English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 814
Total Replies: 256 698
Total Views: 83 382 586
topics: 988
replies: 15 436
views: 4 050 906
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Boodskap vir die dag

replies: 71
views: 22154
page 1 of 2
25 Oct 2015 @ 10:30:28 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
My boodskap vir almal. Geniet die dag.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 10:34:19 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 57 years
AMEN
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 14:22:52 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2272
Joined: 12 May 2015
Experience: 49 years
Dankie Johan dit is inspirerend.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 15:20:41 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4850
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Dankie Johan
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 15:56:02 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1615
Joined: 22 May 2014
Experience: 8 years
Absoluut!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 18:21:32 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years
Dankie. Pragtig!
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 18:27:52 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 6 years

Amen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 07:20:37 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10165
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years
Dankie dit maak my dag.
Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 13:04:21 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1555
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 56 years

In 'n samelewing waar wetgewing skole verplig om 'n neutrale houding in te neem teenoor geloof beskou ek geloof as iets persoonlik wat nie aan ander opgedwing behoort te word nie.

Kom ons kyk met hoeveel verdraagsaamheid hierdie post ontvang word gesien in die lig dat ons samelewing asook kampeergemeenskap uit 'n verskeidenheid oortuigings saamgestel is. Dit opsigself en die reaksie hierop sal veelseggend wees.

Daar is ander buitelewe forums wat geloof as gespreksonderwerp afkeur, juis omdat dit onmin en wrywing tot gevolg het. Kom ons kyk waar val hierdie klip in die bos.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 15:12:36 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Maak nie saak nie. Ek gee nie om nie. Dit maak nie dat ek jou jou haat nie. Jys jy. En eks ek.
No comment. Ook reg.
303 views. 8 replies
Nie sleg nie. Dankie
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 15:23:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Soos reeds in die verlede ges. As jy dit sien en dis van my en jy weet wat ek s.... blaai verby.
As dit jou irriteer, sit dit in jou pyp en rook dit. Ek gaan NIE ophou kamp nie en ek gaan nie ophou met my siening om uit te leef wat ek wil nie.
As hierdie forum SLEGS ve kamperings en verwante sake is.... dans dit goed. Maar jy moet weet dat ek jou gaan gaan uithaal as jy dan anner goete oppie forum sit.
My Here gaan oral saam met my, kamp, werk, gesels oppie forum, etc etc etc.
Hahaha
I love camping all year round
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 15:58:03 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years

In 'n samelewing waar wetgewing skole verplig om 'n neutrale houding in te neem teenoor geloof beskou ek geloof as iets persoonlik wat nie aan ander opgedwing behoort te word nie.

Kom ons kyk met hoeveel verdraagsaamheid hierdie post ontvang word gesien in die lig dat ons samelewing asook kampeergemeenskap uit 'n verskeidenheid oortuigings saamgestel is. Dit opsigself en die reaksie hierop sal veelseggend wees.

Daar is ander buitelewe forums wat geloof as gespreksonderwerp afkeur, juis omdat dit onmin en wrywing tot gevolg het. Kom ons kyk waar val hierdie klip in die bos.

Pieter, Ek wil graag weet of iets jou pla met wat Johan geskryf het? Indien wel, vertel ons wat pla jou.

Mooi Johan. Ek is bly jy neem standpunt in en staan daarby.
Ek onderteun jou 110%
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 17:53:40 pm
Fanie
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 434
Joined: 27 Jan 2012
Experience: 41 years

Soos reeds in die verlede ges. As jy dit sien en dis van my en jy weet wat ek s.... blaai verby.
As dit jou irriteer, sit dit in jou pyp en rook dit. Ek gaan NIE ophou kamp nie en ek gaan nie ophou met my siening om uit te leef wat ek wil nie.
As hierdie forum SLEGS ve kamperings en verwante sake is.... dans dit goed. Maar jy moet weet dat ek jou gaan gaan uithaal as jy dan anner goete oppie forum sit.
My Here gaan oral saam met my, kamp, werk, gesels oppie forum, etc etc etc.
Hahaha

