English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 481
Total Replies: 234 463
Total Views: 82 523 496
topics: 10 932
replies: 127 528
views: 38 948 961
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bhejane 4x4 Adventures

replies: 17
views: 233
09 Sep 2019 @ 17:03:17 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 942
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Het enigiemand al met hulle gekamp? Ons oorweeg om volgende jaar saam met  hulle Namibia toe te gaan.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 19:29:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8368
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Wie is die toer leier, ek ken n paar maar nie vir watter agent hulle ry nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 12:30:28 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 297
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Hulle is biki mal met hulle pryse, George van Deventer se toere is meer bekostigbaar.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 12:49:23 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Louvan wat behels die toer? As dit een van daai "bring net jou kar en jou drinks" toere is gaan jy betaal dat jy hik.

Na my mening is daar min 4x4 toere in Namibië waarvoor jy n gids nodig het. Net vir die kus-roetes op na die Kunene en Saddle Hill en woestyn-roete vanaf Sossusvlei moet jy n gids hê. Van Zylspas en al die ander roetes is geskik vir n 4x4 ou met n basiese kennis. 

Kry vir jou een of twee 4x4 pêlle wat al daar was en ry self. 

 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 13:45:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8368
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Louvan wat behels die toer? As dit een van daai "bring net jou kar en jou drinks" toere is gaan jy betaal dat jy hik.

Na my mening is daar min 4x4 toere in Namibië waarvoor jy n gids nodig het. Net vir die kus-roetes op na die Kunene en Saddle Hill en woestyn-roete vanaf Sossusvlei moet jy n gids hê. Van Zylspas en al die ander roetes is geskik vir n 4x4 ou met n basiese kennis. 

Kry vir jou een of twee 4x4 pêlle wat al daar was en ry self. 

 

Die kwotasie wat ek gekry het vir 2020 mid Julie tot Aug vir 11 dae was R17 000 + pp. 

Dis met ontbyt en aand ete. 

Hulle voorsien dan tente  en jou eie bedding. 

Moet nog jou eie diesel en snacks en drank voorsien. 

As jy met jou eie 4x4 waantjie of Karavaan en of daktent bly die prys on verander. 

Sal eerder saam iemand ry wat al daai roetes ken ry. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 13:49:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8368
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Moet sê dit was een van die goedkoopste, almal kom by Zeerust by mekaar. 

Jou paspoort en papiere vir die voertuig moet in plek wees. 

Dis maar elkeen se besluit. 

Sterkte 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 14:10:13 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Reg so. Maar wat behels jou R35 duisend toer? Saam met jou eie brandstof en snacks gaan dit jou dus sowat R45 duisend kos. My en Bekkie Bokkie Baby se ganse Camino in Spanje vir 42 dae het soveel gekos, vlugkoste ingesluit. 

Maar dis vir elke man om te besluit. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 14:30:15 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Reg so. Maar wat behels jou R35 duisend toer? Saam met jou eie brandstof en snacks gaan dit jou dus sowat R45 duisend kos. My en Bekkie Bokkie Baby se ganse Camino in Spanje vir 42 dae het soveel gekos, vlugkoste ingesluit. 

Maar dis vir elke man om te besluit. 

Agree I would not pay that for a 4x4 tour when I can go overseas for a good holiday for a similar price. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 15:22:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8368
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Reg so. Maar wat behels jou R35 duisend toer? Saam met jou eie brandstof en snacks gaan dit jou dus sowat R45 duisend kos. My en Bekkie Bokkie Baby se ganse Camino in Spanje vir 42 dae het soveel gekos, vlugkoste ingesluit. 

Maar dis vir elke man om te besluit. 

Jy betaal vir al die handlangers en aanhangsels van hulle wat kos maak en tente kamp voorberei.

Gaan kyk wat kos Jan braai vir Ervenis sê saam toer vir n week.

Jy gaan op jou rug val, ons wou dit gedoen het die jaar. 

Hy begin in die Kaap en toer op tot by Gariep Dam. 

Gaan Google dit. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 15:27:26 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 297
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Dit hang ook af hoeveel mense julle is, as dit net jy en ma is kan n mens daarna kyk.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 15:32:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8368
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Dit hang ook af hoeveel mense julle is, as dit net jy en ma is kan n mens daarna kyk.

Nie minder as vyf voertuie en meer as tien nie. 

Prys is vas. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 15:36:59 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 297
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Gaan google Trans Africa self drive adventures.

Net jy en ma bedoel ek obviously 2 persone in een voertuig wnt jy betaal per persoon.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 15:54:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8368
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Gaan google Trans Africa self drive adventures.

Net jy en ma bedoel ek obviously 2 persone in een voertuig wnt jy betaal per persoon.

Frik. 

Wat is jou nommer. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 06:50:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14746
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hierdie tipe van trippies raak duur as die mense in jou voertuig baie is.  Want soos genoem betaal jy per persoon.  Die voertuig is maar 'n vaste koste.

Dan konsessie deur seker gebiede jaag die prys ook baie op.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 07:06:00 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 297
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek dink die voordeel van George se toere is dat dit redelik bekostigbaar is en dit wat jy betaal is dit wat jy betaal, alle parkfooie, ens ingesluit.

Jy sien en kamp op plekke waar jy nooit sou gekom het nie.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 21:17:38 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Ek stem: sulke toere vat jou na plekke wat jy nooit sal sien sonder permitte (wat net aan sekere toer maatskappye toegeken word) nie. Voorbeeld: Toer deur Spergebied suid van Luderitz. As jy Pomona en Bogenfels wil sien, sal jy duur betaal vir die voorreg. Slegs een toer maatskappy het toegang.  As jy nie omgee om in groep te gaan nie(met mense wat jy van g'n kant af ken nie) is sulke toere regtig 'n opsie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 18:43:37 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 156
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Kyk ook na Cederberg 4x4 Tours. Lyk of hulle pryse die helfte is. Maar, dan moet jy alles self doen. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 20:25:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required