English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 126
Total Views: 82 382 606
topics: 402
replies: 3 903
views: 1 473 160
Talk about the current road conditions throughout the country

Bloem tot Clanwilliam

replies: 8
views: 224
08 Oct 2018 @ 13:01:50 pm
Ozzy1
New Member
70% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Jul 2018
Weet iemand dalk wat is die toestand van die pad tussen Bloem,Hopetown,Britstown,Calvinia tot in Clanwilliam.Sal ek hom met n camper kan ry.Groete Ozzy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2018 @ 14:09:34 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ja wat Ozzy. Ek neema aan jy wil dalk via Sutherland ry. (Gaan sê groete vir my vriend dominee Eric Botha en ky na daai ongelooflike kerk) en dan gaan jy n stukkie grondpad ry. Dis OK daar, nie te ernstig nie en n camper sal dit kan hanteer.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2018 @ 14:59:06 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Kaas dit en geniet dit Broer.coolyell

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2018 @ 16:19:05 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 27 Nov 2017

Hallo Ozzy...daar is 'n grondpad vanaf so 40km uit Calvinia tot in Clanwilliam oor die Botterkloof pass...vat dit net stadig....hy bring jou by Clanwilliam vanaf die Pakhuis pass....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2018 @ 16:22:50 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Welkom Gerhard.

Ek kan instaan vir die pad tussen Calvinia en Clanwilliam.

Jy ry oor 'n deel van die Knersvlakte as jy oor die Van Rhynspas kom. Stadig daar want hy is redelik steil op plekke. Net voor Van Rhynsdorp klim jy op die N7 suid tot by Clanwilliam wat 'n maklike pad is om te sleep.

Waar kamp julle by Clanwilliam?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 13:37:33 pm
Ozzy1
New Member
70% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Jul 2018

Dankie almal vir die terugvoer,dit klink goed.Gaan vir paar dae by Rondeberg Resort staan.Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 14:02:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Welkom hier by ons Gerhard.  Vertel meer van jul kamp trippies en ons hoop om nog baie van julle te hoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 17:36:15 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dankie almal vir die terugvoer,dit klink goed.Gaan vir paar dae by Rondeberg Resort staan.Groete

Oeeeee! Rondeberg is een van ons gunsteling plekke.

Laat weet hoe jy dit vind. Ons gaan definitief terug soontoe en dit is ongelooflik om van daar die Cederberge te verken.

Jy kan ook gerus jou aankope by die Clan William SuperSpar gaan doen. Dis een van die beter winkels waar ons al in was. Jy kry alles daar en goeie kwaliteit vars produkte.

Geniet dit.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 15:18:49 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 9 years

Dit klink na 'n lekker roete, ek beplan een van hier in KZN op na Bloemfontein oor na Kimberly en op na Vryburg en dan af al die pad my N12 tot by My en af na Clanwillem toe oor na die Perel (Paarl) toe en oor staan by BergrIver oord en dan op na Prince Albert toe en dan maak ons verder van daar plan na ander plekke. Ja ek sleep my wa saam op die trippie. Dit gaan 'n goeie paar kilometer ry dan. Dan is die Kaap roete klaar en dan doen ons die noorde van die ou Transvaal area daar na.  Laat weet hoe die roete verloop het as dit moontlik is .

 

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required