03 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5203
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Dit was n heerlike naweek by Bosveld Oase gewees. Ek was ook bly om uiteindelik vir Brommer (pieter) te kon ontmoed daar....n baie aangename en vriendelike gesin. Sal later bietjie terugvoering gee, maar kan solank noem dat dit vir my persoonlik een van die beste versorgde parke bly. 

Dankie Geert. Beter om mense in persoon te ontmoet ;-) Baie dankie.

Die oord is baie mooi, en ek is bly ek het die geleentheid gehad om op so kort kennisgewing te gaan besoek. Reen was nie so erg. Wind bietjie koel maar almal het dit geniet.

Alhoewel die swembad temperature my nie so gepla het nie kon ek hoor my vrou het gewens dit was bietjie warmer, veral die buite swembad. Maar oor die algemeen was dit lekker atmosfeer en rustig. 

Die kinders ry fiets en speel aanmekaar (alhoewel myne nog klein is om so saam te gaan met almal). 

DIe ablusies is baie mooi skoon en ons het maar die meeste die gesinsbadkamer gebruik om die kleingoed te bad ens. Dis voorwaar lekker om grasperke te he en ons self het nie eers die grondseile uitgesit nie, net so gelos dat gras net so kan bly.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 13:39:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hulle is ook besig met 'n 25m x 25m buiteswembad daar in die area van die glybane en putt putt.

Lyk my daai swembad bou is op halt.....gat staan nog net soos laasjaar Oktober

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 12:09:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het 2x staanplekke by Bosveld Oase vir 4-6 Oktober sou iemand belang stel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 07:44:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het 2x staanplekke by Bosveld Oase vir 4-6 Oktober sou iemand belang stel

Dis lekker skaduwee staanplekke

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 07:51:16 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2048
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dis duidelik die oord het n houding. Sorry die oord nie vir my.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 08:48:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is voorwaar 'n baie mooi oord en die ablusie geriewe is regtig puik.  Ek sal die plek weer besoek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 13:25:35 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 811
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

As ek nie die naweek daarna reeds by Dinokeng bespreek het nie, sou ek dit geneem het. Ek geniet Bosveld Oase altyd.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 13:36:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gaan verseker vir Geert geselskap hou.  Dit kan net lekker wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 14:09:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek gaan verseker vir Geert geselskap hou.  Dit kan net lekker wees.

Sien baie uit.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 14:57:11 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5203
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Bosveld Oase is baie lekker en rustig, mooi oord. Was laasjaar daar toe Geert ook staanplek oopgehad het, toevallig naweek voor dit by Klein Kariba gewees, en toe Geert die geleentheid bied is my wa reeds gepak gewees so maklik om sommer weer te ry.

Die oord is baie mooi en al kritiek wat ek het is dat die warm water warmer moes wees, dan was dit BAIE lekker.

Ek sou ook belangstel Geert maar my erf is toe onder die karavane en my karavaan gaan nie kan uit voor almal nie weg is nie. Lyk soos 'n kampplek by my  ;-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 15:17:47 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Kan amper vir julle kom kuier, is so 15-20min van julle af by Klein Paradys. Geniet dit. Lieflike oord solank jy in hulle reels bly.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 19:50:30 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5203
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Interessant die aanmerking oor in hulle reels bly... Watter reels word verbreek normaalweg?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 15:14:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Staanplek 48 nog beskikbaar vir 4-6 Okt. Lekker skaduwee boom

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 13:45:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Staanplek 48 nog beskikbaar vir 4-6 Okt. Lekker skaduwee boom

Is hy nog beskikbaar of ge neem.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 15:27:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Staanplekke verkoop. Sien uit om weer met Leon en Lindy te kuier en vir Chuck en GIRL te ontmoetπŸ™‚

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 16:56:21 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Staanplekke verkoop. Sien uit om weer met Leon en Lindy te kuier en vir Chuck en GIRL te ontmoetπŸ™‚

Jy moet Chuck maar sagkens hanteer, hy is nog broos na die rib geveg.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required