English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 040
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 979 102
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Bosal Hitch Data Plate

replies: 10
views: 214
13 May 2019 @ 14:36:37 pm
CycleNut
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 26 Jul 2013
Experience: 7 years

I recently bought a D/C with a Bosal hitch.

The hitch data plate shows a rating of 75kg (load)/1600kg (gvm) which is not in line with the rating for that car (100kg/2500kg).  

I've looked at the same product on the same car with two other persons and there's has the identical product number as mine but is correctly stamped 100kg/2500kg.

In theory I should just be able to walk in to Bosal and ask them to print a new data plate? 

Correct?

Any other thoughts?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 17:33:37 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi Cycle Nut.

As far as I know you got different hitches with different load ratings so maybe that one is way lower rated than the vehicle capacity. Intended to be used with ligter trailers etc.

Speaking under correction. Some more informed opinions to follow I'm sure

Best wishes. Jan.

 

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 23:19:33 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Martel pyp man.

Ek praat onder korreksie myself

As dit ek was sou ek die plaatjie net weg gooi. Rede daar voor is dat dit n tool is vir assuransies om met jou te stry as hulle jou moet uitbetaal. As dit n bosal is dan is dit n bosal solank Assuransie nie sien dit is home made. Ek het ek nog my hele lewe lank my eie towbars vir my karre en bakkies self gebou, identies wat jy koop. Onder ander karre ingeseil sizes gevat, materiaal laat laser cut en CO2 welder gebruik. Kon nie die verskil sommer agterkom. Dan het ek vir cosmetic doeleindes sommer enige plaatjie op geplak net vir mooiheid. 

 Ek glo jy kan die regte plaatjie gaan haal maar jou kanse is goed dat niemand ooit daarna gaan kyk. En die owerhede wat moet kyk verstaan nie daai goed.

Mens moet elk geval jou towbar nagaan skroewe check en check vir krake op die sweiswerk. Dan sal jy ok wees.

 

 

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 05:54:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Best would be to take it to a Bosal fitment centre and have it inspected.  This way they can make sure what towbar you have and confirm the tow rating. There is a reason why that towbar of yours has that data plate.

  1. Either it is a wrong data plate as you suspect. Or
  2. It is the real rating for the towbar you have.

It is however true what Bak oor is saying, that if you remove the plate chances are that no one is ever actualy going to look at the rating of that towbar.

It is however a decision that you have to make and live with.  I for one would not risk loosing my caravan when I KNOW that some where there is something that is sub standard to towing the caravan.  Compare the cost of a towbar to the actual value of your caravan.  I think the answer speaks to me for it self.

So my suggestion is get it or make it right.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 08:57:10 am
CycleNut
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 26 Jul 2013
Experience: 7 years

Thanks for the feedback.

I'm certainly not in the movie of taking chances with either an under-rated hitch or possible disputed/repudiated claim.

My query here is around the ease / frustration of dealing with Bosal for printing and applying the correct plate for the product (if indeed what I present to them is true).

I couldn't find Bosal fitment centre near Randburg / Fourways so want to get my ducks in a row before going drive-about.

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 10:15:32 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dit wil voorkom asof jy die vervaardiger se plakker/plaatjie kan verwyder dan kan dit deurgaan as 'n no name of DIY sleepstang wat nie 'n SABS merk hoef op te he nie. Volgens hierdie lyk dit asof DIY steeds geldig is. Lees ek dit reg?

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:33:25 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Danie ek is ook onder korreksie. Ek het al baie gehoor dat as assuransie sien dit is home made het jy geen eis op jou kar en wa. Klomp tjol as jy my vra. Soms is home made baie beter kwaliteit as die lightweigjt twak op mass production

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:33:26 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Danie ek is ook onder korreksie. Ek het al baie gehoor dat as assuransie sien dit is home made het jy geen eis op jou kar en wa. Klomp tjol as jy my vra. Soms is home made baie beter kwaliteit as die lightweigjt twak op mass production

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:56:45 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

John ek vra juis oor ek ook al 'n paar sleepstange gemaak het toe ek nog jonk was.

Ek het ook gehoor jy mag net SABS stange opsit vir assuransie. Wel die stelling of tuisgemaak beter is is daar natuurlik mense wat hul lewens waag. Ek dink net baie van ons kan nie bepaal of die sweis wel gepenetreer het en waar dit net oppervlakkig is nie. Ek plaas myselfs in die groep.

Dis sal goed wees as mens werklik iemand in die bedryf kan kry wat kan bevestig dat eise afgekeur word as dit tuisgemaak is. Maar nou kom die ding in as daar nie 'n plaatjie op is nie en veral as die ontwerp presies soos 'n doelgemaakde stang is - hoe kan mens se dis self gemaak?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 16:02:28 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek se hulle moet bewys daardie ding is self gemaak. En as ek n kar koop met n stang sonder plaat dan issie mos my skuld. Ek dink nie eens die beste van die beste gaan maklik n verskil sien

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 06:04:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Praat met Bosal direk.  Ek glo hulle sal jou kan verwys na 'n fitment centre. Of dalk iemand na jou toe stuur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required