English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 823
Total Views: 83 281 862
topics: 600
replies: 3 874
views: 3 352 655
Share all those nice recipes with everybody...

Boerewors kompetisie

replies: 31
views: 9415
05 Sep 2015 @ 07:40:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Checkers het tans weer hulle boerewors kompetisie aan. Hulle het nou 3 finaliste gekies. Nou het Checkers elk van die 3 finaliste se resep in een pak verpak, sodat jy dit by die huis kan braai en dan vir jou gunsteling resep stem. Ek dink dis n vreeslike oulike idee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 08:40:48 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years

Puik idee

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 09:11:33 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ek het die program op TV gesien.  Die kompetisie was altyd by Sun City saam met Skouspel maar aangesien Skouspel die maand by FNB Stadium gaan wees, het hul dit hierdie jaar in die Kaap gehou.  Die beoordelaars moes die Top 3 kies en hul het toe gewys hoe dit nou gaan verpak word en dat die publiek die jaar gaan stem om die wenner aan te wys.  Ek dink dit is 'n puik idee.  Die beoordelaars het gesê die 3 finaliste se wors het kop en skouers bo die ander uitgestaan.  Hul het dit rou en gaar geproe en het geen idee gehad watter wors het aan watter deelnemer behoort nie.   Die een is 'n swart man en die ander twee kleurlinge.  Mens wonder net altyd, die wors word seker in elke tak (slaghuis) van Checkers voorberei.  Almal moet die deelnemer se resep volg, maar gaan elke slaghuis  s'n regoor die land regtig dieselfde geur en smaak hê?

Maar ons gaan proe en stem!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 09:49:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Freda. Soos ek gehoor het, word wors op n sentrale punt gemaak en dan uitgestuur na takke. Hulle verpak dit blykbaar ook vooraf en nommer dit dan A B en C. So dit behoort oral dieselfde te wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 10:03:46 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1526
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek was self al baie terleurgesteld met die verskil is smaak tussen verskillende winkels se Championship Boerewors. Toe ek dit vir die slagter noem verduidelik hy dat die resep dieselfde is vir die hoeveelheid vleis, maar dat die gehalte en rypheid van die vleis wat gebruik word 'n enorme verskil aan die eindresultaat maak. So sal wors wat fillet gebruik as die beesvleis bestandeel heel anders smaak as waar topside gebruik word. Op kompetisie dag sal deelnemers seker maar voor die versoeking te staan kom om die duurste snitte in hulle worsstopper te maal, tensy elke deelnemer die identiese pakkie vleis kry om te gebruik, maar dan is dit seker meer van 'n kruie/speserye kompetisie.

Nog iets wat my laat wonder is die hoeveelheid ys wat saam ingemeng word met die worsstoppery. Teen R 75 per kilo is dit seker van die duurste water wat te koop aangebied word!

 

 

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 10:42:22 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dis darem ironies dat boerewors nou deur ander nasies gemaak word en dan die boere in die skande steek as hulle die prys wen is dit dan nog boerewors

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 11:32:45 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dis darem ironies dat boerewors nou deur ander nasies gemaak word en dan die boere in die skande steek as hulle die prys wen is dit dan nog boerewors

sealed  laughing  foot-in-mouth  undecided  wink  money-mouth

???

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 12:27:36 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Geert, weet jy of dit een sentrale punt vir die hele land is, of het elke streek sy eie sentrale punt?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 12:38:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek weet nie. Toe ek wors gister gekoop het, het ek vir die een werker gevra of hulle die wors hier maak...toe s sy nee...dit word so hier afgelewer. So ek weet ongelukkig nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 12:43:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis darem ironies dat boerewors nou deur ander nasies gemaak word en dan die boere in die skande steek as hulle die prys wen is dit dan nog boerewors


😁..die vleis kom van boer af
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 13:29:20 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Sorry  het nog nie boer vleis geeët nie maar wel bees vleis 😀😀😀

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 13:57:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Het nog nie een ge kry om te braai nie, sal plaan maak.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 14:14:18 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Ek grillerig vir wat die deursnee slaghuis alles in die derms stop. As ek nie die slagter ken nie koop ek nie en ek sal nie in die vreemde wors koop nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 14:47:34 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dis darem ń slim idee om hul wors te verkoop 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 15:29:31 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Dis nou maar wors.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 16:38:48 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Julle wat is n braai sonder wors
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 07:40:13 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Ja Bostoe daar moet wors by n braai wees.

Altyd probleme as vreemde wors ge-eet word!!!innocent

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 12:21:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Het dit toe probeer....A was my gunsteling van die 3
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 12:28:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Het dit toe probeer....A was my gunsteling van die 3

B was vir my bietjie smaakloos en C se spices bietjie skerp.
Het van jul ander lede geproe?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 12:32:44 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Een moerse advertensie ve C
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 12:48:46 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ek het nog nooit vleis by Checkers gekoop nie. Is dit veilig? Ek hoef nie my slagter te ken nie, ek eet nie sy wors nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 14:39:15 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Geert jy moet inskryf miskien wen jy die prys

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 14:49:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dink dis 'n chapperige idee. Ek koop in elkgeval wors by checkers so verseker sal ons stem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 15:26:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert jy moet inskryf miskien wen jy die prys


My geluk is gewoonlik uit...maar daar is seker altyd n eerste keer😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 19:32:38 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Wel as jy nie inskryf nie kan jy nie wen nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 21:03:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Het van oggend by Checkers gaan soek om te braai vir middag ete, was glo gister al uit verkoop.
Sal maar in die week gaan kry vir die naweek.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 11:37:00 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Jammer chuck nou kan jy nie eers inskryf nie next time

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 15:05:57 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years

B was vir my bietjie smaakloos en C se spices bietjie skerp.
Het van jul ander lede geproe?
B is smaakloos. Al die speserye uit ge Halaal
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2016 @ 19:59:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sien hulle het vandag 2016 se boerewors kampioen aangewys....Man van Oos-Kaap!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2016 @ 20:01:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sien hulle het vandag 2016 se boerewors kampioen aangewys....Man van Oos-Kaap!

Blykbaar sy 15de probeerslag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 06:12:47 am
Anonymous

Sal hom probeer, die wors natuurlik. Haha The "Proof is in the pudding"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 06:57:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sal hom probeer, die wors natuurlik. Haha The "Proof is in the pudding"

Actually lies in the eating............ Koop gaan ons boerewors koop. Vanaand braai ons weer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za