Johan, ek hou nogal van die Boodskappie wat jy geplaas het, behalwe vir een klein deeltjie daarvan. En al sou ek van die hele boodskappie gehou het, sou ek dit graag wou bespreek, of my mening daaroor wil lug, of wil getuig wat dit vir my ook beteken, omdat die tipe van motivering my nogal na aan die hart lê. Maar nou kom die probleem altyd met die soort van gedagtes dat dit aanleidng gee tot emosionele ervarings en soms ook tot geskille wat insigself weer emoisonele wanbalans bring.

Ek ondersteun egter jou reg om dit wat jy as diep persoonlik-motiverend beleef met ander te deel. Sal jy egter weet hoe om die situasie te hanteer as ek, byvoorbeld, my voet dwars sou sit, omdat ek die een dingetjie wat jy in jou pragtige Boodskappie genoem het, as hoogs afstootlik, en uiters aanstootlik ervaar en beskou? Ek weet hoe om my voet liefdevol dwars te sit: die vraag is net weet jy hoe om so 'n gesprek, liefdevol en opbouend te voer sonder dat dit emosionele wanbalans bring?

En sal jy dit wat ek, as ek bv. 'n Hindoe was, of 'n Rastaman, of 'n Afrika-Godsdiens-aanhanger, of 'n Moslem of 'n Jehova-Getuie... met dieselfde waardering kan bespreek as wat jy sekerlik verwag ek sou doen, want hierdie is tog 'n besprekingsforum. En hier is sekerlik deelnemers en lesers van genoemde en ander Godsdienste ook.

Ek dink jy sou?

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
26 Oct 2015 @ 19:17:35 pm
bossies
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 04 Sep 2015
Experience: 41 years

Ai kerels ! die man het wragtag nie bedoel om enige tone te trap nie.Net n bietjie motiverende siels kos ,vir die wat enige belangstelling daar in het,as jy dan geen belangstelling in christenskap het nie moet dit dan nie lees nie punt . Niemand druk n geweer teen jou kop nie . 

Ook nie te se dat wetgewing neutraal is rakende godsdiens ons ook moet wees nie ,want ek glo en let wel ek glo en jy hoef nie !! dat ons land in elk geval godelose wetgewing toepas . 

groete aan almal !!

time will tell ! HEAVEN or hell ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 20:33:52 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Dankie Bossies en die ander manne wat soos ek voel ve hirdie ondersteuning.
EN Dankie aan almal wat deelgeneem het aan die topic. Ek waardeer opreg die kommentare.
Soos ek ook op n ander draad ges het ek gee en dan ontvang ek in oorvloed. Maybe lees iemand dit en begin dink.
Ja. Ek is geen prediker of opgeleide skrifgeleerde nie.
Ek het sondag more opgestaan met n lied in my hart. Dankbaar dat ek een dag nader is aan baie dinge, soos volgende kamp, etc etc en belangrikste nader is aan die einde van n slegte wereld waar die bose ook n houvas op het. Die boodskap was bedoel ve die DAG en nou gesels ons al tot in maandag.
Ek hoop en bid dat elkeen n wonerlike week mag he en die week gaan aanvat met n positiewe gesindheid.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 20:37:43 pm
Anonymous

Ek het nou 'n hele relaas gesit en skryf, toe besluit ek daar teen en vee alles uit.

Ons as dissiepels / volgelinge van ons geloof in die enigste Woord, wat van die begin af, die einde voorspel, moet altyd stilbly vir die vrede??? 

As iemand nie hou van wat jy lees nie, hoekom lees jy aan? 

Johan, baie mooi stukkie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 21:47:48 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4469
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Ek ondersteun Kanneman en Saad se sienings. Hierdie is 'n besprekingsforum. Wat help dit om die tipe boodskappies te plaas as ons nie die inhoud daarvan mag bespreek nie.

