English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 271
Total Replies: 230 106
Total Views: 82 381 318
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 554
Share all those nice recipes with everybody...

Boerewors roll

replies: 38
views: 520
08 May 2019 @ 20:27:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Braai wors gaar.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:29:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Laat wors heeltemaal afkoel.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:31:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Rol skilfer deeg uit. 1x rol per 3 stukke wors. Plaas wors op

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:33:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Plaas jou keuse van "garnish" by. Hier het ek kaas, uie en gherkin gebruik.....maar maak jou eie keuses

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:34:36 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1747
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Eish... Dit lyk soos n masjien van n boere wors roll. Vertel meer

Die draad is nie goed vir my diet.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:36:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Rol deeg toe en plaas op bakplaat. Verf met eiergeel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:38:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Maak indirekte vuur op Weber (net aan een kant) en plaas plaat op ander helfte van rooster

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:40:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Plaas deksel op. Gate bo op deksel en onder oop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:40:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Plaas deksel op. Gate bo op deksel en onder oop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:41:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Braai tot goud bruin.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:41:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Braai tot goud bruin.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:43:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bedien met jou gunsteling sous. Hoop julle geniet dit!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 20:43:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bedien met jou gunsteling sous. Hoop julle geniet dit!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 21:05:06 pm
Anonymous

Dankie dit kan werk vir my en gaan dit maak.

Deesdae is bruin rolletjies redelik moeilik bekombaar en wit is taboe vir my.

Ek hou van die een.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 06:55:06 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Sjoe, lyk na 'n wenner! En heel eenvoudig om te maak ook. Baie dankie daarvoor! Gaan dit sommer vanaand nog maak.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 07:12:47 am
Anonymous

My vrou maak gereeld haar eie pasteie en vries dit dan vir 'n maklike Vrydagaand ete.

Hierdie naweek is dit reeds tyd om weer voorraad op te bou en gedink om so paar van maalvleis soos 'n sussage roll, russians en Weense worsies te maak.

Ek dink net die wors gaan nie 'n goeie idee wees om te vries nie, maar gaan dit maak om dadelik te eet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 08:37:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit lyk lekker maar dis darem baie werk om 'n stukkie boerewors geeet te kry.

Ek sit hom op 'n bun met  tamatie en uie smoor.

Tjoef tjaf en hy is in die maag.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 09:44:29 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1007
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Dit gaan ek beslis hierdie naweek probeer lyk awesome.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 13:19:22 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit lyk baie lekker. Ons gaan dit verseker probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 06:19:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ou moet ook maar seker maak die wors is mooi gaar soos op Geert se foto. Want die sous in die wors kan maak dat van die deeg dalk nie lekker gaar raak nie.

Laat weet hoe het julle uit toetse verloop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 08:39:44 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Lyk baie lekker

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 08:44:38 am
Anonymous

Ou moet ook maar seker maak die wors is mooi gaar soos op Geert se foto. Want die sous in die wors kan maak dat van die deeg dalk nie lekker gaar raak nie.

Laat weet hoe het julle uit toetse verloop.

Baie mense hou nie van hulle wors te droog gebraai nie. persoonlik hou ek ook daarvan dat die wors nog souserig moet wees.

Om die probleem op te los sodat die deeg behoorlik gaar word, sal ek die proses van 'n braai paaie volg dmv spinasie blare op beide kante van die deeg te plaas sodat dit die vogtigheid kan binne hou en sodoende sal die deeg ook behoorlik gaar word.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 09:45:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sien 'n man met 'n plan.

Nuwe resep.

  1. Boere wors
  2. Spenasie en 
  3. Kaas (Dalk feta kaas)

Hoe klink daai een.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 15:05:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek lyk so lekker, want ek eet so lekker. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 16:16:04 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek hou nie van wors so dood nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 11:43:36 am
Anonymous

Rol deeg toe en plaas op bakplaat. Verf met eiergeel

Geert, jy het my so lus gemaak vir jou boerewors rolletjies.

Hier is die pasteie wat my vrou maak en in die vrieskas sit vir ń vinnige ete of vir werk lunch.

Tenminste benodig jy nie Rennies of ń ENO nie.

Die is gemaak van maal vleis.

