English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 537
Total Replies: 252 853
Total Views: 83 252 256
topics: 1 156
replies: 12 178
views: 4 835 984
Jokes and everything else that makes you laugh

Blackouts & Riots

replies: 9
views: 720
13 Dec 2019 @ 15:35:53 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 885
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Ek kan nie verstaan hoekom ons as lands burger troetel name gebruik vir  'n Blackout nou Loadshedding noem nie. Skram ons weg van die waarheid af of ken ons net nie die woorde nie

blackout noun [C] (HIDING)

 
a time when all lights must be hidden by law,
or when there is no light or power because of an electricity failure:

 

Die selfde met Protest march dis 'n Riot

Definition of riot

 (Entry 1 of 2)

1a : a violent public disorder specifically : a tumultuous disturbance of the public peace by three or more persons assembled together and acting with a common intent
b : public violence, tumult, or disorder
 
 
Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 16:36:15 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1856
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Blackout verwys na totale afwesigheid van elektrisiteit.

Loadshedding verwys na die geskeduleerde berekende aan en afskakel van kragtoevoer na dele van die land om sodoende die verbruik in lyn te hou met verminderde beskikbaarheid.

Met riot stem ek saam. Voor 1994 was dit nog 'n riot genoem waarteen opgetree is want 'n riot is sosiaal onaanvaarbaar.

Na 1994 is die term protest/social unrest/civil unrest in gebruik geneem om die daad van 'riot' te dekriminaliseer sodat siviele opstand, met of sonder geweld, verdra word en SAPS hoef net te monitor. Al brand hulle jou binne jou voertuig uit, word dit gemonitor. Geen optrede om jou enigsins te beskerm nie, tensy jy as protester deelneem. Dan word jy beskerm.

Waar kom dit vandaan?

Dis deel van die "Liberal Agenda "

Gaan google gerus 'Agenda 21' 

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 22:15:38 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I prefer to stay away from the political and stay with camping and associated subjects.

According to radio reports the traffic has started to increase in the direction of holidaying areas. If you are traveling, go in safety.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2019 @ 00:31:05 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geen tekort aan planne om geld te maak 🤔

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 20:27:39 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dalk is dit meer prakties on te onderskei tuusen loadshed, kragonderbrekings en "blackout". Blackout is nie beplan en mense in kennis gestel. 'n Praktiese maatstaf is bv 1milj mense sonder krag vir 1 uur. Of 100 000 vir 10 ure of 10 000 mense vir 100 uur. As ons 'n totale "blackout" kry en sonder krag sit vir 2 weke dan sal ons weet wat is die verskil.

Dus stem ek saam met Pottie en glo dit sal bestuur word soos nou. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 21:15:24 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die woord "Blackout"  is gebruik tydens die 2de wereldoorlog. 

"a period when all lights must be turned out or covered to prevent them being seen by the enemy during an air raid."

'n Ander betekenis is om tydelik jou bewussyn te verloor. Iets wat gereeld op DSTV Kanaal 408 te sien is.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 10:08:25 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die woord "Blackout"  is gebruik tydens die 2de wereldoorlog. 

"a period when all lights must be turned out or covered to prevent them being seen by the enemy during an air raid."

'n Ander betekenis is om tydelik jou bewussyn te verloor. Iets wat gereeld op DSTV Kanaal 408 te sien is.

 

Toe ek om geval het, het die dokter ook gesê dit was n tydelike blackout........lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 10:29:17 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1856
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Toe ek om geval het, het die dokter ook gesê dit was n tydelike blackout........lol

 

 

Jin,

Het jy 'sparks/liggies' gesien toe jy omgeval het, was dit dalk nie heelemaal 'n blackout nie.

Kanse goed om dan in definisie vir beurtkrag te val.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 09:19:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jin,

Het jy 'sparks/liggies' gesien toe jy omgeval het, was dit dalk nie heelemaal 'n blackout nie.

Kanse goed om dan in definisie vir beurtkrag te val.

Nee dit was pik donker en onthou ek niks...

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 20:56:18 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

The Yanks also have another meaning for Riot.......Like when some oak slips on a banana skin, bumps into a guy carrying a large bowl of custard which tips over onto 3 gents in suits....It's said to be a riot  Very, very funny.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za