OK! Ons mag kommentaar lewer, solank ons saamstem, anders word daar met "uithaal" gedreig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 05:00:53 am
Anonymous

Moet nou nie die dam onder die eend "uithaal" nie.

Baie artikels wat ek ek ook nie van hou nie maar ek stap aan en gooi nie my speelgoed uit die stootwaentjie nie.

As hierdie slegs n forum oor woonwaens en kamp was, het hy n stille dood gesterf.

LEEF EN LAAT LEEF

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 07:07:25 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
No hard feelings, ons as kampers moet mekaar akkommodeer. Dis hoekom dit lekker is om te kamp..
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 08:19:25 am
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 37 years
Kyk, n ou kan post wat hy seker wil. Ek bevraagteken egter die motiewe van die post. Sedert die laaste konfrontasie waar sekere posts deur admin afgehaal is, duik dit nou weer op. Is dit nie maar n manier om te stir nie. Te kyk hoeveel reaksie ek kan uitlok. Dit lyk ook vir my dat hier op die forum sekere forum lede is wat resies jaag na Sirius status op die forum. Staan elke oggend op, hardloop al die post deur van die vorige dag en plaas n opmerking. Maak vir my nie sin nie.
Admin het dit tog duidelik gestel oor wat hier bespreek mag word en nie.
Ek is ook maar relatief nuut op die forum. Vir my gaan dit hier om meer te leer van Kamp en gepaardgaande ondervinding van ander lede wat bereid is om dit met ander te deel. Ek het al goeie wenke hier gekry. Vir julle wat elkekeer uit jul pad gaan om te help, se ek dankie.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 08:37:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17802
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Dis mense wat kla wat veroorsaak dat daar dispute vorm. As dit nie jou skoen pas nie...ignoreer dit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 09:21:10 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4469
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Moet nou nie die dam onder die eend "uithaal" nie.

Baie artikels wat ek ek ook nie van hou nie maar ek stap aan en gooi nie my speelgoed uit die stootwaentjie nie.

As hierdie slegs n forum oor woonwaens en kamp was, het hy n stille dood gesterf.

LEEF EN LAAT LEEF

Juistement Tonki!

As almal moet saamstem, of verby hou as jy nie saamstem nie, sal die forum beslis 'n stille dood sterf.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 09:39:44 am
Anonymous

Net 'n klip innie bos:

Dan moet Rugby en Brakpan besprekings ook seker verbied word, wie kry meer flag as die Blou Bulle, en hier is Brakpanners ook op die forum.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 09:56:31 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 52 years

Keep it cool guys!

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 09:59:38 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4469
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Vir my, die verskil is Brakpan, Blou Bul en Landie besprekings is ligsinnig. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 10:41:13 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Ek wil net aansluit by wat Johann sê oor die Brakpangrappies.  Ek het self al gewonder of daar nie dalk mense van Brakpan op die forum is nie en hoe hulle oor die grappe voel.  Sommiges sal dit dalk as 'n grap beskou, ander kan seergemaak voel daardeur.  Ek het eendag 'n grap opgesit oor iemand wat Alzheimers het en toe het een van die lede (vergeet nou wie dit was) vir my op 'n mooi manier gesê dat die siekte nie kinderspeletjies is nie en mens moet sulke mense jammer kry.  Ek het dadelik besef dit was verkeerd van my en om verskoning gevra.  Ek dink amper ek het versoek dat admin dit delete.

