English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 928
Total Replies: 224 799
Total Views: 82 146 747
topics: 10 662
replies: 121 951
views: 38 746 807
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Blessed is n kamper.

replies: 15
views: 373
19 Mar 2019 @ 18:48:19 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie dat ek n kamper is. Nou met loadshedding werk my gas stofies n hond uit n bos uit en my lampies kom oral handig te pas.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 19:00:54 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

yep, you got that right, we are currently at richards bay caravan park and the daily load shedding really has no effect on our life style.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 02:32:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12995
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het afgelope naweek by 3Berge ook paar loadshedding periodes gehad en het ook nie veel gepla nie omdat mens se lewensstyl dan anders is. Hier by die huis is dit maar ongerieflik al het ek die voordeel van kamp toerusting

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 09:22:54 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 152
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 34 years

And to think all the "electrified'camps in the KNP can shortly be marketed as Tsendze/Balule camps .No need to make special bookings for the nature  experience.. Time for the absorption fridge (gas) to make its triumphant return.embarassedlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 09:49:12 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Jip, stem saam met Bakoor. Net voordat die ligte afgaan gaan my klomp kampligte aan en gaan ons aan met ons lewe. Met 'n gasstoof is kosmaak geen probleem. "Hulle" kan maar kom met hulle tricks, hierdie man gaan hulle nie onder kry nie.  

Die dag toe die Portugese vir Mosambiek verlaat was ons goedkoop-krag iets van die verlede. Dis wat die "settlers" in Mosambiek gedoen het : orde geskep en 'n moevies groot dam gebou.  

En nou moet julle mooi kyk; omdat daar bitter baie minder krag gebruik word gaan Eskom sê hy het nie 'n inkomste nie en ........... die kragrekening sal net een pad beweeg : OP.     

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 12:00:48 pm
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 808
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 28 years

Ja ons was nou die laaste naweek by 3 Berge en het n paar onderbrekings gehad maar het genoeg kampligte en ander gadgets om te oorleef. Self by die huis kom ons oor die weg

Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 14:26:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12995
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja ons was nou die laaste naweek by 3 Berge en het n paar onderbrekings gehad maar het genoeg kampligte en ander gadgets om te oorleef. Self by die huis kom ons oor die weg

Leon en ek was ook daar die naweek. As ek geweet jy was daar sou ek graag hello wou kom sê het. Watter nommer het jy gestaan?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 21:10:31 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Eina. Geert / Dick wys jou net ons forum lede leef somtyds verby mekaar om mekaar te ontmoet. Julle kon lekker saam gekuier het.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 21:34:05 pm
Anonymous

Ek beskryf Dick soos ek.

Ons is eenkant persone en maak kennis met die verby loop indien jy die persoon kan opsom.

Leon het ek ontmoet met die laaste saamtrek by Bloekom, die dag toe ons vertrek.

Chuck, het ek so vir ń een dag geken.

Oom Jeep is gereeld in kontak.

Geert en Gonnie was ń vinnige ontmoeting.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 07:49:17 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2916
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Dankie dat ek n kamper is. Nou met loadshedding werk my gas stofies n hond uit n bos uit en my lampies kom oral handig te pas.

Mense koop nou solar panel, rechargeable lampies, batterye generators ens. Teen n moe....wiese spoed. Baie mense vervang hul stowe met gas stowe.

Alles teen enorme bedrae.

Kampeerder aan die anderkant gebruik die goedkoopste opsies. Goeters wat "mobile" en lig is in gewig om saam te sleep.

Ek het n gas braaier so ek kan kosmaak en ketel kook vir koffie.

Het 2 hekmotor batterye met chargers en LED strip ligte 500mm lank in elke kamer in die huis.

So gooi hom Eskom....eks reg vir jou.

Grootste probleem in Polokwane is water. Het n opslaan swembad. Skep water en my mobile kamp geyser ....lekker man...warm water ek bad lekker.

Wie was dit nou weer wat gese het......n boer maak n plan!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 17:08:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12995
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 22:10:27 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert: Die swerkaters kry seker international advisers om eers te assisteer. Nietemin is my gas stowe opgeslaan in my garage en my lampies is almal vol gelaai. 

Ek het net n gevoel na die verkiesing gaan dit nag wees. Die netwerk word nou gemelk tot teen die been om hulle goed te laat lyk

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 13:53:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12995
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Leon en ek was ook daar die naweek. As ek geweet jy was daar sou ek graag hello wou kom sê het. Watter nommer het jy gestaan?

Eina. Geert / Dick wys jou net ons forum lede leef somtyds verby mekaar om mekaar te ontmoet. Julle kon lekker saam gekuier het.

Ek het al meer as een geleentheid agtergekom ek en ander forum lid was op dieselfde oord sonder dat ons weet. Eenkeer gebeur by Willemsrus en die ander een by Bosveld Oase 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 06:44:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12995
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

...en by Dolphin

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 06:50:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13312
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis nou maar so.  Ek respekteur 'n man se privaatheid.  Gaan darem einde van die maand forum lede by Eiland ont moet.  Ons kuier gemaklik by kennisse maar ek sal nie jou drumpel deur trap nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 23:25:04 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Vrydag middag gaan die elektriesiteit af, blykbaar kabels gesteel. Die hele naweek gesit sonder krag tot 7 uur vanaand (Sondag). Nou vra ek ?

Die Kabel diewe kom met minimale toerusting om die kabels te steel. Dit word baie vinnig gedoen voor polisie daar uit val. Hoe is dit moontlik om die kabels met die beste toerusting 2 volle dae later eers terug en aan te kry. Dalk moet Eskom die diewe in diens neem want n hand vol diewe lyk my is twee dae vinniger as goed opgeleide personeel met tractors, hidroliese toerusting en al. 

As dit nie was dat ek n blessed kamper is weet ek nie hoe ek die naweek deur gekom het. Dankie vir my gas stofie en kamp ligte.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required