English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 649
topics: 11
replies: 194
views: 5 819
In this section we share and discuss visiting multiple resorts and let fellow campers know about your tour that you and your family have enjoyed.

Blomme kyk in Namakwaland

replies: 30
views: 425
26 Aug 2020 @ 13:27:03 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ek wonder wie van julle al gaan blomme kyk het. My foon en rekenaar het nie meer plek vir al die fotos wat vir my gestuur word nie.

Ek maak n studie van die weer en sien dit gaan hierdie naweek reen in Calvinia se wêreld. Ek ry Maandag, met die boswa, om n blom of twee te gaan soek. Ek slaap in Pakhuys-kamp die eerste aand, in Strandfontein die tweede aand en Elandsbaai die derde aand. Ek gaan nie weer so vêr ry soos die Groenrivier-mond nie, maar ek gaan die af-paaie in die Biedouw-vlakte kyk.

Vir julle ouens wat hou van n lekker 4x4 sand-roete en die mooiste blomme ooit, ry maar van die Groenrivier-lighuis Suid tot by Lutzville, jy sal bie spyt wees nie. 

Hoop ek sien n man of twee daar. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2020 @ 16:31:19 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Enjoy Danie, daar is baie blomme van jaar.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2020 @ 18:06:46 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Wens ons was daar!frown

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2020 @ 19:12:21 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Sep 2019

Ek verstaan die blomme gaan mooi wees vanjaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2020 @ 14:23:50 pm
Maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 58 years

Ek soek n goeie karavaan park naby Clanwilliam. Dit kan op n plaas ook wees. Ek het n gewone karavaan en kan dus nie wilde paaie ry nie. Dankie. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2020 @ 14:56:38 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Maurits  Jy kan enige tyd in Clanwilliam-dam se park gaan staan. Baie gewild in die somer-tye vir die manne met bote. Daar is ander kampe, maar jy moet bereid wees om grondpad te ry.

Kyk gerus ook na Lebanon, n pragtige plek.

Ons gaan in die Pakhuys-kamp staan, maar ons gaan de boswa neem.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2020 @ 20:51:26 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek soek n goeie karavaan park naby Clanwilliam. Dit kan op n plaas ook wees. Ek het n gewone karavaan en kan dus nie wilde paaie ry nie. Dankie. Maurits

Rondeberg!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 06:39:49 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek stem saam vir Rondeberg. Geen grondpad ry nie en goeie geriewe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 08:14:33 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek sal eerder nie na Clanwilliam dam gaan nie.  So 'n paar jaar gelede wou ons daar gaan staan maar 'n plaaslike inwoner het ons sterk afgeraai.  Terwyl ons voor die hek gestaan het en oproepe gemaak het om ander verblyf te soek, het ons dan ook gesien hoe stroom die mense by die hek in.  Dis blykbaar die bymekaarkomplek vir die plaaslike inwoners, veral oor naweke, en dit ontaard glo gereeld in 'n dronk geraasspul. Dit is jammer want the twee vorige kere wat ons daar was, was dit 'n puik en stil oord. 

Ons het toe op Citrusdal gaan staan.  Dit was heel aangenaam met skoon geriewe, hoewel Citrusdal nou nie juis 'n toeristedorp is nie.  The Baths net suid van Citrusdal is baie aantreklik maar ek dink bietjie duur, maar dis 'n puik plek.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 08:16:06 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ons het onlangs by The Baths gestaan, werklik baie aangenaam. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 11:15:43 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal ook nog eendag daar uitkom, nes ek van blomme kyk begin hou.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 13:09:30 pm
Frederik
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 24 Apr 2007
Experience: 32 years

Rondeberg (Bulshoek). Ligging ideal. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 15:38:25 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Rondeberg is die beste oord baie netjies en sentraal geleë .Hulle het privaat Ablusies ook met volledige kombuis met yskas ook .Selfs hulle gesamentlike Ablusie is baie netjies 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 20:12:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Elders geleen....geneem by Clanwilliam 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 20:12:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Elders geleen....geneem by Clanwilliam 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 20:13:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 20:14:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 21:20:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Elders geleen....geneem by Clanwilliam 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 21:21:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Stelsel wil nie fotos laai nie....bly lê onder galleries😤😤😤

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 22:13:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Clanwilliam 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2020 @ 10:32:30 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

Clanwilliam 

Glo nie die foto is by Clanwilliam geneem nie is op FB groepe uitgewys as Fake

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2020 @ 08:00:21 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 25 years

Wens dit was nader aan die hoëveld ....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 13:56:29 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ons is terug van n ongelooflike blomme-toer! Ons het heen en weer oor die Namakwaland gery. Die Clanwilliam-dam loop oor en ses sluise is oop. Die blomme is die mooiste in TIEN jaar. Ons het elke af-pad gery en op een plek (op pad na die Tankwa-Karoo) moes ons omdraai omdat die pad DRIE meter onder water was. Ons het by Algeria verby getoer en uiteindelik ge-eindig by Jamak, kwaai 4x4 on doer onder by die rivier uit te kom. Heerlik gekamp by Van Rhynsdorp ook.  Daar was baie mense en karre op die pad, maar ons is nooit daardeur gepla nie. Ons het in Elandsbaai op die Weskus ge-eindig en is in digte mis daar weg huistoe. Fotos kan nooit die pragtige blomme weergee nie. 

Ek het darem nou-al n klomp fake foto's ook gesien. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 15:22:52 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek weet nie of die fout by my kant is nie, maar geeneen van die foto’s maak oop nie. Is die foto’s dalk baie groot / baie hoë resolusie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 15:54:41 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek kan die die fotos sien, so miskien is daar iets  wat verkeerd gestel is op jou rekenaar Johan.

Dis pragtige fotos Danie- ek is skoon jaloers!  Dis darem jammer dat die ClanWilliam dam se wal nog nie voltooi is nie- al die water wat nou wegspoel seetoe en dalk aanstaande jaar baie waardevol sou wees.

 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 18:56:58 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Dankie Fred.
My ISP het laat  weet dat hulle internet probleme ondervind.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 21:36:28 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Danie,dankie vir die deel,pragtig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 23:05:27 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Thanks for sharing Danie, photos give a good idea.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 07:32:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Eendag as ek groot is gaan ek ook vir my vrou dit kan gaan wys.

Chapperig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2020 @ 15:08:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie, was darm al n paarkeer daar verby vir werk.

Het die blomme so in die ry gekyk.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2020 @ 05:46:46 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Wat 'n belewenis. Ongelooflik hoe die natuur kan reageer......

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za