English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 771
Total Views: 83 246 914
topics: 4 499
replies: 30 836
views: 17 441 167
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Blou Bulle & WP

replies: 3
views: 2430
07 Oct 2006
johan
Titanium Member
25% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 11 Jan 2006
Ek wonder net waar is die WP ouens en vrouens? Kamp julle of hoekom is julle so stil?

Al wat jy sien is die BLOU MASJIEN. Die waterblommetjie of vygie of wat julle die blommetjie op julle wapen noem, le erens tussen die gras op Loftus!

Gr
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2006
Anonymous
Johan -lol.

Op 'n ander site gelees:

"Met al die euphorie van die wen, moet ons ook na die negatiewe punte by die Bulls kyk.

Dissipline was ?n probleem. ?n Paar voorvalle kon skeef gedraai het as die skydsregter wou.

Ek het nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2020 @ 22:01:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Noudat inperking gelig is tot 250 mense wat mag saamdrom per geleentheid kan Loftus seker weer normaal funksioneer soos voor lockdown 😜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2020 @ 13:39:42 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 808
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Jip Relaxed, ek stem saam. Hulle normale 250 toeskouers gaan opdaag. En soos dit NOU aangaan by WP gaan daar weer 40-duisend opdaag maar hulle gaan nie n pawiljoen hê nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za