Gaan ons hierdie jaar kan toer om blomme te kyk, of gaan die grendeltyd ons verhoed?
Ek dink nie ons gaan blomme toe die jaar ,en hoe jammer ,want die belofte van mooi blomme is beslis daar, met al die reën wat Namakwaland gehad het.Ek bespiegel ook net ,maar alles dui daarop dat die Binnelandse toerisme eers einde September sal oopmaak asook die Provinsiale grense .Ek het gister gesien hulle beoog om buitelandse Toerisme eers einde Januarie 2021 teheropen .Dit is n fustrasie ,om so by die huis tesit en die karavaan staan met sy wiele in die lug .
As ons vanaf einde September af kan begin toer, kan ons dalk nog blomme sien, afhangende hoe die natuur maak. Ons het so 'n paar jaar gelede in Oktober nog baie blomme gesien, maar die seisoen was toe laat. Kom ons hoop maar.
Dink die naaste wat daar aan blomme kyk gaan kom , is op n Sondag middag na ander sê tuine hier in Centurion.
Ek dink nie ons gaan blomme toe die jaar ,en hoe jammer ,want die belofte van mooi blomme is beslis daar, met al die reën wat Namakwaland gehad het.Ek bespiegel ook net ,maar alles dui daarop dat die Binnelandse toerisme eers einde September sal oopmaak asook die Provinsiale grense .Ek het gister gesien hulle beoog om buitelandse Toerisme eers einde Januarie 2021 teheropen .Dit is n fustrasie ,om so by die huis tesit en die karavaan staan met sy wiele in die lug .
Ek lees op Google hoe mors hulle vuil in ander lande.
Sien Scotland het ook n probleem met kampe wat nie in plek is maar wel oop is.
Ek het Woensdag met iemand wat in die Sederberge boer gepraat. Hy't my verseker alles dui op 'n uitstekende blommejaar. Sy pa boer in die Nieuwoudtville-omgewing en klaarblyklik dui dit daar ook op 'n goeie blomseisoen. Maar met ons goeie vroeë reëns in die Kaap (en ook Namakwaland) sal dit onwaarskynlik wees dat die blommeseisoen later as end-September sal strek.
Sien oorslaap by jag en die oorgrens vir dit is nou ook weer gestop. Ek is nie 'n jagter nie. Maar ek glo die blom kyk sal op TV gebeur, want Covird-19 staan nog sterk
Alle aanduidings is dat dit 'n uitstekende blommejaar gaan wees.
My Namakwaland vriende reken 15 Augustus is die hoogtepunt datum vir blommekyk jare.
Sonder om te kan oorslaap en dit 'n meer-dag uitstappie te maak ry ek nie die ent blommeland toe nie, en ek is seker baie blommekykers voel soos ek. Dit is jammer, want daardie kontrei se ekonomie het ons besoeke bitter nodig.
it looks like that the leisure parks (camping) will be open soon here in the Western Cape.
Do you have any definite indication of this Errol? If it will be allowed in the Western Cape, the chances are good that it will also be the case in the rest of the country. Western Cape has one of the highest infection rates so provinces line Mphumulanga en Limpopo, where the infection rate is quite low, and which contain the Kruger Park, should be less of a risk. But I am arguing logically, so I could very likely be wrong.

Fred I am still waiting for confirmation but its going to happen. Incidentally the Western Cape might have second to Gauteng one of the highest infection rate, but we have the highest recovery rate at 85%. Also the daily rate of infections have dropped exponentially.