So, mens moet maar ander mense se gevoelens in ag neem en soos Pieter Mostert ook tereg sê moenie posts opsit as jy wil stir nie, jou motiewe en bedoelings moet opreg wees.  En bly eerder weg van die faaaiiits.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 10:44:49 am
oubie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 31 Jul 2013
Menere onthou net dat alles wat ons is of besit behoort aan ons Skepper, ons bestuur en gebruik dit net, so waarom kan ons Hom dan nie op die Forum verheerlik nie. S maar net
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 11:52:04 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Wil net weer s. Die topic was ve een dag en julle wat dit nie laaik nie baklei noual 2dae aanmekaar. Dit lok net nog meer weerstand.
1. Ek gaan NIE ve sirius status nie. Weet nie eers wat dit ve my in die sak sou bring nie.
2. "Uithaal" Ek het ges moenie hammer op "slegs kamp relefante"
Want as ek nie my topic kan deel nie, dan soos hierbo mag niemand n irrelefante topic opsit nie, want dan sal ek my mening lug daaroor.
Soos reeds ges, jy like dit of jy like dit nie. Lees dit as jy wil, lewer kommentaar as jy wil, ek gaan jou nie "uithaal" daaroor nie. Soos admin ook ges het. Los net die negatiewe aanmerkings.
Grappie. Moet ons stem daaroor. hahaha
Dis mos n demokratiese land.
Ons is almal kampers, kamppraatjies is voor innie koor maar ons kan mos maar oor iets anders ook praat.
Ek herhaal. Ek gaan nerens heen sonder my Here nie.
Kan dit ve jou aanhaal uit die Bybel ook.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 16:31:19 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years
Kom ons som die hele bespreking op: Johan plaas die gedagte vir die dag en mooi boodskap aan almal wat belangstel.
Kanneman (Pieter) lug sy mening en ek vra beleefd wat pla hom. Wat my wel pla is
dat hy nog nie daarop geantwoord het nie....
Saad lug sy mening en s daar is wel 'n sin in oftewel iets wat hom pla, maar s nie direk wat hom pla nie. Hoekom s Saad nie wat dit is nie? Dan weet ons mos en dan kan die skrywer (Johan) mos daarop reageer. Dit is debat voering en almal IS GEREGTIG op sy eie mening. Niemand sal uitgehaal word nie. Ek het ook al voorheen ges dat dit my frustreer as mense nie hulle foute na die tyd regstel nadat dit geplaas is nie. Die program hier laat toe dat jy na die tyd kan teruggaan na jou "post reply" toe om te "edit". Maar, dit is maar my mening en niemand het my al "uitgehaal" nie...
Ek vra weer, Pieter en Saad en Hendrik, noem asseblief presies wat julle pla of nie mee saamstem nie, dan debatteer ons soos groot mense daaroor, soos in gesels. Daarvoor is die forum mos daar.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 16:59:09 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4469
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Schalk, mag godsdiens, en meer spesefiek boodskappe uit 'n spesefieke geloof, op die forum bespreek word?

Soos ek dit het is dit taboe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 17:34:56 pm
Anonymous
Die hensoppers (die wat saam die regering praat) sal altyd hulself regverdig, die Chrinsten geloof moet altyd aan die agterspeen suig.
Johan, 20 uit 10 vir jou standpunt.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 18:24:51 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1555
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 56 years

Schalk, ek het nie van jou vergeet nie.

Johan, wil jy nie asseblief die derde sin in jou aanhaling uit engels vertaal nie.

Ben ek verwys na die grondwet. Indien alle onderskrywers daarvan hensoppers is kan jy my gerus 'n trotse een noem. Ek haal Pierre de Vos in 'n onlangse skrywe aan:

"In the Constitutional Court judgment of S v Lawrence , S v Negal ; S v Solberg justice O’Regan emphasised that the section prohibits religious observance that would have the effect of coercing somebody (either directly or indirectly) to observe religious practices with which they do not agree or to coerce them into accepting certain religious beliefs, such as the belief that there is indeed an all-powerful God.

“The requirement of free and voluntary attendance at religious ceremonies is an explicit recognition of the deep personal commitment that participation in religious ceremonies reflects and a recognition that the freedom of religion requires that the state may never require such attendance to be compulsory.”

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 18:43:46 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years

Schalk, mag godsdiens, en meer spesefiek boodskappe uit 'n spesefieke geloof, op die forum bespreek word?

