English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 003
Total Replies: 259 224
Total Views: 83 466 623
topics: 11 850
replies: 143 187
views: 39 461 560
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bosfontein B02

replies: 7
views: 181
17 Nov 2020 @ 09:40:53 am
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Het iemand dalk 'n foto van staanplek B02? Ons eerste keer wat ons daar gaan kamp en ek is effens nuuskierig!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2020 @ 11:25:37 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10328
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Gaan in op hul web tuiste, daar of of Google maps kan jy in zoom op jou plek..

Hoop jy kon by reg..

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 13:32:12 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Bosfontein het fotos van hul staanplekke op hul web blad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 13:36:16 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Bosfontein het fotos van hul staanplekke op hul web blad.

Die skakel werk nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 20:32:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10328
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Die skakel werk nie.

Bel hulle en sê vir hulle die skakel werk nie.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 20:39:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18030
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Bel hulle en sê vir hulle die skakel werk nie.

 

 

Lyk of dit handige funksie kan wees as hy werk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 21:06:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10328
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Lyk of dit handige funksie kan wees as hy werk

Ek is gister oggend in, dit is nogal handig.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2020 @ 21:12:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18030
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek is gister oggend in, dit is nogal handig.

Sal weer probeer.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za