English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 703
topics: 990
replies: 14 011
views: 3 254 131
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Blinkseil werk

replies: 14
views: 6543
23 Dec 2015 @ 20:51:37 pm
Dexter
New Member
66% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 08 Nov 2015
Ek het op aanbeveling van wat ek hier gelees het, 'n bleinkseil (reflective sheet) by Alloutdoor aangeskaf. In hierdie hitte was dit die beste besluit ooit. Die gedeelte van die tentdak met die seil oor was koel as jy daaraan vat, terwyl die kantste flapgedeelte vuurwarm was. Ek sien al hoe meer manne skaf dit aan. Ek kan dit voorwaar aanbeveel. Lekker kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2015 @ 20:59:16 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Halo maat, welkom hier.
Ek wil net beaam. Ek het een laat maak van n rol wat ek vanaf PE gekry het en hy werk wonderlik. Sou maar gesweet het hier langs die rietrivier by kimberley as ons hom nie gehad het nie.
Sal nog fotos plaas.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2015 @ 21:54:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
JaNee Willie...met hierdie warm son wat ons deesdae ervaar is dit amper n moet 😁....lekker kamp!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2015 @ 06:57:24 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 815
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
Meskien moet ek ook maar na een begin kyk hoe sterk is daardie seil? ek neemaan n mens kry versillende sterktes
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2015 @ 07:57:11 am
bossies
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 04 Sep 2015
Experience: 40 years
Dink ook daaraan om een te koop ,sal graag wil weet watter tipe soos jy se dick sterkte. gewig
ens ?
time will tell ! HEAVEN or hell ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2015 @ 08:26:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Myne by outdoor warehouse gekoop 2 jaar terug...nog steeds in goeie toestand en behoort nog n ent te gaan....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2015 @ 09:12:41 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Die gemaakte blinkseil opgeslaan.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2015 @ 09:26:21 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Koop die isolasie rol in 40meter lengtes. 1200 mm wyd.
Die tent herstel mense in bloem het dit ve my in 8meter lengtes gesny. Dws. 5 x 1200mm en in legte aanmekaar geheg met webbing op die laste en webbing rondom. Op die lengte se punte die webbing in n loop gewerk.. maar kan ook soos Wilsur n oog-haak laat aansit. Op die breedte gewone eyelids in die webbing maar ek sal daar ook webbing laat aanbring anders trek die toue direk teen die seil i.p.v. teen die webbing.
Dws jy gaan n blok patroon op die seil kry.
My eksperiment was om nie stormtoue of my cargo net oor te gooi nie. Die webbing in die seil dien ook as storm tou. (Sal by uiterste toestande die cargo ook oorgooi) ons het ve sowat n uur n geweldige windstorm hier gehad en die seil het gehou. Slegs op die wydte by die eyelids n biekie geskeur, dis hoekom ek se die webbing moet oor die wydte ook gewerk word.
Nog nie geweeg nie maar die gewig is in die omgewing van 10 kg.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2015 @ 09:33:16 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Wou nog bysê die toue direk langs die vertikale tentpale werk baie goed. Die wind het niks gemaak nie. Onder met elmboog pen geanker.
Voordeel is ek het nie "skuins"toue aan die voorkant waaroor ons kan struikel nie. En die wind het nie die dak n aks gelig nie. Pale onder met die selgemaakte koppie/pyppies geanker, kon nerens heen gaan nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Dec 2015 @ 20:10:08 pm
bossies
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 04 Sep 2015
Experience: 40 years
Johan dit lyk baie goed .My vrou was bietjie skepties oor die voorkoms van so n blinkseil oor
die bestaande tent, sy se dit lyk soos n plakkers kamp lol , maar nadat ek vi haar jou opstal gewys het stem sy ook darem nou saam , dat ons ene moet aanskaf .
time will tell ! HEAVEN or hell ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Dec 2015 @ 20:11:48 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 758
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years
gaan kyk hier

http://www.hayfordtraders.co.za/ripstop-foil/rip-foil
Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Dec 2015 @ 21:22:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
As jy n fabriek ene wil koop, try outdoor warehouse. Hulle het my ve die groot seil 1530 gevra vs 1900 by ander plekke.
Ons vorige een het 4jaar harde pad gewerk en toe verlede desember vergaan, maar eks seker as dit nie so baie gebruik word nie sal dit langer hou. Belangrik is die vasmaak, want dit raak skif op die voue en as die wind jou na vele gebruik bykom, het jy skade. Ek beveel aan om n cargo net bo-oor die gekoopte seil te trek. Dit hou die seil beslis op sy plek sonder dat die wind n houvas kry.
Die een wat ek laat maak het se ingewerkte webbing dien darem ook as storm tou. Sal soos ek gese het die cargo net by sit in kus gebiede waar wind n faktor is.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 22:28:34 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Willie welkom hier by ons. Hoop jy gaan nog meer van jou camp ervaringe met ons kom deel.

Stem saam daai blink seil is maar 'n wenner. Ek het sommer twee, kleintjie vir die karavaan en rally tent, Groot een vir Karavaan en Vol tent

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2015 @ 08:49:31 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die een wat ek gehad het wat op "Rip-Stop" was was vir my teswaar op die tent, daarom verkies ek die ligter soort.

My goedkoop een werk nou al vir sy 3de Desember vakansie, twee by die ATKV Eiland Spa en hierdie jaar op ATKV Hartenbos, al trek die hoekke los is ek tevrede vir wat ek betaal het en wat ek uit hom gekry het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 20:31:00 pm
HVR
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 14 May 2012
Experience: 31 years
EK het Oztrail Polytarp, by TakeAlot gekoop vir goedkoper as kis bier op groot special.

Werk soos 'n bom selfs oor ons "goeie-weer" nylon tent.

http://www.takealot.com/all/?qsearch=OZtrail+polytarp&_sb=1&_dt=all&_r=1

Gebruik hom ook as my cargo tarp bo oor die bagasie op die trailer se rak. So hy word rof hanteer vir al 3 jaar en lyk nog steeds soos toe hy die sak gekom het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za