Soos ek dit het is dit taboe.

Dankie Hendrik. 'n Week gelede het Willie Bromehead dit baie duidelik gemaak dat dit wel kan geskied, mits die skrywer nie iemand te na kom nie. Om jou vraag te beantwoord, kan ek nie sien hoekom nie. Niemand was te nagekom met daardie mooi boodskap wat Johan geplaas het nie. Ek wonder nogsteeds wat is die gedeelte wat Saad pla. Kom ons wag en sien. Ek glo dat Saad het die reg om sy saak te stel. 'n Saak het mos meer as een kant. Ek wil graag weer daarop wys dat ons dit op 'n beskaafde manier kan bespreek.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 19:18:04 pm
Sarel / Marietjie
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 01 Feb 2014
Experience: 7 years
Ja, ja mense.
Die een trek die kant toe en die ander daai kant toe. Dis maar ons geskiedenis.

Dankie Jesus vir die voorreg:
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 19:29:18 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years
Sarel, is jy 'n draadsitter? As jy nie kan standpunt inneem vir jou geloof nie, bly dan liewer uit. Jy ken hoplik die ware vehaal in die Bybel waar Jesus vir Petrus ges het die haan sal drie keer kraai en dan besef jy het My verlon. Gaan dink daaroor.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 20:06:53 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Asseblief mense, hoekom moet daar altyd 'n bohaai opgeskop word oor enige iets geesteliks wat geplaas word?    Maak nie saak wie dit plaas nie, Christen, Ateis, Moslem, of whatever, as jy nie daarvan hou nie, ignoreer dit net.  Hoekom moet die persoon altyd aangevat word?  Dit raak eintlik onaangenaam en mens weet later nie waaroor mag jy praat en waaroor nie! Willie is seker al moedeloos oor die probleem wat hy met ons het.surprised Jy gaan dit nie regkry om op die forum vir mense, wat van jou verskil, te verander nie, so wat bereik jy nou eintlik met jou plasing of anti-kommentaar daarop?    Dit is soos Sarel & Marietjie se, 'n gedwarstrekkery is regtig deel van ons Afrikanervolk.  Dit is vir my opmerklik dat die Engelse lede nie kommentaar lewer op die posts nie?  Hulle is seker baie ge-ammuseerd met ons Afrikaanses wat so, sonder ophou, onder mekaar baklei oor dieselfde ding.smile 

As jy as Christen iets geesteliks wil plaas, doen dit, maar met die regte bedoelings, nie om nie-christene uit te lok om 'n debat te voer wat later in 'n argument ontwikkel nie.  Ek wil vir Willie dankie se dat hy hierdie topic nog nie delete het nie, ek dink dit is hoog tyd dat dit uitsorteer word en almal besef dit maak die forum onaangenaam en dit is onnodig.   Ons kuier almal so lekker saam, kom ons hou dit so.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 20:33:42 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4469
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Dankie Hendrik. 'n Week gelede het Willie Bromehead dit baie duidelik gemaak dat dit wel kan geskied, mits die skrywer nie iemand te na kom nie. Om jou vraag te beantwoord, kan ek nie sien hoekom nie. Niemand was te nagekom met daardie mooi boodskap wat Johan geplaas het nie. Ek wonder nogsteeds wat is die gedeelte wat Saad pla. Kom ons wag en sien. Ek glo dat Saad het die reg om sy saak te stel. 'n Saak het mos meer as een kant. Ek wil graag weer daarop wys dat ons dit op 'n beskaafde manier kan bespreek.

Wie is jy om te besluit of niemand te na gekom is nie Schalk? 

As ek so kyk na die algemene reaksie teenoor die wat waag om afkeur in die tipe onderwerp te opper, is my mening dit behoort nie toegelaat te word nie.