Die vorige lot was fyn gekookte skaap en bees vleis.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 13:41:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, jy het my so lus gemaak vir jou boerewors rolletjies.

Hier is die pasteie wat my vrou maak en in die vrieskas sit vir ń vinnige ete of vir werk lunch.

Tenminste benodig jy nie Rennies of ń ENO nie.

Die is gemaak van maal vleis.

Die vorige lot was fyn gekookte skaap en bees vleis.

 

Lyk heeeerlik Dennis!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 15:48:49 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Wow.. daai rolle lyk baie lekker en ek is mos nie lui om n lekker iets te maak soos die nie.. baie mooi.

Gaan hom maak en geniet. Baie dankie vir die resep. 

Dit lyk spanne beter as daai afgesaagde boerie rol in 'n gekoopte rolletjie! 

Nice. Dankie.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 15:56:56 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Geert

Dit lyk heerlik. Ek is 'n sucker vir enigeiets in blaardeeg.

Ek het vir vrouw gewys. Maak gaan ons hom maak.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:37:21 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

In plaas van spinasie blare , kan jy ook preie (leeks)  gebruik. 

Lyk notans baie lekker vir hierdie groot-eet-oom.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:42:11 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Wou nog sê.  

Wie van julle oulike manne gaan my nooi vir so'n wors pastei.

Kom-kom-kom    net nie almal gelyk nie.  Maar as ek moet opry Gauteng toe, dan is dit sekerlik nie net vir een worsie nie. 😎

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:52:55 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ek hou nie van wors so dood nie.

willem ek stem saam met daai stelling.

Ek het 'n video nou die dag gesien waar 'n man van Namibie wors braai op "warm" kole met vlamme en net 2 minute op 'n kant. So sappig en GLADNIE verbrand. Ek het dit nou self 2 keer gedoen en kan dit werkili aanbeveel.

Sal vir jou die video whatsapp.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 07:36:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek self hou van wors med gebraai.  Het dit by my ma geleer.

Gaar aan die buite kant om en 'n rouerige stukkie in die middel. Lekker sappig maar dan nie op 'n bun nie anders is jou hele hemp vol sous. Ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:45:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

willem ek stem saam met daai stelling.

Ek het 'n video nou die dag gesien waar 'n man van Namibie wors braai op "warm" kole met vlamme en net 2 minute op 'n kant. So sappig en GLADNIE verbrand. Ek het dit nou self 2 keer gedoen en kan dit werkili aanbeveel.

Sal vir jou die video whatsapp.

Het nou die video van Hennie gesien.  Gaan dit verseker probeer.  Tip op die video is ook om die wors effe wind droog te laat word voor jy dit braai dan kry dit baie vininger kleur en is dit nie nodig vir so lank op die vuur nie.

Kyk mens is nooit te oud om te leer nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:14:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As ek wors braai, hou ek ook van hom vinnig gebraai en sappig. Ek glo ook hy moet nie bord toe gaan voor eet nie....beste is eet hom vanaf die rooster 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:15:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ek wors braai, hou ek ook van hom vinnig gebraai en sappig. Ek glo ook hy moet nie bord toe gaan voor eet nie....beste is eet hom vanaf die rooster 

Stem 100% saam met daai stelling.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:17:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As ek wors braai, hou ek ook van hom vinnig gebraai en sappig. Ek glo ook hy moet nie bord toe gaan voor eet nie....beste is eet hom vanaf die rooster 

Die boerewors roll hierbo is nie droog gebraai nie...wel heeltemaal deur gaar, maar nog steeds vogtig. Maar baie soos n sausage roll by winkel....hy deurgaar en tog lekker. Weet nie of mens sausage rolls kry wat nog pienk in die middel is nie🤔

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:19:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13776
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die boerewors roll hierbo is nie droog gebraai nie...wel heeltemaal deur gaar, maar nog steeds vogtig. Maar baie soos n sausage roll by winkel....hy deurgaar en tog lekker. Weet nie of mens sausage rolls kry wat nog pienk in die middel is nie🤔

Maar mens kan hom seker braai dat hy nog baie sappig is binne? Die sap bly mos binne derms en hoort nie kors nat te maak nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:21:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Mens moet dit maar probeer.  Die skilver deeg sukkel darem nie om gaar te word nie. Mens moet maar toets en kyk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required