English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 290
Total Replies: 230 338
Total Views: 82 393 891
topics: 404
replies: 3 926
views: 1 473 645
Talk about the current road conditions throughout the country

Betogings Harties/Brits

replies: 13
views: 416
08 Aug 2018 @ 06:06:19 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 753
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Hoor vanoggend op Bosveld Stereo daar is betogings in die Brits/Harties omgewing. Damdoryn was vanoggend al geblokkeer agv brandende bande en klippe in die pad.

Ek vat later vanmiddag die pad na Bosveld Oase vanaf Roodepoort en moet nou kyk na alternatiewe roets. Waar nou? Maak my so briesend.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 06:56:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13820
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ag nee...dit maak mens die hel in😤. Weet jy of die N4 ge-affekteer word?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 07:34:13 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 753
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ag nee...dit maak mens die hel in😤. Weet jy of die N4 ge-affekteer word?

Nee, weet wel dat hulle iets gese het rakende die ou pad oppad Mooinooi toe wat ook probleme het.

 

Hulle gaan blykbaar 8:00 by sportgronde net buite Brits bymekaar kom en dan uit beweeg na al die myne toe.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 07:49:29 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 753
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

N4 by die bokfontein oorgang is daar brandende bande op die pad. Weet nie presies waar dit is nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 10:54:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13820
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy moet maar miskien daai pad vat deur Rosslyn....dink dis buitendien die kortste pad.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2018 @ 09:40:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het julle toe veilig by jul kamp plek gekom?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2018 @ 10:42:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hoor vanoggend op Bosveld Stereo daar is betogings in die Brits/Harties omgewing. Damdoryn was vanoggend al geblokkeer agv brandende bande en klippe in die pad.

Ek vat later vanmiddag die pad na Bosveld Oase vanaf Roodepoort en moet nou kyk na alternatiewe roets. Waar nou? Maak my so briesend.

En dit is die pad se skuld dat hulle ongelukkig is. 

Moet altyd hul fulstrasies op ander uithaal.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2018 @ 12:28:20 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1893
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Eintlik apartheid se skuld!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2018 @ 20:08:51 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dis maar hoe dit in ons land gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2018 @ 02:00:03 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ons moet maar vir ons kry dis nuwe SUID AFRIKA  niks wat ons se of doen gaan dit verander nie, ek ry ook baie minder, en kies die plekke versigtig. die Park gaan ook nog gevaarlik word met al die poutshers, hulle het vir die Oumense gese bly op die teer paaie

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2018 @ 07:05:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13820
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons moet maar vir ons kry dis nuwe SUID AFRIKA  niks wat ons se of doen gaan dit verander nie, ek ry ook baie minder, en kies die plekke versigtig. die Park gaan ook nog gevaarlik word met al die poutshers, hulle het vir die Oumense gese bly op die teer paaie

Dis hartseer as dit sò gaan😭

Crime raak n hobby. Dis omdat jy jouself nie mag beskerm nie....en die regering  beskerm die skurk. As jy paar voorbeelde kon maak, sou dit klaar beter gegaan het. Soos vroeer....die skurke was nie bang vir die tronk nie, maar dit wat vooraf op hom gewag het as hy betrap was

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2018 @ 16:08:56 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1893
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ons ry ook Woensdag Springbok toe om te gaan blomme kyk. Ek hou ook maar die roete versigtig dop.....veral daar by Kimberly verby. Jy is in elk geval nerens veilig nie want more besluit n ander klomp dit is nou weer hulle beurt om die lekker speletjie te speel. Hulle weet hulle is "untouchable" en gaan niks oorkom nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2018 @ 16:32:12 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 753
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Het julle toe veilig by jul kamp plek gekom?

Leon, alles het toe goed afgeloop tot naby Bosveldoase waar daar 'n paar trokke dwarsoor die pad gestaan het. Die polisie het die verkeer egter daar beheer. So 10 min vertraging gehad.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 08:54:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Aaaaaaa dis great. Bly alles het goed afgeloop Hennie.  Mens wil nie met sulke dinge sit as jy vir 'n naweek weg gaan nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required