Wat Saad betref, is dit vir my duidelik wat sy afkeur is, en jy weet dit ook. Terloops, ek wonder wanneer gaan Johan reageer op Saad se skrywe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 20:37:24 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years
Nee Freda, niemand baklei nie. Sien jy gesprekvoering as baklei, dan sit jy beslis die pot mis. Net sodra daar enige goeie menings gelig word, sien julle dit as 'n gestryery. Dit is beslis nie hierdie keer die geval nie. Niemand hoef saam te stem nie, maar gun ten minste elkeen sy kans om sy s te s. Dit is debatvoering, dis al.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 20:53:35 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4469
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Asseblief mense, hoekom moet daar altyd 'n bohaai opgeskop word oor enige iets geesteliks wat geplaas word?    Maak nie saak wie dit plaas nie, Christen, Ateis, Moslem, of whatever, as jy nie daarvan hou nie, ignoreer dit net.  Hoekom moet die persoon altyd aangevat word?  Dit raak eintlik onaangenaam en mens weet later nie waaroor mag jy praat en waaroor nie! Willie is seker al moedeloos oor die probleem wat hy met ons het.surprised Jy gaan dit nie regkry om op die forum vir mense, wat van jou verskil, te verander nie, so wat bereik jy nou eintlik met jou plasing of anti-kommentaar daarop?    Dit is soos Sarel & Marietjie se, 'n gedwarstrekkery is regtig deel van ons Afrikanervolk.  Dit is vir my opmerklik dat die Engelse lede nie kommentaar lewer op die posts nie?  Hulle is seker baie ge-ammuseerd met ons Afrikaanses wat so, sonder ophou, onder mekaar baklei oor dieselfde ding.smile 

As jy as Christen iets geesteliks wil plaas, doen dit, maar met die regte bedoelings, nie om nie-christene uit te lok om 'n debat te voer wat later in 'n argument ontwikkel nie.  Ek wil vir Willie dankie se dat hy hierdie topic nog nie delete het nie, ek dink dit is hoog tyd dat dit uitsorteer word en almal besef dit maak die forum onaangenaam en dit is onnodig.   Ons kuier almal so lekker saam, kom ons hou dit so.smile

Ek verskil met jou. Waarom moet ek dit ignoreer? Hierdie is 'n openbare forum en onderwerpe word geplaas om bespreek te word. As Admin die tipe subjektiewe onderwerpe gaan toelaat dan moet die inisieerder en ondersteuners daarvan volwasse genoeg wees om ander se standpunte te respekteer. En dan ook verdraagsaam te wees teenoor die wat aanhalings uit hul geloof dalk sou maak.

My mening is gaan leef jou geloof uit in jou privaatheid, of op Facebook tussen jou vriende en waar die motiverings boodskappies in oorvloed is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 20:59:31 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years

Wie is jy om te besluit of niemand te na gekom is nie Schalk? 

As ek so kyk na die algemene reaksie teenoor die wat waag om afkeur in die tipe onderwerp te opper, is my mening dit behoort nie toegelaat te word nie.

Wat Saad betref, is dit vir my duidelik wat sy afkeur is, en jy weet dit ook. Terloops, ek wonder wanneer gaan Johan reageer op Saad se skrywe. 

Hendrik, ek kan nie verstaan hoe iemand te na gekom is nie, maar sal dit waardeer as jy dit vir my kan verduidelik asseblief. Jy / julle sien dit dalk uit 'n ander hoek uit en ek sien dit dalk nie raak nie.

Ek kan ook nie agterkom wat Saad pla nie. Kan jy dit ook sommer vir my verduidelik aangesien jy duidelik sien wat sy afkeur is. Ek het weer sy opinie gelees en kan nie dit raaksien nie. Help my reg asseblief. Ek is oop vir oortuiging.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 21:25:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4469
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Moenie so naief wees nie Schalk. Dink 'n bietjie uit die boks uit.

My vraag aan jou. Gaan jy te na gekom voel of beswaar maak as mense van ander gelowe hul geloofsoortuigings hier gereeld verkondig? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 21:43:00 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3117
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 31 years

Ek dink die post moet end kry.

