English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 790
Total Replies: 239 699
Total Views: 82 807 474
topics: 588
replies: 3 678
views: 3 334 553
Share all those nice recipes with everybody...

Boeliebeef poffertjies

replies: 10
views: 3616
18 Aug 2016 @ 20:42:10 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Hierdie een somme rso vir die pad as julle diere gaan kyk in die wildtuin of as die kindersse ma ons is honger maak gou dit aan
1 koppie koekmeel
2 teelepels bakpoeier
1 teelepel rooi peper
halwe teelepel fyn knoffel
knippie sout of na smaak
1 eier
melk of n bietjie water
1 blik boeliebeef fyn versnipperd
1 ui fyn fyn gekap
kook olie vir diep braai
aromat om oor te strooi
meng in groot bak koekmeel, bakpoeier, rooi peper en sout saam in groot meng bak
voeg die boeliebeef, ui, eier en knoffel in die meel mengsel en meng goed deur gooi biejies melk of water by om n vetkoek poffertjie te vorm.
Skep lepels vol in die warm olie en braai tot goudbruin onthou olie moet net nie te warm wees nie
Skep uit en goii aromat oor en geniet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 14:49:15 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Herman, jy moet net se indien julle iemand soek om iewers saam te ry/toer.
Jou watertand resepte gaan dit die moeitewerd maak...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 16:17:04 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 896
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years
Die kinders moet nogals 'n sterk weerstand teen branderige smake h met 'n volle teelepel rooipeper in die resep. Maar die res klink lekker.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 16:57:31 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
campervan sal laat weet jy slaan kamp op en ek maak kos
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 17:14:48 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Die beste is Chris pas dit aan namens jou smaak ek weet baie mense hou nie van peper nie soos ek hou ook nie van sekere speserye nie dan gooi ek maaer iets anderste by
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 18:12:21 pm
Andre05
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 31 years

enige iets met bullie bees is goed. danki vir die resep

Oe na Bo en voete op die grond
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2016 @ 10:11:45 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Ek hou van boelie beef het altyd boelie beeg gevat aartappels gaar gemaak en in klein blokkies gesny , uie fyn gekap en gesmoor en dan die drie goed bymekaar gegooi lekker warm gemaak en dan op brood gesit of net so geet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2016 @ 10:03:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8721
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lekker man. Dankie
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2016 @ 10:50:25 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
Ek laaik boelie beef kwaai. Is lekker saam enige iets.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2016 @ 17:18:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5681
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het al ges, maar se weer. Dit moet die "beef" wees nie die "meat" nie.
Beef is deesdae R35 per blikkie , ander
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2016 @ 17:47:59 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Ek weet die beste boelie beef is al vrek duur koop nie die cheap een nie geen smaak vir my
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required