English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 989
Total Replies: 243 421
Total Views: 82 950 217
topics: 4 475
replies: 30 406
views: 17 419 240
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 458
replies: 338
views: 17 261 128
Bon Accorde Resort - Msinsi Resorts
KwaZulu-Natal, Cramond
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Bon Accorde Gekose Oord

replies: 0
views: 50
26 Feb 2019 @ 12:43:44 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2801
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Bon Accorde - Cramond, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

By Bon Accorde, ook ‘n Msinsi-oord by Albert Falls aan die oewer van die dam, heers rus en kalmte. Groet die oggend, of gesels oor die dag se opwinding in die ontspanne atmosfeer van die berghutte op die oewer van Bon Accorde-oord. U sal u verwonder hoe elkeen tot sy reg kom op die plek waar dit op die oostelike oewer van die Albert Falls Dam geleë is. Elkeen van hierdie goed toegeruste, 3-ster selfsorg berghutte, het slaapplek vir tot 4 persone. Vir ‘n groter groep, kan ons die verbindingsdeur tussen twee eenhede oopsluit.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required