English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 681
Total Views: 83 243 704
topics: 11 569
replies: 139 147
views: 39 339 967
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bonnievale River Lodge

replies: 9
views: 225
13 Oct 2020 @ 13:02:07 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 806
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Julle manne van die Kaap kan maar gaan staan by Bonnievale River Lodge. Lekker veilig. Geen musiek toegelaat. Kragpunte vir elke . Langs die Breë-rivier. Ek het gesien hoe n man n lekker vis vang. Naby die dorp vir die manne wat wil gaan wyn proe of kaas koop.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2020 @ 15:59:29 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 852
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Geniet dit

lyk baie rustig

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2020 @ 17:03:23 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 282
Joined: 18 Feb 2016

Julle manne van die Kaap kan maar gaan staan by Bonnievale River Lodge. Lekker veilig. Geen musiek toegelaat. Kragpunte vir elke . Langs die Breë-rivier. Ek het gesien hoe n man n lekker vis vang. Naby die dorp vir die manne wat wil gaan wyn proe of kaas koop.

Wat is die pryse?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2020 @ 08:03:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Shoe maar dit lyk lekker rustig daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2020 @ 14:33:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9753
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan nog eendag daar staan.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2020 @ 15:00:29 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Dansan dankie vir update sien julle kamp n hond uit n bos

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 06:28:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Julle manne van die Kaap kan maar gaan staan by Bonnievale River Lodge. Lekker veilig. Geen musiek toegelaat. Kragpunte vir elke . Langs die Breë-rivier. Ek het gesien hoe n man n lekker vis vang. Naby die dorp vir die manne wat wil gaan wyn proe of kaas koop.

Ai ek sal graag die Desember die plek wil besoek.  Het hulle dalk chalets ook.  Oupa enOuma will kom kuier as ons daar kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 08:38:48 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 806
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ons het saam met die Sanlam Stapklub daar gekamp, drie berge gaan stap. Ons het R150 per persoon betaal per nag. Ons het vier aande gestaan. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 12:36:07 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 427
Joined: 28 Feb 2018

Monkey issues ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 18:26:44 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 487
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Looks great thanks Danie, Must remember it for future travels.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za