English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 645
Total Replies: 236 944
Total Views: 82 693 388
topics: 4 437
replies: 30 059
views: 17 391 008
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 399
replies: 220
views: 15 613
topics: 5
replies: 21
views: 16 348
Boereplaas Holiday Resort
North-West, Vryburg
4
Total Ratings: 4
1   
3
Rated: 16 Jan 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Boereplaas Vakansie-Oord Gekose Oord

replies: 9
views: 237
25 Oct 2019 @ 09:54:09 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2767
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Boereplaas Vakansie-Oord - Vryburg, Nood-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord

Welkom by Boereplaas Vakansie-Oord! Boereplaas is ‘n gesins-onderneming, reeds vir die afgelope 43 jaar. Die oord is geleë op die Stella/Mafikeng-pad, 19kms vanaf Vryburg. Indien u soek na ‘n uitstekende uitspanplek op u pad na Namibië, of slegs ‘n wegbreek benodig vir ‘n uitsonderlike, fantastiese naweek, is ons gereed om u te ontvang! Boereplaas is deel van ‘n 1100hektaar plaas. Dit is ook die ideale plek vir ‘n familie-byeenkoms en/of ‘n troue.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 11:58:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Al baie daar verby vir werk Lohatla en Uppington toe.

Nog net die die tyd gehad om daar intery nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 13:44:28 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Al baie daar verby vir werk Lohatla en Uppington toe.

Nog net die die tyd gehad om daar intery nie.

 

Jin

As jy weer daar verby, of enige van die forumlede, dalk goed om te gaan kyk en bietjie terugvoer te gee.

Die ratings vertel nie 'n goeie storie nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 15:14:19 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 967
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Het ’n paar jaar terug daar oornag. Ek dink ons was die enigste kampeerders daar. Geriewe OK maar het nie baie veilig gevoel nie.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 15:20:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Toe ek op Kathu die laaste keer in Mei geslaap het, is gesê bly weg. Die beste plek is so 10km buit Kuruman.

Dink nie ek sal weer vir werk daai rigting ry nie.

Miskien as ek met lang verlof is en Namibie toe gaan.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 21:08:23 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Toe ek op Kathu die laaste keer in Mei geslaap het, is gesê bly weg. Die beste plek is so 10km buit Kuruman.

Dink nie ek sal weer vir werk daai rigting ry nie.

Miskien as ek met lang verlof is en Namibie toe gaan.

 

Red Sands Country Lodge indien ek reg onthou...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 21:12:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Red Sands Country Lodge indien ek reg onthou...

Dis reg wat die naam is.

Dankie Edge.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 19:29:22 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Red Sands Country Lodge indien ek reg onthou...

Het een aand by Red Sands in 'n hut gebly.

Kampgeriewe het goed gelyk vir oornag staan.

Net ergere stofpad van die teerpad tot by die kamp. Ok vir padwa as mens dit stadig vat.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 08:56:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ken nie Boereplaas oord nie.

Maar ek kan terugvoer gee oor Red Sands. 

Puik! ! ! ! ! ! !

Maak 'n punt daarvan om hulle aand Buffet ete te geniet.  Jy sal nie spyt wees nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 21:18:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het een aand by Red Sands in 'n hut gebly.

Kampgeriewe het goed gelyk vir oornag staan.

Net ergere stofpad van die teerpad tot by die kamp. Ok vir padwa as mens dit stadig vat.

Daar ingery Maart die jaar.

Pad was toe goed.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required