Ek kry te veel negatiewe vibe hier!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 21:45:15 pm
Nemo
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Experience: 46 years
Ek is self 'n Christen. As hier 'n Moslem kom of 'n Hindoe of dalk selfs 'n Ateis of satanis en boodskappe gaan plaas gaan ek aanstoot neem. Derhalwe, op 'n forum wat oop is vir almal, dink ek mens moet dalk nie sulke spesifieke boodskappe plaas nie. Ek probeer my Christenskap uitleef deur voorbeeld en my doen en late. Die Christen geloof is die enigste geloof wat suiwer liefde is en waar liefde by uitnemendheid gepredik, geleer en gewys word. Watter groter liefde is daar as Chistus wat sy lewe gegee het vir almal wat glo! Wat is die Christen se groot gebod? Dat jy die Here moet liefh en die tweede hieraan gelyk dat jy my naaste moet liefh. Derhalwe moet ek my liefde en geloof wys deur my optrede en voorbeeld liewer as om aanstoot te gee deur, vir ander dalk, onvanpas boodskappe te plaas! As ek wel so 'n boodskap wil plaas kan ek dit mos in my "signature" doen. Dan glo ek nie iemand gaan aanstoot neem nie.

Maar net my 2sent!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 21:51:40 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1555
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 56 years
Schalk, hierdie klip is in die bos gegooi na aanleiding van n engelssprekende Joodse vriend, wat ook hierdie forum gebruik, se kommentaar oor die gewoontelike of karakteristieke ingesteldheid van mense t.o.v. geloof.

Ek beskou nie hierdie gesprek as n gesprek wat oor geloof handel nie, maar oor ingesteldheid - wedersydse respek vir geloofsverskille. Noem dit geloofs-politieke korrektheid as jy wil. Ons grondwet maak voorsiening vir sodanige wedersydse respek. Wat is verkeerd daarmee om dit in jou alledaagse lewe te handhaaf?

In die geskiedenis van die mensdom het geloofsverskille tot meer oorlo en sterftes gelei as enige ander oorsaak. Selfs van ons Suid Afrikaners het nog onlangs met hulle lewens betaal in die Midde Ooste vir wat beskou was as die opdring van persoonlike geloofsoortuigings aan andersdenkendes. Dank die vader ons het n Grondwet wat geloofsvryheid beskerm.

Daar is nie oorerfllkheidsfaktore of 'n stel gene wat bepaal dat die mens met 'n sekere geloofsoortuiging gebore word nie - dit word bepaal deur die gebruike van die huishouding waarin die mens gebore word asook deur oorvertelling en selfs ingeligte besluitneming.

Ek het my standpunt gestel vanuit die oogpunt dat die persone betrokke by die verskeidenheid van gelowe wat gode in hierdie land op hulle eie unieke maniere aanbid gerespekteer behoort te word op 'n openbare gespreksforum, en dat dit jammer is dat 'n sekere oortuiging aan die wye wereld opgedring word asof dit die enigste weg is om te wandel.
In my reelboek is respek vir jou naaste wat naasteliefde impliseer die enigste eienskap wat volhoubare vrede en voorspoed kan verseker. Dit is ook my wens vir ons land.
Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 22:10:34 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years

Moenie so naief wees nie Schalk. Dink 'n bietjie uit die boks uit.

My vraag aan jou. Gaan jy te na gekom voel of beswaar maak as mense van ander gelowe hul geloofsoortuigings hier gereeld verkondig? 

Hendrik, jy het ongelukkig nie my goedbedoelde vraag beantwoord nie.
Om jou vraag te antwoord: Ek gaan nie beswaar maak nie, omdat ons geloofsvryheid het in ons land. As ek nie daarvan hou nie, gaan ek verby en skryf niks. Ek sal geen negatiewe reaksie toon nie. Toets my.

Kanneman, ek aanvaar jou uiteesetting ten volle en waardeer en respekteer jou siening.

