English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 423
Total Replies: 232 890
Total Views: 82 451 594
topics: 4 419
replies: 29 773
views: 17 358 324
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 165
replies: 58
views: 5 801
topics: 4
replies: 19
views: 8 632
Blyde Canyon, A Forever Resort
Mpumalanga, Blyde River Dam
16
Total Ratings: 16
16   
0
Rated: 16 Apr 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Blyde Canyon, A Forever Resort Gekose Oord

replies: 6
views: 107
21 Oct 2019 @ 14:22:10 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2758
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Blyde Canyon, A Forever Resort - Blyderivier, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord

Met uitstekende uitsigte van die Blyderivier-Canyon, die derde grootste en groenste canyon in die wêreld en die Drie Rondawels, is hierdie Mpumalanga-oord geleë op die platorand, 160km noord van Nelspruit. ‘n Ideale basis vir staproetes en skilderagtige ritte per motor na die bekende Mpumalanga bestemmings, insluitende Pelgrimsrus. Verblyf bestaan uit 30 welige, woonwa-staanplekke (almal met kragpunte), 2 ablusie-geriewe, asook ‘n rolstoelvriendelike ablusie-gerief. Daar is ook ‘n luukse gastehuis met 6 slaapkamers en ‘n uitsig oor die canyon. Verder nog 98 landelike, klip-berghutte vir 2 tot 6 persone. Besoek die naby-geleë Bourke’s Luck Potholes, The Pinnacle, die Mac-Mac waterval en God’s Window, of geniet die geriewe en perdry by die oord.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 18:20:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8238
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dink ek moet maar Noord die Desember.

Dalk is dit warm daar nou dat ons gewoond is aan die hitte.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 21:15:06 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3699
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Baie lekker daar. Nie so warm soos onder in die Laeveld nie in somer. Die koue swembad is verfrissend. 

Maar Ai! Die bobbejane is lastig.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:31:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My kinders was daar in die omgewing die naweek wat verby is.

  • Drie Rondawels
  • Gods Window
  • Pinacle
  • Potholes

En so aan. Hulle het pragtige fotos gestuur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:00:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14219
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As ek weer daai rigting sou gaan, sal ek my trip opsplit tussen Blyde rivier en Merry Pebbles....sommige besienswaadighede raak ver vir dagtrip

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:07:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis waar wat jy sê Geert.  Veral as die besoek punte die watervalle in die omgewing insluit.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 19:27:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8238
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As ek weer daai rigting sou gaan, sal ek my trip opsplit tussen Blyde rivier en Merry Pebbles....sommige besienswaadighede raak ver vir dagtrip

Dan bly jy vir n week by Sudwalla grotte in my tyd-deel.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required