Greetings Geert,
You have taken the lead in the past in matters relating to Bargains ????
I may be way of the mark, but it seems that "BLACK FRIDAY" bargains this year, apart from Tech Products, (Cell Phones , T V's and so on ) were a waste of time if not a bit of a con. I get the feeling that prices generally have really skyrocketed over the past 6 to 9 months. These prices have in general been offset to a degree where you are encouraged to buy 2 or more to get upto 20% off.
Has anyone els seen this trend or are there really bargains around ?
Go in Safety.
Ek vra ook maar vir Geert....lol.
Hierdie swart vrydag is, lyk dit my, maar soos 'n veiling: Mense raak emosioneel en wil eenvoudig iets koop en soms kry hulle nie 'n winskopie nie maar betaal inderdaad te veel. Om 'n winskopie raak te sien, moet jy weet wat die normale redelike prys is, en dit bepaal jy vroegtydig, nie as die sogenaamde veldtog reeds aan die gang is nie, want dan kan jy niks glo wat jy lees nie. Jy glo nie bloot wat die advertensie sê nie. Jy koop ook nie iets wat jy nie nodig het nie.
Also found that the specials were not really specials at all.
Even noticeable on takealot.
Jy moet jou pryse ken dis nie altyd goedkoper as dit se spesials nie
Ons het n ou Predikant gehad wat altyd gese het "as jy iets koop , hoe goedkoop ookal, wat jy nie nodig het nie is dit nie n winskoop nie".