English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 696
Total Views: 83 244 164
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 451
Talk about the current road conditions throughout the country

Bloemfontein na Kruger wildtuin oor Standerton

replies: 3
views: 4738
18 Aug 2014 @ 11:24:16 am
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 20 years
Vanaf Bloem tot Bethlehem is die pad goed met padwerke tussen Winburg en Senekal. Kan so 40 min ekstra tyd bysit.
Bethlehem na Warden goed. Pad begin plek plek aan anderkant brokkel.
Van Warden na Standerton is pad aan Vrystaat kant goed, maar aan Mpumalange kant minder lekker. Het linker band op wa verloor.

Van Standerton na Machadodorp is dit maar n riller.
Machadodorp na Kruger hek oor Nelspruit is n absolute plesier.

Sal nie weer die pad oor Standerton gebruik nie.

Johan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2014 @ 11:50:42 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4737
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ja Johan die paaie is op hier in ons omgewing wat doen hulle met die geld
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2014 @ 12:08:03 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dankie vir die trugvoer Johan. Shaun ek stem ek het die naweek 15minute langer moes ry van Rustenburg na Lovers Rock en die selvde weer trug net as gevolg van die pad toestand in die Noord Wes, Gauteng kant was mooi.   

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2014 @ 14:24:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9754
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie, hulle het darm lank gewerk aan daai pad.

Is hulle klaar met die pad by Morgenzon na Volksrust.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za