English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 322
Total Views: 83 151 193
topics: 416
replies: 4 059
views: 1 483 396
Talk about the current road conditions throughout the country

Bloemfontein na Lichtenburg

replies: 11
views: 6566
27 Dec 2013 @ 19:42:12 pm
MK
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 15 Mar 2010
Experience: 24 years
Ons sleep sondag vanaf Oos London terug na Noord-wes. Ek kan van Bloemfontein, Kimberley oor ry.

Of alternatiewelik van Bloemfontein, Brandfort, Theunissen, Welkom, Bothaville oor ry MAAR ek is nie seker hoe lyk daardie pad nie.

Het iemand dalk onlangs daardie paaie gery wat kanraad gee. Ons het 4 jaar gelede die alternatiewe roete gery en toe was dit nie te gaaf nie...
Want ek kan..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2013 @ 19:49:41 pm
Johan
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 161
Joined: 01 Jan 2012
Experience: 23 years
Die pad tussen Bloem en Klerksdorp is goed,daarvandaan verder kan ek nie se nie maar ek verstaan dit is sleg .
lekker kamp.

Johan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2013 @ 19:52:09 pm
MK
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 15 Mar 2010
Experience: 24 years
Dankie Johan, ek het so 3 weke gelede die pad tussen Klerksdorp en Lichtenburg gery. Die stuk tussen Hartbeesfontein en Coligny is bietjie sleg maar van daar af is dit weer goed.
Want ek kan..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2013 @ 20:32:40 pm
Anonymous

Mariana, Kimberley om? is dit nie draai nie? Moenie eers van van Kimberley pad, Wolmaransstad/Schweizer probeer nie!!!!  Hoekom nie van Bfn die snelweg tot op Kroonstad? an dan Bothaville/Klerksdorp? As jy weet van die pad wat nie gaaf is tuusen Hartbeesfontein/Coligny, vat hom net STADIG- 80km/uur sodat jy in beheer bly van kombinasie.

Gaan jy bietjie vir die familie kuier op Lichtenburg??

Ry versigtig!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2013 @ 17:54:55 pm
jimson
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 28 Dec 2013
Experience: 7 years
Jy kan gerus die pad vanaf Bloemfontein, Brandfort, Theunissen, Welkom, OD, Bothaville, Orkney, Klerksdorp ry. Baie mooi en ek ry dit gereeld.Vanaf Bloemfontein tot naby Virginia is 'n tolpad en in baie goeie toestand. Veilig ry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2013 @ 20:58:38 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Jimson 

 

Hearty welcome to the forum hope you enjoy it here with us

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2013 @ 07:26:34 am
Anonymous

Jimmy. baie welkom!!!!  Sleep en kamp jy ook???

Marianea, hoop jy het regte info kon kry voor jy in die pad val vandag, en mooi ry!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2013 @ 19:06:06 pm
jimson
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 28 Dec 2013
Experience: 7 years
[Dankie, ek waardeer.

Jimson 

 

Hearty welcome to the forum hope you enjoy it here with us

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2014 @ 10:18:43 am
MK
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 15 Mar 2010
Experience: 24 years
Baie dankie aan al julle slim en hulpvaardige ouens. Ek het Brandfort, Bothaville Klerksdorp gery en die pad was doodstil en in 'n verrassende goeie toestand. Ons het veilig gereis en sien klaar uit na die volgende kamp.
Mag 2014 vir julle almal 'n voorspoedige sleep-&-kamp jaar wees.

SeŽn
Mariana
Want ek kan..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2014 @ 18:08:55 pm
jimson
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 28 Dec 2013
Experience: 7 years
Plesier Mariana.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2014 @ 19:45:52 pm
Anonymous

Dit bewys net weer die goeie eienskappe van die forum en die mense wat so spontaan deelneem!!!!! Raad en wenke gee, opinies gee, dêm, is daar nie iemand wat GELD wil weggee nie, ek het helse tekort!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2014 @ 19:48:47 pm
Anonymous

Mariana bly julle het dit geniet en veilig gery.

Ek het gister Bloemfontein, Brandford, Virginia en Kroonstad oor na Sasolburg gery en die pad was in puik toestand. More ry ek Potch oor na Klerksdorp via Parys,  ook mooi pad behalwe in Parys is stuk sleg. Jaag daai speedcops in Potch weg vir die dag of sprei hulle kameras met clear laquer. LOL.

Mooi jaar vir julle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za