English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 930
topics: 922
replies: 12 359
views: 3 197 825
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Boma + Braai in een

replies: 16
views: 265
09 Sep 2019 @ 10:35:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is op soek na n boma, maar wat jy ook as n braaier kan gebruik. Hy moet van so n aard wees dat mens lekker om hom kan sit en die vuur geniet, maar wil hom ook op groen grasperke kan gebruik sonder om gras te brand. Natuurlik so lig as moontlik en so maklik as moontlik in en uitmekaar haal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 10:37:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het hierdie op die skou gesien....enige iemand ondervinding van hom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 10:51:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek gebruik maar n wasmasjien sê spin balie. 

Pak n paar stene op die gras en hom bo op. 

Werk net so goed. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 10:58:45 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ek gebruik ook 'n wasmasjien spin balie. Het 'n "frame" gemaak waarop dit staan wat uitmekaar gehaal word.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:09:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek gebruik maar n wasmasjien sê spin balie. 

Pak n paar stene op die gras en hom bo op. 

Werk net so goed. 

 

Ek gebruik ook 'n wasmasjien spin balie. Het 'n "frame" gemaak waarop dit staan wat uitmekaar gehaal word.

Het jul miskien n foto....sodat ek idee kan kry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:09:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het hierdie op die skou gesien....enige iemand ondervinding van hom?

Dit lyk na 'n chapperige idee Geert. Aan die "bulky" kant maar as jy my S/steel braaier vat in sy sak met die konka wat ek saam karwei loop ons gelyk.

Maar ek gaan nie eers vra wat is sy prys nie. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:15:49 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

[quote]1022,250052371[/quote]

Het jul miskien n foto....sodat ek idee kan kry?

As ek onthou sal ek foto neem en die plaas. Ek het die raam van jou staal rakke gevat en daarvan die pote en basis aanmekaar geflans. Regte lengtes gesny en dit boud net aanmekaar vas.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:20:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daai tuimel droeër of wasmasjien balies is volop by die wasmasjien en yskas herstel plekke.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:28:58 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2489
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

'n Boma is natuurlik 'n plek waar mense kan vergader, maar ons verstaan wat jy bedoel. Die wasmasjien spinner klink goed.  Baie van hulle is van vlekvrye staal en ander is geglasuurde staal.  Hoe hou hulle met gereelde gebruik?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 12:50:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit lyk na 'n chapperige idee Geert. Aan die "bulky" kant maar as jy my S/steel braaier vat in sy sak met die konka wat ek saam karwei loop ons gelyk.

Maar ek gaan nie eers vra wat is sy prys nie. 

Ja hy is maar prysig Leon....amper R3k. Die pote en pan waarin jy vuur maak is van aluminium dan daai los braai stand met n stainless rooster....die rooster is n 57cm weber sin. Dan het hy onder die vuurmaak pan n kleiner pan waarin jy water kan sit...dan sal hitte nie gras brand nie. Hul sê meeste gebruik daai onderste pan om hul vleis warm te hou as jy klaar gebraai het.....soos n lou oond. Volgens hul website weeg die hele braai 7kg

Hoe goed hou aluminium in hitte.....sal braaibak nie misvorm nie? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 13:30:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Klink na goeie deur dinkte konsep.  My konka beskadig ook nie die gras nie want ek hang hom net hoër met die ketting verder van die gras af.  So die pan met water is 'n plan omdat die stander se hoogte 'n gegewe is.

Rakende die aliminium se vorm hou met die hitte weet ek nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 14:00:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As iemand weet....ek sal graag wil verneem wat so n aluminium bak met hitte kan doen. Veral as die vuur nog warm is en jy gooi water op om te blus of onverwagte reenbui sak uit.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 19:47:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek gebruik ook 'n wasmasjien spin balie. Het 'n "frame" gemaak waarop dit staan wat uitmekaar gehaal word.

Stuur n foto van die pote asb. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 19:48:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

[quote]1022,250052371[/quote]

Het jul miskien n foto....sodat ek idee kan kry?

Jammer Geert het nie n foto nie. 

Jy moet maar kom kuier omte sien. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 20:28:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jammer Geert het nie n foto nie. 

Jy moet maar kom kuier omte sien. 

 

 

Kom kamp saam dan vat jy hom saam.....ons sal jou tent vir jou opslaan {en braai}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 13:59:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kom kamp saam dan vat jy hom saam.....ons sal jou tent vir jou opslaan {en braai}

Sal jy my whiskey ook ingooiπŸ₯ƒ

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 14:01:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sal jy my whiskey ook ingooiπŸ₯ƒ

 

Enige tyd....ek sal hom selfs vir jou drink ook

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required