English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 271
topics: 980
replies: 15 197
views: 4 030 059
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Blomme tyd in Namakwa

replies: 11
views: 6858
10 Apr 2016 @ 07:42:25 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years

Ons beplan om bietjie weer die Weskus te gaan toer om sommer weer die blomme te gaan aanskou. Wie het al so 'n toer gedoen met die karavaan? Nou wil ek net weet wanneer is die beste tyd om te gaan en dan sommer lekker bekostigbare staanplekke vir die karavaan?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 12:58:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Goed om weer van jou tehoor.

Geniet die Weskus.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 13:21:44 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years
Hessie
Die beste blommetyd hang baie af van wanneer (en hoe gereeld) die winterreens val. In die algemeen is mid-Aug tot mid-Sep 'n goeie tyd. Goeie kampeerplekke is o.a.:
Springbok woonwapark
Namastat (by Springbok)
Groenrivier (by Nieuwoudtville)
Rondebergoord (naby Clanwilliam)
Daar is andere ook, maar bogenoemde is beslis van die beter kampeerplekke.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 14:06:10 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 69 years

Moet nie die Weskus Nasionalepark mis nie. As die blomme in Namakwaland teleurstel behoort die Weskus Park te vergoed. Kampeer op Leentjiesklip en besoek die park as dagbesoeker.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 14:08:14 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 69 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 16:24:08 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Mooi bly maar mooi een van die natuur se wondere
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 19:24:43 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Indien jul nie bespreek nie is jul nie gewaarborg van kampplek nie. Die plekke is almal omtrent vol die tyd van die jaar.
Was paar jaar terrug in Springbok en kampe was vol. Moes omtrent 100 kms suid ry om plek te kry vir die aand.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 12:30:29 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 27 years
Ons het redelik baie op die onderwerk gepos en ook inligting gekry die laaste 2 jaar,,,,gaan na 'titel search'en sit in Namakwa of Namaqua en whalla, n groot klomp inligting!!

Geniet
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 14:59:48 pm
tjessie
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 06 Apr 2016
Experience: 29 years
Jis hoe lus ek weer om weskus toe te gaan. Julle moet dit geniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2016 @ 09:47:13 am
Bytjie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 06 Apr 2016
Experience: 8 years
Ai ons permanente kamptyd kom al hoe nader, kan nie meer wag nie. Beplan nou al amper 2 jaar vir die nuwe leefstyl.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2016 @ 18:45:06 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welkom op die forum & geniet jul aftrede.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required