Daarmee sluit ek af. Ongelukkig weet ek nog nie wat Saad pla nie, omdat Hendrik my nie geantwoord het terwyl hy duidelik weet wat Saad se besware is nie.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 22:25:34 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 51 years
Nou wie wil hier die wenner wees?
Kan enigiemand besluit dat sy oortuigings die alfa en omega is, en dat dit sy voldwonge plig is om met n enkele boodskap die wereld om te keer.
Nee wat, die gesprek jaag die kampers in verskillende hoeke, en doen niks goed vir ons gedeelde belangstelling nie, dit vervreemd ons eerder.
Of dalk raak ek net gatvol.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 07:38:43 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Ek is ongelukkig genoodsaak om kommentaar te lewer: 

Schalk, ek het dieselfde sienswyse as jy, dit is pragtig dat jy so vir jou geloof opkom.  Ons baklei seker nie regtig niesmile maar ek dink ook nie dit is net gewone gesprekvoering nie.  Dit eindig nooit waar almal tevrede is nie, so wat is die sin daarin om dit aanmekaar te doen?  Ek kan verstaan dat 'n gelowige Christen voel dit is sy plig om op staan en te getuig maar dit was nou al oor en oor bewys dit werk nie op die forum nie.smile

Kanneman, jou stellings oor respek vir geloofsverskille is reg.   Of dit nou vir jou maklik is om dit te doen of nie, op die forum sal jy dit moet doen.  Niemand het tog 'n lid geword om mense aan te vat oor hul geloof nie.

Hendrik, kom ons veronderstel Johan het 'n boodskap geplaas oor sy geloof en iets gesê om nie-gelowiges uit te lok, dan sou dit heeltemal reg wees om dit nie te ignoreer nie en 'n mening te gee, want daardie persoon het die reg om dit te doen.  Maar die man het bloot 'n gedagte vir die Sondag vir homself en sy mede-gelowiges geplaas.  Ek kan werklik nie sien hoekom dit nodig was om debat daaroor te voer nie.  Ek onthou op skool, as ons debat gehou het, was daar 3 kampe, een vir en een teen 'n onderwerp en een neutrale kamp.  Na die debatvoering het ons gestem oor wie die beste oortuig het.  Hier sal ons egter nooit weet wie die debat gewen het niesmile

Herman, dankie, ek kon dit nie beter gestel het nie en stem 100% saam met  wat jy sê.  Ek sal in die toekoms my eerder daarvan weerhou om kommentaar te lewer op die onderwerpe.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 07:59:47 am

Stem ook saam Freda. 'n Onskuldige en Werklike Mooi Boodskap ontaard in 'n hengse groot debat.

Dit is waarom ek my ''Signature'' verander het

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 08:01:55 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Ag nee, DK.  Wie gaan my dan oor slange leer???

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 08:04:15 am
Anonymous

Ek sal so tussen deur lees en dan in loglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 08:46:20 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
ASSEBLIEF.
Ek weet nie waaroor die onmin gaan nie.
Ek het ges op sondag. Hier is my boodskap ve die "DAG"
Maandag begin almal " sirius"status najaag. Blykbaar ek ook alhoewel ek weet nie eers waaroor dit gaan nie.
My bedoeling was NIE om iemand die harnas in te jaag nie. En ek het al so ges. Ek het eerlik my christen gevoel uitgeleef . Het NIE beoog om net iets te s en reaksie uit te lok nie.
Ek wil nie met iemand stry of baklei nie. As die beswaarders voel ek "jaag die lede in hoeke in " dan vra ek om verskoning.
Ek gaan egter nie terug op my gebed van daai dag nie. Dit bly staan.

Vra maar net. Wil die beswaarders my van die forum afh. Reg met my.
EN ek het met admin oor verlede keer se topic gepraat en die antwoord was. NET NIE NEGATIEF NIE

My Here kamp nog steeds saam met my.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za